English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 573
Total Views: 82 435 495
topics: 10 888
replies: 126 377
views: 38 910 082
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wilk Topaz 2002

replies: 8
views: 226
25 Sep 2019 @ 09:29:13 am
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 12 years

Het Iemand die specs vir die Wilk Topaz 2002 of handleiding.

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 09:45:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jammer het op my data basis gaan kyk. Het niks van die karavaan nie. 

As iemand dit het ek wil dit ook graag hê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 15:28:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien Exclusive Caravans in Centurion het een op die vloer....hoor of hulle miskien handleiding het, dan kan hulle foto stuur van info wat jy soek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 07:13:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal gaan kyk vanmiddag. Ry verby hulle oppad huistoe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 14:50:20 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Hi Gideon.

Eks baie jaloers , ek en Elma like nogal van die " batman "

I love camping all year round
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:55:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het toe daar gestop en gevra of hulle 'n handleiding het.  Sorry hulle kon nie ons help nie.  Die dametjie het my besonderhede gevat en sal my laat weet as sy dit in die hande kry.

 Terloops.  Voor ek hulle in die kantoor gevra het, het ek in die wa geklim en na hom gekyk.  Daar is nie 'n manier wat ek R119000 vir daai wa betaal nie.  Hy is werklik waar om dit sagkins te stel deur sy gat getrek.

Hulle het so bietjie maintenance om te doen voordat daai wa gaan verkoop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 08:04:58 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 772
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ek het toe daar gestop en gevra of hulle 'n handleiding het.  Sorry hulle kon nie ons help nie.  Die dametjie het my besonderhede gevat en sal my laat weet as sy dit in die hande kry.

 Terloops.  Voor ek hulle in die kantoor gevra het, het ek in die wa geklim en na hom gekyk.  Daar is nie 'n manier wat ek R119000 vir daai wa betaal nie.  Hy is werklik waar om dit sagkins te stel deur sy gat getrek.

Hulle het so bietjie maintenance om te doen voordat daai wa gaan verkoop.

Ongelooflik hoe mense hulle karavane deur hule "ga#" kan trek. Loop bietjie deur parke en sien vir jouself.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 16:05:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ongelooflik hoe mense hulle karavane deur hule "ga#" kan trek. Loop bietjie deur parke en sien vir jouself.

....of ry verby huise, dan sien mens hoe sommige hul waens stoor....sommer net buite in die son tussen lang gras en onkruid....worry nie. Dieselfde wat in 5minute kamp opslaan.....gooi net alles in wa en los dit daar so gestoor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2019 @ 08:44:06 am
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 12 years

Dankie almal

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required