English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 367
topics: 104
replies: 3 726
views: 1 210 295
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Willows PE - Ooskaap Rally

replies: 1
views: 3116
22 Nov 2004
Anonymous
Willie / Piet

Dankie vir die rally die naweek by Willows. Ons het dit baie geniet. Ek moet julle s ons was baie skepties om soontoe te gaan, maar was beslis verras. Ons sal definitief weer en weer terug gaan. Ek wil die eienaars ook gelukwens
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2004
Piet
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 412
Joined: 01 Jan 2007
Hallo Helen,

Groot plesier! Net jammer julle het julle aankoms en meeste van die naweek so 'n bietjie weggesteek!
Julle was ook nie meer daar toe ons gister besluit het om 'n groep foto te neem nie.
Ons gaan julle seker sien met die rally
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required