English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 673
topics: 4 499
replies: 30 837
views: 17 441 341
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 225
replies: 266
views: 17 493
topics: 3
replies: 73
views: 13 713
Willem's Rus
Gauteng, Hammanskraal
6
Total Ratings: 6
6   
0
Rated: 13 Aug 2020
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Willems Rus

replies: 23
views: 7603
04 Oct 2015 @ 18:31:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Was nou afgelope naweek by Willems Rus gewees....ons het dit baie geniet, maar net warm gewees
Pad soontoe: Laaste gedeelte grondpad wat mens maar stadig vat met gewone wa...baie sinkplaat, maar ok as jy dit rustig vat.

Staanplekke: Lekker plekke, maar sommiges met geen skaduwee nie. Lekker uitsig oor watergat gehad en heelwat wild gesien....30m van jou af. Ongelukkig die leeus en renoster gemis wat ingekom het toe ons in reservaat rondgery het

Badkamers: Daar is net een woord nodig om dit te beskryf: PUIK

Ontspanning: Basies net swembad in kamp...was maar bietjie groen, maar ons het meer ons tyd gebruik om in reservaat rond te ry en wild te besigtig

Lekker naby aan Pretoria...45 minute se ry
As jy hou van rustigheid en wildtuin is hierdie kamp regtig aanbeveelbaar😁

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 18:39:37 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Beslis op ons lys vir 2016.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 18:44:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Beslis op ons lys vir 2016.


Jy moet maar net seker maak jy kry n groot stand....baie van hulle gaan te klein wees vir exclusive

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 19:13:35 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Sal, het baie met die dame gepraat voor hulle nog oop gemaak het.  Maar ek is al gewoond om dit duidelik te maak met bespreking.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 20:24:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Mooi lyk rustig.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 20:45:42 pm
Witwillie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 15 Dec 2014
Experience: 19 years
Hi Geert, dankie vir die terugvoer, veral oor die pad soontoe. Ek is maar versigtig vir die sinkplate en klippe met die pad wa.
my eie bed in die vreemde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 07:07:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Matt1...was dit jy wat op stand 24 gestaan het die naweek met jou Sensation?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 12:08:03 pm
Matt1
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 23 years
Dagse, jip, dit was ek gewees, hoekom het jy nie kom groet nie? Ek maak nie my PC oop oor naweke nie en ken nog nie al die manne so uit my kop uit nie. Nee man!!
EK het my eie lang naweek gemaak en van Woensdag daar gestaan, baie lekker rustig en het heerlik gerus. Sal defnitief weer gaan, die grondpad het my nie gepla nie want dis darem nie te ver nie, ek kruip maar so aan tot ek die "skoon teer" kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 13:07:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dagse, jip, dit was ek gewees, hoekom het jy nie kom groet nie? Ek maak nie my PC oop oor naweke nie en ken nog nie al die manne so uit my kop uit nie. Nee man!!
EK het my eie lang naweek gemaak en van Woensdag daar gestaan, baie lekker rustig en het heerlik gerus. Sal defnitief weer gaan, die grondpad het my nie gepla nie want dis darem nie te ver nie, ek kruip maar so aan tot ek die "skoon teer" kry.

Skuus man.....gister oggend toe jy uitry, toe sien ek eers die kombinasie...chrysler/Sensation. Ek besef toe eers ek het dit op forum ook gesien..dit moet jy wees. Ek het jou daar by die badkamers gesien Saterdag oggend......ek het bietjie na die ander staanplekke gekyk...ek was daai lang ou met die groen t-shirt. Sal mekaar seker weer raak kamp😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 13:54:21 pm
Matt1
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 23 years
Nou onthou ek, sal verseker mekaar erens weer raak kamp. Ek probeer maar so af en toe n lang naweek te maak na n "regte" lang naweek, ek is op Sasolburg en kyk maar na die distansies. Julle ouens in Pta is gelukkig naby al die kampplekke, ek moet so 2 ure bysit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 14:00:35 pm
Matt1
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 23 years
Mede kampers, ek en my vrou wil weer so teen Feb ons jaarlikse verlof vat. Ons was hierdie jaar vir n maand by Plettenberg gewees en wil Feb'16 bietjie suid kus KZN toe gaan vir n maand. Ons kyk na die TO strand. Enige voorstelle met julle ondervinding?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 14:48:10 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Matt

Ons kaap nou die draad.  Ons het April 2014 daar gestaan en verkies daai staanplekke, lekker groot en stil. 

Dit is nie ons karavaan nie, iemand by die oord het die foto vir my gestuur om die staanplek te wys.  Die badkamers is aan die linker kant.  Oppas net vir die blou gatte.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 16:52:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wilsur. Wat is die verskil tussen die A-stands en die B-stands?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 19:00:58 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die "A" staanplekke is soos ek dit het die meer bedrywige klomp want dit is naby dieingang (swembad) en die uitgang na die see.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 18:11:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het afgelope lang naweek weer by Willemsrus gaan kuier. Was weer lekker rustig, alhoewel oord 100% vol was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 19:34:28 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Kon net lekker gewees het om so na aan die natuur te kamp.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 08:36:45 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Die mooiste is daai koue Amstel!

Lyk baie lekker daar in die natuur,  erg jaloers. 

β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 08:54:30 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Dit lyk nou lekker Geert. Hoe lyk daai pad nou? My wa het seer gekry toe ons daar was. Die bout van die sleepstang skokbreker het losgekom. Maar dit was steeds lekker rustig by Willemsrus gewees. sal weer soontoe gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 16:48:14 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years
Nadat ek meer as Ε„ week gewag het vir my bespreking om bevestig te word kry ek Ε„ e-pos dat staan plekke 7 en 8 oop is. Die fooie het toe gespring na R 240 pppn. Biki te veel.Β 
Sal maar verder soek vir volgende naweek.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 20:35:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit lyk nou lekker Geert. Hoe lyk daai pad nou? My wa het seer gekry toe ons daar was. Die bout van die sleepstang skokbreker het losgekom. Maar dit was steeds lekker rustig by Willemsrus gewees. sal weer soontoe gaan.

Jan, ons was einde Junie by Dinokeng Camp and Leisure wat ook op daai Dewagensdrif pad is.....toe was dit vreeslik erg, nog nooit my wa op so n rowwe pad gesleep nie....selfs sonder wa as ons winkels toe gegaan het, het ek kar jammer gekry. Nou met Augustes besoek was dit tonne beter. Ek weet nie of hulle pad skraap of verander toestande maar van tyd tot tyd nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 20:46:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nadat ek meer as Ε„ week gewag het vir my bespreking om bevestig te word kry ek Ε„ e-pos dat staan plekke 7 en 8 oop is. Die fooie het toe gespring na R 240 pppn. Biki te veel.Β 
Sal maar verder soek vir volgende naweek.

Dis 2 baie populere staan plekke.....veral 7, dis in die hoek,  so jy het uitsig oor veld in 2x rigtings. Ons het op 5 gestaan....kyk uit oor watergat. Wat dit nog duurder maak is die conservation fees wat die reservaat vra van R80 per volwassene en nog R50 per kar ook.....dis nog bo op jou kampeer tariewe. Dan selfdrive het duur geword...R250 vir dag of R380 vir 2 dae. Voel vir my bietjie uitbuitery, want voor lockdown was dit R150 vir 2 dae. Miskien sal dit weer verander omdat Gautengers weer oor grens kan ry....nie beperk meer tot Dinokeng nie.  Skuins oorkant is Tambotie vreugde....hulle vra R120 per persoon....lyk heel lekker daar. Vrydag toe ons aankom het n trop olifante voor hul heinings gewei.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2020 @ 09:09:48 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Geert, We've just got back from a mid-week break at WR.

Just to mention that there is a pensioners rate of R 125 park entry.

Still very dry with few animals, but as usual, a most pleasant and relaxing stay.

WR  standards are still right up there!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2020 @ 09:15:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Willemsrus is verkoop aan nuwe eienaars....hulle is tans besig met oordrag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2020 @ 14:51:19 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Well I hope the new owners keep the standards up.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za