Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22968 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 914 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Winde van verandering
ðŸŒªï¸ Worry ends where faith begins 🌪ï¸
Tragies en lagwekkend skerp.........!
So lank as wat ons nog die snaaks kan insien en kan lag sal ons oorlewe ![]()
My skoonma was vanoggend baie siek ek moes haar kombuis toe dra om vir ons koffie te maak.
Vat haar later dokter toe waar sy die dokter sê sy het geen krag. Gee haar n voorskrif vir n generator.
ðŸŒªï¸ Worry ends where faith begins 🌪ï¸
Ek hoor die pastoor wat dooies opwek, is pas aangestel om ESKOM op te wek.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek vermoed hy gaan baie meer hulp nodig hê as met sy eerste "shot"
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Drie items op daai foto-lys gaan maar swaar af by hierdie oud-stryder. Dit sluit NIE die gennie in nie.Â
You'll never never know if you never never go
Gisteraand net voor die einde van die rugby kom daar n erge Noordelike wind op van +/- 35km/h.
Hy waai die dam Wendy huis - 6 x 6 "Desm@#rs".
As ek verby ry daar sal ek foto plaas.
Limpopo kry deesdae al die seisoene op een dag.
Vandag is dit 34 grade met wind en met reen wat volg.
More kom die koue???
Fotos van Dam Wendy huis
Groete,
Paul
Die wind spoed is in knoope. Maal met 1.85 vir km/h.
33x1.85= 61Km/h.
Groete,
Paul
My plasing moet verskuif word na "Bad & Worst Experience".
Volgens nuutste nuus het 2x plekke deurgeloop by Vaalwater agv weghol brande dmv wind en swaai na Modimolle.
Ons is gewaarsku om lig te slaap.
Rook trek erg Noord en oê brand erg met bygaande sinus.
Rook Raak Nou Erg??
Ons oê brand soos n "Welder met Arc Eyes".
Gisteraand net voor die einde van die rugby kom daar n erge Noordelike wind op van +/- 35km/h.
Hy waai die dam Wendy huis - 6 x 6 "Desm@#rs".
As ek verby ry daar sal ek foto plaas.
Limpopo kry deesdae al die seisoene op een dag.
Vandag is dit 34 grade met wind en met reen wat volg.
More kom die koue???
Klink soos Kaapstad, dan. Weather always perfect; dress accordingly.
Hier by ons is dit tans teenoorgesteld.
Eendag "Mo#r" die hiite jou.
Volgende dag waai die wind jou weg gesaamtelik met hitte.
Daarna volg reen, wind en koue.
My vrou is van die Weskaap en met my laaste verblyf daar, het ek gesê: Nooit Ooit weer nie.
Ek is van Graaff-Reinet (NOK) en ken warm en koud.
Ons was naweek by Wagondrift gewees naby Moloto. Donderdag het in omgewing ook klomp veldbrande ontstaan. Vrydag aand het oord gewaarsku dat ons moontlik gaan moet ontruim as toestande nie verbeter nie. Vanoggend 01h30 klop die oord personeel ons wakker...daar is weer n ander vuur wat in ons rigting gekom het. Baie van oord personeel was nou al 2 dae nonstop besig om vure te probeer blus op bure se plase. Van daai mense se chalets ens het alles afgebrand....groot skade
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



