English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 143
Total Replies: 246 441
Total Views: 83 062 676
topics: 11 327
replies: 134 890
views: 39 234 591
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Windscreen Chips disappear miraculously

replies: 20
views: 389
27 Nov 2019 @ 12:18:46 pm
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 70 years

I was called one morning by a 3rd party (DSC according to True caller) informing me that my car had two chips on the windscreen. I have just left the Paarl dealer of luxurious cars (nogal) after depositing the car for n maintenance service. May they repair it for R 380. Nope, I said smelling a rat nearby. 

Collecting the car after the service I asked the "technician" of said 3rd party to indicate the chips. With difficulty he indicated two insect smashes. Not convincing to me or a bystander. I went home and thoroughly washed the windscreen. No chips!!! Yep! 3rd party rep. (sceptic) arrives at my home for thorough inspection. Result: no chips. 

Dealer Principal is sympathetic towards me and is conversing with 3rd party representative.

Lesson for all of us. If you smell a rat and it looks like a rat, it IS a rat. Beware of fraud, scams, swindles and equal nomenclature. They are real!

(All calls were recorded on my cellphone should there be any "he said/she said" dispute).

Happy Camping and Caravanning

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 12:36:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15895
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Really funny these things. 

Wonder how do they determine the thickness of the brake pads/shoes if is impossible for them to remove the wheels without the security wheel nut tool.

Windscreen wipers need to be replaced. Said no I will do it myself.  Found with the rain storm that the wipers works fine. Nothing wrong with it.  Unless of course they replaced it without billing me.

tongue-outundecidedmoney-mouthlaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 12:37:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15895
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Duidelik moet ons wakker slaap nè! ! ! ! !

By the way my insurance will send a windscreen chip repairer if I report the chip and they will cover the cost.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 12:52:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16359
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

2 Dienste terug het agent my gebel oor vipers wat vervang moet word. Kostes was te hoog en het vir hulle gesê om te los. Ek het dit intussen nooit gedoen nie. Laaste diens raporteer hulle dat vipers nog in goeie toestand is!  Lyk my ons SA son verrig wondere?😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 13:29:23 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Ander truuk is ook om die agterste remblokkies se dikte te gee en natuurlik is hulle nuut ook baie dunner, so dis maklik om die ou wat dit nie weet nie om die bos te lei deur die "dun" remblokkies uit te wys as synde vervanging te benodig!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 13:33:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15895
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ander truuk is ook om die agterste remblokkies se dikte te gee en natuurlik is hulle nuut ook baie dunner, so dis maklik om die ou wat dit nie weet nie om die bos te lei deur die "dun" remblokkies uit te wys as synde vervanging te benodig!

Jip so word ons maar vir 'n "ride" gevat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 14:08:32 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4160
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Op 40 000 km diens wil hulle die voor remskoene en wipers vervang. Ek weier en vervang toe die remskoene self op 50 000 km. Die ou skoene was maar 50% afgeloop. Die oorspronklike wipers lyk nog goed en maak nie strepe nie. Wonder hoeveel "suckers" vang hulle daagliks.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 16:11:45 pm
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 70 years

As mens nie beswaar maak nie is jy n dooie vis wat saam met die stroom gaan!

Gary Player n paar dae terug het gesê die diefstal  in die land moet stop! Hy kan dit nie alleen stop nie!

Leon, ek dink ook die son het genesende krag om reënveërs en "chipmerke"πŸ˜€te herstel. Remblokkies seker ook deur straling🀣🀣

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 16:21:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9264
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

2 Dienste terug het agent my gebel oor vipers wat vervang moet word. Kostes was te hoog en het vir hulle gesê om te los. Ek het dit intussen nooit gedoen nie. Laaste diens raporteer hulle dat vipers nog in goeie toestand is!  Lyk my ons SA son verrig wondere?😜

Het dieselfde met my gebeur.

Wou ook die chip op die voorruit reg maak.

Sê toe dit is reeds gedoen. Jy kyk teen n faktor wat die ruit getref het vas.

My nie weer gepla nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 21:12:44 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Really funny these things. 

Wonder how do they determine the thickness of the brake pads/shoes if is impossible for them to remove the wheels without the security wheel nut tool.

Windscreen wipers need to be replaced. Said no I will do it myself.  Found with the rain storm that the wipers works fine. Nothing wrong with it.  Unless of course they replaced it without billing me.

tongue-outundecidedmoney-mouthlaughing

Leon ek moet darem noem dat baie voertuie veral die met groot gate in die vellings of met speekwiele dat mens die skyf sowel as die metaal deel v d buitenste remblokkie kan sien en kan sien hoe ver die 2 van mekaar af is. 2 van my voertuie is dit die geval. Natuurlik kan die agterste blokkie verder geslyt het en moet mens maar die wiel afhaal. Die 1400 bakkie se gate in die vellings is te klein om die remblokkies te kan sien sonder wiele afhaal.

Ek het ookal aangedui dat hulle nie remblokkies vervang as daar nog so 3mm oor is en ek weet ek gaan nie op 'n lang rit ry nie. Dan ruil ek voor my volgende lang rit. Die werkswinkel kan dus aandui dat hulle dit wil vervang juis weens die 20 000km tydperk tussen dienste en as jy net in die stad ry kan dit onklaar raak voor die volgende diens.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 22:28:47 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I guess we have all been caught at one time or another without realising it.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 01:57:04 am
Anonymous

Op 40 000 km diens wil hulle die voor remskoene en wipers vervang. Ek weier en vervang toe die remskoene self op 50 000 km. Die ou skoene was maar 50% afgeloop. Die oorspronklike wipers lyk nog goed en maak nie strepe nie. Wonder hoeveel "suckers" vang hulle daagliks.

 

Nogal 'n ding wat ek by Ford en Mazda sien, jy ry nog maklik 30,000km met die remme en hulle wil sommer vroeg vervang op jou koste. Ek mis nogal die dae dan van Renault met daai maintenance planne, selfs my disks was vervang, gratis! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 06:00:55 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 923
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Vat my Isuzu vir sy 90 000km diens by die handelaar. Laaste diens onder waarborg.

Hulle bel my en se dat die koppelaar vervang moet word want omtrent nog net so 10 000km wat dit sal hou. Se toe vir hulle, nee ek sal later vervang.

My Isuzu staan nou op 172 000km en ek het nogsteeds dieselfde koppelaar in. Het al laat toets en niks fout met dit. Laat mens wonder.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 06:33:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16359
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Diens personeel moet seker kommisie kry op sulke verkope? Moet bysê....slegs items wat nie onder waarborg is sal hulle voorstel om te vervang....moet nie uit hulle sakke kom nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 07:02:38 am
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 70 years

Soos hierbo gesê is. Ons moet wakker wees. Maak beswaar as daar n rot is!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 08:10:35 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3114
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Etlike jare gelede het ek my Corola vir 'n diens onder waarborg geneem.  Die handboekie het aangetoon hoeveel tyd vir die diens gebruik moes word.  Toe ek die voertuig gaan haal, wou hulle hê ek moet 'n aansienlike bedrag inbetaal.  Toe ek wou weet waarom daar meer tyd bestee is, moes ek hoor hulle het opdrag om die poeier uit die agterste dromremme te blaas omdat dit in ons omgewing (Pietersburg) besonder stowwerig sou wees.  Ek het dit bevraagteken en vir die klieentesorgbeampte gesê ek sal die dromme afhaal om te sien of hulle so-iets, wat in elkgeval belaglik is, gedoen het.  Dis toe nie gedoen nie, soos 'n mens kon verwag.  Ek het die kêrel gebel en hom uitgenooi om self te kom kyk.  Hy ht egter onmiddelik afgesien van die addisionele eis.  Dis bietjie skokkend dat groot maatskappye hulle klieënte so probeer uitbuit.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 09:34:05 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Nogal 'n ding wat ek by Ford en Mazda sien, jy ry nog maklik 30,000km met die remme en hulle wil sommer vroeg vervang op jou koste. Ek mis nogal die dae dan van Renault met daai maintenance planne, selfs my disks was vervang, gratis! 

Het bietjie inbetaal by aankoop van my Ranger en die Diensplan opgegradeer na 'n Onderhoudsplan, so wat ook al vervang moet word, behalwe bande en brandstof, is nie my probleem vir die volgende 5 jaar nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 11:20:32 am
Anonymous

Kyk maar mooi na dit, dis glas, bande, remme, verf, en general wear and tear. Ek was nie baie beindruk met die planne nie en ek het maar my standaard op die toyotas gehou vir nou. Gelukkig is die risiko laer op die Toyotas so ek sal daai koste maar spaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 20:25:15 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

2 Dienste terug het agent my gebel oor vipers wat vervang moet word. Kostes was te hoog en het vir hulle gesê om te los. Ek het dit intussen nooit gedoen nie. Laaste diens raporteer hulle dat vipers nog in goeie toestand is!  Lyk my ons SA son verrig wondere?😜

Geert, wat op aarde ry jy? Ek sal dit nie naby daai voertuig van jou waag nie, die ding het dan vipers op sy windskerm! Viper is mos 'n soort van giftige slang? Dankie tog my Fordjie is maar common en het die normale soort wipers wat van rubber gemaak is op :)

Jammer maar ek kon myself nie help nie...heh heh 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 22:04:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16359
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, wat op aarde ry jy? Ek sal dit nie naby daai voertuig van jou waag nie, die ding het dan vipers op sy windskerm! Viper is mos 'n soort van giftige slang? Dankie tog my Fordjie is maar common en het die normale soort wipers wat van rubber gemaak is op :)

Jammer maar ek kon myself nie help nie...heh heh 

Oops...sien nou wat jy bedoelπŸ™ˆπŸ™ŠπŸ™…‍β™€οΈπŸ€¦‍♂️

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 10:44:44 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 409
Joined: 28 Feb 2018

HEY, us guy's with vipers must stand together, you know we are a specili breed 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za