English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 239
Total Replies: 248 978
Total Views: 83 116 838
topics: 11 388
replies: 136 676
views: 39 269 162
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Will Caravan Parks Survive

replies: 35
views: 689
12 Apr 2020 @ 07:17:52 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

There have been numerous posts in the past about the “excessive “ rates charged by caravan parks. I now wonder how many of them will survive the Coronavirus financially. With the lockdown they have lost their entire Easter takings, which together with the December holiday period, see them through the rest of the year. I suspect that for the rest of the year their occupancy rates will be down significantly also. I just hope that they can hang in there until things improve.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 07:52:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sover ek weet is daar klomp geld beskikbaar gestel vir besighede in die toerisme bedryf om dit aan die gang gehou. Weet nie of karavaanparke ook vir vergoeding sal kwalifiseer nie, aangesien hulle meer lokale mark behartig en ek dink hul wil liewer die bedryf vir oorsee se mense probeer aan die gang hou. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 08:03:38 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Sover ek weet is daar klomp geld beskikbaar gestel vir besighede in die toerisme bedryf om dit aan die gang gehou. Weet nie of karavaanparke ook vir vergoeding sal kwalifiseer nie, aangesien hulle meer lokale mark behartig en ek dink hul wil liewer die bedryf vir oorsee se mense probeer aan die gang hou. 

Ek hoop ook dat hulle uitgehelp sal word. Dan is daar ook die BEE probleem...daar was op ‘n stadium dat slegs BEE besighede sal vir hulp kwalifiseer. Ek dink (hoop) dit is verander.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 08:48:10 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4310
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Moontlik nog meer slegte nuus vir woonwaparke. Daar word oorweeg om alle skoolvakansies vir die res van die jaar te skraap.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 08:56:31 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die bedrag wat beskikbargestel is, is maar klein en moet verdeel word tussen baie ondernemings.  Ek twyfel of veel na karavaanparke sal gaan.  As hulle verdwyn, verdwyn 'n groot deel van ons lewe daarmee saam.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 09:40:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hulle moet netnie met die intrapslag als weer wil opvang nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 12:24:51 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Hulle moet netnie met die intrapslag als weer wil opvang nie.

 

Vraag en aanbod sal pryse bepaal. Indien skoolvakansies in die slag sou bly gaan spesiale aanbiedings aan die orde van die dag wees. Dit gaan nie goeie nuus wees vir marginale oorde nie.

Die domino effek, veral op die toerusting wat deur Outdoor Warehouse tipe ondernemings en buitelewe skoue se persele vol staan sal insiggewend wees. 

Ek voel jammer vir oorde waarop uitstaande verbande verskuldig is. Paaiement "vakansies" is goed en gaaf, maar dit word mos aan die einde bygelas, dus word die rente komponent net vererger.

Daar is wel van die beter oorde wat sonder 'n paasnaweek en sonder skoolvakansies kan oorleef, maar die marginale oorde sal waarskynlik verdwyn.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 12:31:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vraag en aanbod sal pryse bepaal. Indien skoolvakansies in die slag sou bly gaan spesiale aanbiedings aan die orde van die dag wees. Dit gaan nie goeie nuus wees vir marginale oorde nie.

Die domino effek, veral op die toerusting wat deur Outdoor Warehouse tipe ondernemings en buitelewe skoue se persele vol staan sal insiggewend wees. 

Ek voel jammer vir oorde waarop uitstaande verbande verskuldig is. Paaiement "vakansies" is goed en gaaf, maar dit word mos aan die einde bygelas, dus word die rente komponent net vererger.

Daar is wel van die beter oorde wat sonder 'n paasnaweek en sonder skoolvakansies kan oorleef, maar die marginale oorde sal waarskynlik verdwyn.

Miskien sal dit goed wees dat ons as kampeerders, sodra lockdown verby is en weer wil kamp, liewer n kleiner privaat oord oorweeg om soedoende hulle probeer help om weer op die been te kom. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 12:35:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien sal dit goed wees dat ons as kampeerders, sodra lockdown verby is en weer wil kamp, liewer n kleiner privaat oord oorweeg om soedoende hulle probeer help om weer op die been te kom. 

Miskien kan admin, as hulle die fasiliteit het om n epos aan hulle oord databasis te stuur, te vra dat oorde wat op die drumpel staan om deure te sluit, hul naam deurgee. Dan kan hulle die "oord nood lys" hier plaas en ons kan dit ook verder op ander platforms versprei sodat kampeerders saam kan help dat oorde nie toemaak nie....deur hulle te ondersteun

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 12:59:36 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Iemand het op hierdie of dalk 'n ander draad genoem van 'n oord waar by vyftig semi-permanente kampeerders nou vasgevang is.  Die oord en ander soortgykes kan hulle sterre daaroor dank want dit kan dalk net hulle voortbestaan verseker.  Ongelukkig vir oorde soos Tsipise en Eiland, het die swaeltjies waarskynlik nog nie vir die winterseisoek opgedaag nie. Ek wonder of die ATKV dit gaan oorleef, want hulle is gewoond aan redelike tot hoë besetting regdeur die jaar wat waarskynlik hulle hoofbron van inkomste is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 13:13:23 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4310
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek dink die karavaanparke wat aan 'n groep behoort soos ATKV en Forever Resorts sal die jaar kan oorleef.

Van die ouer kleiner parke wat in privaat besit is met min skuld sal dit ook oorleef. Baie van hulle is 'n stokperdjie vir die eienaar.

Dis net die wat groot skuld het wat gaan sukkel, tensy hul verligting van die bank en dalk die regering kry.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 16:07:28 pm
JJS
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 24 Dec 2019

Hope resorts get assistance from government funds available since they play a major role in the tourism sector. Only those resorts that are registered and paying Tax think they will survive. The situation in the world has already created fear amongst many campers. As i was going through Facebook today i realized that some caravan owners have started selling indicating they are not sure about thier employment after the lockdown. Therefore they have decided to sell thier vans and keep money. Not sure whether this is a marketing strategy or not. However i feel sorry for those permanent campers under the circumstances. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 16:14:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek hoop en glo banke sal oorde wat groot verbande het tegemoed kom. Die afgelope 2x bankteruggeneemde oorde wat ek gevolg het wat verkoop moes word, het baie moeilik gegaan. Beide van die veilings was daar nie eers bieers gewees nie. Beide is toe op afslaers se webtuistes te koop aangebied wat bitter moeilik verkoop is op einde teen groot verliesde aan bank se kant. Ek dink as oord eienaars goeie betalers was voor hierdie pandemie, sal hul liewer die opsie kies om bietjie te wag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 17:10:30 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink ook so Geert.  Dieselfde vir huise.  As daar duisende huise van mense wat nie meer kan betaal nie, op die mark kom, sal dit vir belaglik lae pryse op veilings verkoop word wat dalk nie eers die uitstaande kapitaal sal dek nie.  Dit beteken die banke gaan almeer verliese ly wat tot hulle eie ondergang kan lei.  Dit is nie in die banke se voordeel nie en die regering het reeds geluide gemaak dat dit nie wenslik is nie.  Dit sal dus beter wees om eerder die verbandgewers die geleentheid te gee om te probeer afbetaal.  Daar is ekonome wat meen die reserwebank se uitleenkoers kan dalk met nog met tot drie persentasiepunte verlaag.  Op 'n miljoen rand se verband beteken 'n persentasiepunt-verlaging 'n besparing van sowat R750 of drie duisend rand per maand as die moontlike totale 4 persentasiepunte in aggeneem word.  Dit is seker goed 'n derde van die paaiment minder. Huiseienaars sal hulle bes doen om hulle huise te behou.

Een ding is seker, en dit is as jy nou 'n huis wou verkoop, moet jy eerder dit vir 'n lang ruk probeer uitstel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 17:58:49 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4310
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

The main reason for the Reseve Bank to lower interest rates is to stimulate growth.

i am of opinion it has more negative effects than positive ones. Ones i can think of are

Has a negative effect on the Rand making imports more expensive. The demand for Rands will fall.

Banks profits drop so they will have to increase turnover through loans. 

People borrow money to buy luxuries.

House prices increase. Positive for the seller but what can he do with his weakend Rand.

There is no incentive to save.

People dependant on interest bearing investments will be worse off.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 00:43:31 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Al gedink dat karavaan Parke vrek besig gaan wees want baie gaan hulle inkomstes en bates verloor 

Karavaan Parke bied goedkoper verblyf.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 06:55:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit gaan afhang van elke oord se omstandigheid.  Dit kom maar neer op die werker.

As jy nie kan werk nie kry jy nie geld nie, as jy nie geld het nie kan jy nie gaan kamp nie.  So sal dit 'n rippel effek he.

Die ou met 'n geldjie gaan bepaal watter volgende onderneming gaan 'n treetjie vorentoe as hy dit daar spandeer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 07:23:31 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek vertrou sodra oorde oop is sal ons kampers weer begin kamp en hulle ondersteun ek glo sou die skoolvakansies wel wegval sal dit ook n negatiewe inpak in die bedryf he die oord eienaars moet regtig probeer om nie hulle rates te hoog te maak nie om sodoene op te maak vir al die verliese maak jou pryse van so aard sodat jy jou oord weer staanplekke vol raak en besigheid weer inskop sterkte aan almal hoop ek maak sin

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 07:33:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees Weesgerus bied 20% afslag op alle verblyf tot 31 Maart 2020....maar besprekings moet tydens lockdown gemaak word. Deposito moet binne 48hr gedoen word. Seker n idee om kontantvloei te gesond te hou?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 08:35:31 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Na elke ernstige afswaai in die wêreld se ekonomie, was daar weer 'n opbloei hoewel dit soms maar stadig begin het. Ek dink aan die tydperke na die twee wêreld-oorloë en na die groot depressie van die dertigs.  Ek het dit nie self ervaar nie, maar van wat ek daarvan gelees het, is dit duidelik dat die nuwe tydperk selfs ekonomies beter was as voor die krisisse.  Dit is moontlik omdat agterstande ingehaal moes word.  As dit so gebeur, sal karavaanparke sekerlik ook weer 'n bloeitydperk beleef hoewel dit miskien aanvanklik stadig sal gaan omdat mense verarm sal wees.  Die lus om te kamp sal tog nie verdwyn nie.  Sommige kampe sal wel sneuwel, maar as daar 'n behoefte is, sal dit deur iemand benut en bevredig word.  Munisipale kampplekke het grootliks verval, maar privaat inisiatief het oorgeneem.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 11:44:58 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 947
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek lees Weesgerus bied 20% afslag op alle verblyf tot 31 Maart 2020....maar besprekings moet tydens lockdown gemaak word. Deposito moet binne 48hr gedoen word. Seker n idee om kontantvloei te gesond te hou?

Seker tikfout "31 Maart 2020"

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 12:58:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Seker tikfout "31 Maart 2020"

 

Ja....skuus, dankie Hennie....moet wees 2021

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 14:59:11 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

 

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 16:26:08 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Well I've paid my deposit for Hartenbos next Feb/Mar 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 18:05:11 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

I did the same Brian. What will be will be.!!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:23:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek lees Weesgerus bied 20% afslag op alle verblyf tot 31 Maart 2020....maar besprekings moet tydens lockdown gemaak word. Deposito moet binne 48hr gedoen word. Seker n idee om kontantvloei te gesond te hou?

Hoekom so lank vooruit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:48:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoekom so lank vooruit.

 

Ek dink bitter min mense wil nou besprekings maak vir die volgende 2 of 3 maande. Kans is seker groter dat mense besprekings nou sal maak vir einde van die jaar en nuwe jaar. Ek het my bespreking aangeskuif by hulle tot volgende jaar.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:50:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink bitter min mense wil nou besprekings maak vir die volgende 2 of 3 maande. Kans is seker groter dat mense besprekings nou sal maak vir einde van die jaar en nuwe jaar. Ek het my bespreking aangeskuif by hulle tot volgende jaar.

Maar nie afslag gekry nie. Dis op nuwe onbetaalde besprekings waar nog deposito betaal moet word....seker vir cashflow?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:53:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink ook so Geert.  Dieselfde vir huise.  As daar duisende huise van mense wat nie meer kan betaal nie, op die mark kom, sal dit vir belaglik lae pryse op veilings verkoop word wat dalk nie eers die uitstaande kapitaal sal dek nie.  Dit beteken die banke gaan almeer verliese ly wat tot hulle eie ondergang kan lei.  Dit is nie in die banke se voordeel nie en die regering het reeds geluide gemaak dat dit nie wenslik is nie.  Dit sal dus beter wees om eerder die verbandgewers die geleentheid te gee om te probeer afbetaal.  Daar is ekonome wat meen die reserwebank se uitleenkoers kan dalk met nog met tot drie persentasiepunte verlaag.  Op 'n miljoen rand se verband beteken 'n persentasiepunt-verlaging 'n besparing van sowat R750 of drie duisend rand per maand as die moontlike totale 4 persentasiepunte in aggeneem word.  Dit is seker goed 'n derde van die paaiment minder. Huiseienaars sal hulle bes doen om hulle huise te behou.

Een ding is seker, en dit is as jy nou 'n huis wou verkoop, moet jy eerder dit vir 'n lang ruk probeer uitstel.

Het nog een met n verband. Darm is hy amper klaar.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 08:36:35 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Net 'n stukkie goeie raad oor die 1% rentekoersverlaging en moontlike verdere verlagings:  As 'n mens enigsins kan bekostig om steeds die paaiment van voor die verlagings te betaal, doen dit dan.  Moenie die bedrag wat jy spaar op die paaiment as 'money from home' beskou en dit spandeer nie.  Selfs net 'n klein oorbetaling op die verband elke maand, kan jare op jou afbetalingstermyn spaar.  Gebruik gerus hierdie  (https://www.sahomeloans.com/calculator/additional-payment) om te bereken hoeveel jy kan spaar.  Jy sal verbaas wees.

Dieselfde geld natuurlik ook as jy addisionele bedrae vrywillig op jou verband kan afbetaal of skielik 'n los groterige bedrag het wat jy op die verband kan afbetaal. . 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 11:58:25 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Daar is pas aangekondig dat die Reserwebank sy uitleenkoers met nog een persentasiepunt verminder het.  Dit beteken ons verbandrentekloers sal met dieselfde persentasie verminder.  Dis ongeveer 'n 20% verlaging van rente teenoor wat dit voor die krisis was.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 16:06:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het n vaste bedrag op die eiendom wat afgetrek word.

Dis wen ek sou die rentekoers verlaag bly my bedrag dieselfde.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 17:40:07 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4310
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Daar is pas aangekondig dat die Reserwebank sy uitleenkoers met nog een persentasiepunt verminder het.  Dit beteken ons verbandrentekloers sal met dieselfde persentasie verminder.  Dis ongeveer 'n 20% verlaging van rente teenoor wat dit voor die krisis was.

En die Rand wat besig was om 'n klein bietjie te versterk vroeer vandag daal ook met 1% teenoor die dollar agv die besluit. Ek glo steeds dat die rentekoers dalings nie groei in die tipies Suid Afrika ekonomie gaan stimuller nie. 

Ek dink ek moet my ou ekonomie boeke uitgrou om die logika agter die Reserwebank se besliute te verstaan. Ek mis iets. Dalk kan Hurricane of Danie dalk help.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 07:44:15 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

As 'n land se rentekoers verhoog, trek dit gewoonlik geld na die land want meeste lande se rentekoerse is maar baie laag- naby zero,en vice versa.  Die verlaging sal dus nie nuwe kapitaal trek nie en ek dink ook nie iemand het dit verwag nie.  Ek dink ons moet in hierdie geval die regering se motivering aanvaar, naamlik om die las op verarmde verbruikers te verlig en hopelik te keer dat mense hulle huise verloor as gevolg van wanbetaling.  Dit sal ook maar net gedeeltelik effektief wees want as jy nie 'n inkomste het nie, kan jy nie 'n paaiment betaal nie.  Daar is darem ook die banke se drie maande betalingsvakansie.  Dit maak ook die mense en maatskappye  met ander skulde wat van banklenings afhanklik is, se lot makliker.  Binne die drie maande behoort meeste mense darem weer inkomstes te verdien. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 15:12:33 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1272
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek dink, soos baia ander besighede wat in die toerisme bedryf is gaan verskriklik sukkel. Baia ander mense het ook geen of min inkomste wat vakansies onmoontelik maak.

As die “home schooling” gaan aanhou sal daar mos nie meer oficieele vakansies wees nie. Die ouer/onderwyser kan home schooling van n’ vakansie oord af doen, of hoe? Daar moet net internet wees. So, as daar genoeg geld en verlof is kan mense enige tyd dan op vakansie gaan....of miss ek iets? 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 08:39:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees Roman's pizza verkoop nou bewysse teen 25% afslag. Met ander woorde n R100 bewys kos jou R75 as jy dit nou koop gedurende grendel tydperk. Jy kan bewysse eers gebruik as Romans weer oopmaak. Nou weet ek nie of hulle dit doen om hul kontantvloei aan die gang te hou nie of miskien te verseker dat hulle n goeie toeloop van kliente gaan kry sodra grendel tydperk opgehef word nie, aangesien jy bewys binne 14 dae moet gebruik van datum wat hulle weer oopgemaak het.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za