English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 239
Total Replies: 248 944
Total Views: 83 116 223
topics: 11 388
replies: 136 650
views: 39 268 750
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Winter by ATKV Natalia (Junie 2021)

replies: 7
views: 227
21 Apr 2020 @ 15:50:09 pm
Lienm
New Member
77% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 21 Apr 2020
Experience: 13 years

Ons kampeer gereeld vir 'n naweek by ATKV Eiland of lanks 'n dam. Aangesien ons net naweek kampeerders is kamp ons in 'n tent. 

Watter raad/ advies kan julle ons gee, ons gaan nie net vir die eerste keer vir langer as 'n naweek kampeer nie, maar ook die eerste keer by die see kampeer.  2 weke by ATKV Natalia op die boonste teras, Junie 2021. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 16:34:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom hier op die forum.

Ek ken nie die see kamp nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 18:30:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16918
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weer in winter by Natalse kus is matig. Maar as jy in die see wil swem, sal ek ander tyd kies....water raak maar bitter koud

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 20:10:21 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 388
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years
Hope you at least have a gazebo if your tent does not have an awning. Natalia has many nice sites with trees for shade and grassed . Just stay away from sites that are too exposed to the wind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 15:40:23 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Natalia is n puik kampplek. Veral op die teras. (daar was vroeer jare tennis bane daar gewees). 

Wind en reen behoort nie n probleem te wees nie. Dis wat dit lekker maak vir kamp daardie tyd van die jaar. 

Die teras is reg langs die treinspoor. Maar toe ons daar gekamp het (Desember), het die treine nie veel gepla nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 11:42:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons kampeer gereeld vir 'n naweek by ATKV Eiland of lanks 'n dam. Aangesien ons net naweek kampeerders is kamp ons in 'n tent. 

Watter raad/ advies kan julle ons gee, ons gaan nie net vir die eerste keer vir langer as 'n naweek kampeer nie, maar ook die eerste keer by die see kampeer.  2 weke by ATKV Natalia op die boonste teras, Junie 2021. 

Dink jy moet maar net droom daarvan.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 10:51:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16918
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Aangesien julle in die winter wil gaan en glo dan nie veel van die swemstrand self gaan gebruik maak nie, hoekom oorweeg julle nie oorde soos Scottburgh of Rocky bay waar julle basies op die strand kan kampeer en na die see kyk nie.......van jou kamp staanplek kan jy lekker op die roste rondrits en bietjie voete natmaak en die see ten volle geniet. Omdat julle gereeld by n dam kampeer neem ek aan julle hou ook van visvang? Ideaal by hierdie 2 oorde van die rotse af of sommer n shad vanaf die strand....en dit alles basies vanaf jou kampeer staanplek.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 11:49:57 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek en Berdien sou volgende maandag by Natalia die 4 Mei vir 15 dae gestaan het bo op terras staanplek nommer 114

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za