English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 429
Total Views: 83 848 943
topics: 1 037
replies: 14 794
views: 3 286 359
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Wireless Cameras

replies: 23
views: 404
04 Apr, 2022 @ 11:35:37 am
Shamwari
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 14 Mar, 2022
Experience: 37 years

Dagsê, ek hoor graag van lede watter draadlose wi - fi of bluetooth kameras vind jul die beste vir agter op karavaan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 11:44:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Gaan eerder vir draad koneksie.

Baie steurings op Bluetooth en ander koordloos stelsels.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 11:48:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

In elkgeval, dis so maklik om dit self te doen. 

Veral as jy jonk en skraal is, het maar dat die seun onder die wa inklim en die draad deur trek.

Kar het ek gedoen, sal hom moet klap as Hy n knip breek van die panele waarin die draad gele is.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 13:16:57 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Laasweek iemand gesien wat sy ou smartfoon agter in karavaan venster gesit het....lyk of dit mooi gewerk het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 13:44:55 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ek het verlede week vir my wa laat "movers" installeer by Pine Joubert - die "expert" wat dít aanbetref in die Kaap. In 'n gesprek met hom toe ek my wa gaan haal, word "rear view" kamera's toevallig opgehaal. Hy noem toe dat hy dit ook doen.

Ek noem toe wat ek verneem het (soos hierbo genoem) t.o.v. die draadlose stelsels - hy doen beide installasies. Volgens Pine het hy tot onlangs mense ten sterkste afgeraai om die draadlose stelsel te installeer. Maar nou is dit 'n perd van 'n ander kleur. Volgens hom is die nuwe draadlose stelsels puik. Blykbaar is dit deesdae redelik algemeen op groot "multi-link" trokke en gee hy deesdae voorkeur daaraan. Ek laat dit dus nou installeer op 29 April.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 13:55:39 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het verlede week vir my wa laat "movers" installeer by Pine Joubert - die "expert" wat dít aanbetref in die Kaap. In 'n gesprek met hom toe ek my wa gaan haal, word "rear view" kamera's toevallig opgehaal. Hy noem toe dat hy dit ook doen.

Ek noem toe wat ek verneem het (soos hierbo genoem) t.o.v. die draadlose stelsels - hy doen beide installasies. Volgens Pine het hy tot onlangs mense ten sterkste afgeraai om die draadlose stelsel te installeer. Maar nou is dit 'n perd van 'n ander kleur. Volgens hom is die nuwe draadlose stelsels puik. Blykbaar is dit deesdae redelik algemeen op groot "multi-link" trokke en gee hy deesdae voorkeur daaraan. Ek laat dit dus nou installeer op 29 April.

Kan jy die naam deurgee asb Chris.....ons sal seker by hom kan koop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 14:05:19 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Ek het agter my karavaan ook die tru-kamera .... was eintlik gedwing om dit te doen want met geen spoeg-en-plak, rubbers, toutjies, "tie-straps" of wat ook al sal jy ordentlike tru-spieels op 'n Touareg kry nie ..... die vorm van die spieëls op die kar laat gly eenvoudig enige addisionele spieëls af! (en glo my, ek HET probeer)

Ook toe maar die kamera'tjie ingesit (redelik maklik) maar doen jouself die guns - kry die grootste skerm voor op die paneelbord wat jy kan bekostig. (Jy kan nie later verander aan die stelsel nie tensy jy alles weer moet installeer) My skermpie is te klein vir my, maar ek lewe maar daarmee saam!

Tussen hakies, my kamera werk met kabels weens die feit dat ek ook aangeraai was om weg te bly van koordlose installasie. Sal moontlik ook maar later die "nuwe" stelsel probeer..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 14:47:11 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Myne.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 15:19:31 pm
Sternberg
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 09 Apr, 2018
Experience: 42 years

Met kabel of 'n goeie  koordlose stelsel. Tru kamera maak sleep net 'n plesier. 

Lekker om nie meer te sukkel met spieële wat loskom of terugklap teen jou venster nie.

Daai terugklap is 'n groot skrik.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 15:21:03 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dis darem 'n ongerieflike groot  monitor op die paneelbord. Ek sou 'n kleiner een wat die sig minder belemmer verkies. Jou beeld is egter baie duidelik.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 16:57:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Die blue-tooth stelsels werk nie van die bestes nie.  Radioseine veral binne beboude gebiede veroorsaak steurings.

Die draad stesel werk maar die beste.  Dan maak seker jy koop die werklike trukamera wat die beeld omdraai soos wat jy dit in 'n spieel sou sien na agter.  Dit werk die beste.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 17:41:27 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 716
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

As jy Garmin gebruik kan die opsie ook oorweeg. Vir van die garman's (nie almal nie) kan jy ook rearview kamara's kry. 

Ek het die draad stelsel op en dit werk sonder foute. By die flooimark gekoop by die ouens wat security camaras verkoop.  

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 20:50:26 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6026
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Danie ek stem vir daai groot skerm. 👍

Myne is ook so groot maar sonder die strepe want daai goed pla my.

Ek het ook 'n kamera gekoop met 'n baie kleiner hoek (60° as ek reg onthou) dit laat jou verder agtertoe sien vir die lang pad.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 08:19:02 am
Fienie
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 08 Dec, 2021

Het 2 weke gelede HIKVISION 360 grade kameras ingesit. Dome tiepe.

1 rear view, en 1 bo in die middel aan die deur kant. Aanbeveling was om wireless te vermy. Dit koppel met n netwerk kabel na n wifi router wat in die karavaan is. Vandaar kan jy die beelde sien op n sel foon, enige plek enige tyd. Jy kan dit ook so stel dat dit jou n sein stuur as motion detection waargeneem word. dit is baie veeldoelig. Elke kamera het sy eie gehue sd kaart en neem alles op. Ek het myne gestel vur n 24 uur recording. Baie goeie beelde. Terwyl ek ry, stuur ek die beeld na n ou selfoon toe op die paneel bord. Die foin hief nie n sim jaart te he nie, koppel net net wifi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 08:29:04 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Wilsur, ek het intussen daai monitor vervang met n nuwe ene wat ook aangaan wanneer ek agteruit ry. Ek het dus twee kameras, een sit agter die sleephak en ek gebruik hom wanneer ek die boswa hak. (Kyk weer na die foto van die sleephak) Ek kan vier verskillende kameras aan die monitor koppel, as ek nou snaaks wil wees. Ek stem egter saam dat wanneer ek die GPS opsit EN die bande-monitor word my uitsig bietjie belemmer.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 13:21:27 pm
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 25 Nov, 2015
Experience: 47 years

Gaan eerder vir draad koneksie.

Baie steurings op Bluetooth en ander koordloos stelsels.

 

 

Hi Chuck. Sal graag wil weet hoe jou konneksie tussen die kar en karavaan lyk. Ek het myne by 'n professionel instansie laat doen maar daar is geduring "interference" .

Baie dankie

Edwin

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr, 2022 @ 14:36:21 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Kan jy die naam deurgee asb Chris.....ons sal seker by hom kan koop

Geert - Nee, Pine het nie vir genoem watter fabrikaat dit is nie. Ek vat hom op sy woord dat dit 'n goeie produk is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr, 2022 @ 14:45:04 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert - Nee, Pine het nie vir genoem watter fabrikaat dit is nie. Ek vat hom op sy woord dat dit 'n goeie produk is.

Dankie, gee maar terugvoering as hy in gebruik is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr, 2022 @ 16:34:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Hi Chuck. Sal graag wil weet hoe jou konneksie tussen die kar en karavaan lyk. Ek het myne by 'n professionel instansie laat doen maar daar is geduring "interference" .

Baie dankie

Edwin

Los jou nommer

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr, 2022 @ 19:49:52 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 11 Aug, 2015
Experience: 27 years

Ek het ‘n Garmin met die babycam agter in my Sensation nommerplaat met ‘n versterker by die deur. 
Nou al 6 jaar oud en werk perfek. 
Die enigste probleem vir my is dat die motors baie vinnig groter word in die 6” skerm. 
Dis reg vir verbysteek want dit wys wanneer die karavaan die voertuig verby is agv die wyehoek lens.

Ook baie goed met ophak want my bal en die groen streep is presies op dieslfde plek - is nou net ‘n eenman joppie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr, 2022 @ 08:04:57 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ek stem 100% saam dat die skerm groot moet wees. Ek het n' 7 " TFT skerm. Dit werk ok en jy kan duidelik sien as daar iemand agter jou is.

Die camera is veral nuttig in die Wildtuin as jy agteruit moet.

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr, 2022 @ 18:08:23 pm
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 25 Nov, 2015
Experience: 47 years

Los jou nommer

Hi Chuck, my nr is 082 658 2745.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr, 2022 @ 19:44:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Sorted..

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr, 2022 @ 09:12:19 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 25 Nov, 2015
Experience: 47 years

Hi Jim, baie baie dankie vir die oproep gisteraand en die lekker chat - -ek waardeer dit verskriklik baie. Geniet jou golf :)

Groete Edwin

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required