English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 033
Total Views: 82 377 462
topics: 84
replies: 1 535
views: 185 236
Share your best or worst experiences to help others out.

Willie Ewiks Oorlede

replies: 8
views: 460
15 Sep 2019 @ 12:48:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek sien Wouter by die Expo op Swartkop.

Wat omte hoor dat Willie die 6de Junie oorlede is.

Wouter al my simpatie met julle, en ek hoop ek mag dit hier noem van jou Pa se afsterwe. 

Daar is baie wat dit nie weet nie.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 19:47:47 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 368
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Dankie vir die laat weet as ek nou reg verstaan is dit Willie wat die Ewik Movers geinstaleer het ,het myne nog by my huis kom instaleer 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
15 Sep 2019 @ 19:53:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis reg. Hy en Wouter het my Explorer sin ook by my huis kom op sit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 20:44:33 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Wouter, baie jammer om te verneem van jou Pa se heengaan.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 22:01:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink Willie het heelwat manne in Pretoria omgewing gehelp met Ewiks instalasies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
15 Sep 2019 @ 22:40:57 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Ek verneem dat Willie van der Merwe oorlede is? Sy seun het nou oorgeneem?

Was reported here by Geert in July or is this someone else ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 06:35:48 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Willie het my Fleetline in Krugersdorp by die huis kom doen. Puik diens gekry asook na verkope diens. Jammer om te verneem hy is oorlede.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 16:24:24 pm
Spikkie
New Member
51% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 07 Feb 2016

Jammer om van Willie te hoor ek het my oorspronklike Ewik movers van hom gekoop was baie behulpsaam met instalasie besonderhede

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 21:13:05 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Baie jammer om te verneem... Innige simpatie aan die familie.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required