English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 941
topics: 11 574
replies: 139 205
views: 39 342 252
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WildEarth live

replies: 14
views: 224
20 Jun 2020 @ 18:24:32 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Wie van julle het al gekyk na die die live uitsending?   Hulle het persone wat vanaf Djuma, @ Ngala, Pinda en Tshwalo uitsaai  Ek geniet die lewende uitsendings veral omdat ek dit hier van Engeland kan volg en my verbasing was groot dat hulle ook renosters vanaf Pinda gewys het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 08:48:42 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het al daarna gekyk. Soms interresant en soms boring.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 08:55:17 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Watched it daily from the beginning of lock-down. Now, not so much, it just makes me more anxious to get there in September. (We hope!)

We are not even allowed to do a day trip from Benoni in Ekurhuleni to Rietvlei reserve, a distance of about 40km as it is in 'Tswane'cry

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 09:34:00 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Dankie Adele dat jy my bewus gemaak het van hierdie kanaal. Ek het nou die laaste gedeelte van vanoggend se Sunrise Safari gekyk. Ek laaik dit kwaai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 09:59:05 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dankie Adele dat jy my bewus gemaak het van hierdie kanaal. Ek het nou die laaste gedeelte van vanoggend se Sunrise Safari gekyk. Ek laaik dit kwaai.

Kyk na die middag/aand rit Chris. Dit is vir my beter aangesien hulle deur die dag die diere opgespoor het, en het 'n goeie idee waarheen om te ry.

Jy kan ook later na die opname kyk en dan fast forward as dit te uitgerek raak. Ek sien vanoggend se opname is reeds beskikbaar.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 10:05:23 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Plesier Chris dit kan soms maar boring wees dis maar soos ‘n mens se eie game  drives nie altyd opwindend nie maar die kennis van die rangers of soos hulle nou bekend staan as  “naturalist” is wyd , ek het heelwat geleer.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 10:24:36 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Plesier Chris dit kan soms maar boring wees dis maar soos ‘n mens se eie game  drives nie altyd opwindend nie maar die kennis van die rangers of soos hulle nou bekend staan as  “naturalist” is wyd , ek het heelwat geleer.  

Stem saam, dit is leersaam.

"Naturalist"! Is dit die naam vir 'n "Game Ranger" in Engeland?

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 10:51:22 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Stem saam, dit is leersaam.

"Naturalist"! Is dit die naam vir 'n "Game Ranger" in Engeland?

 

was nog al die jare bekend aan my as “Game Rangers” maar tye verander seker maar ek dink hier in Engeland staan hulle bekend as Game Rangers so ver my kennis strek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 10:55:45 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek ken die term "naturalist" as 'n ander benaming vir diegene wat graag kaalgat rondloop - oftewel 'nudiste'??tongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 11:43:06 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Is daar ‘n  ander  afrikaanse beskrywIng van die “Boss” van ‘n buffel, kan iemand dalk help asb. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 12:13:07 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die naam "helm" lui 'n klokkie. Nie seker nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 13:51:50 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Die naam "helm" lui 'n klokkie. Nie seker nie.

 

Dankie HM en dit lui nou hier ook ‘n klokkie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 14:14:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Watched it daily from the beginning of lock-down. Now, not so much, it just makes me more anxious to get there in September. (We hope!)

We are not even allowed to do a day trip from Benoni in Ekurhuleni to Rietvlei reserve, a distance of about 40km as it is in 'Tswane'cry

You are allowed to....both in Gauteng 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 14:17:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek kyk is dit ook maar gewoonlik 95% vooropgeneemde opnames....maklik om te forward wat mens regtig wil sien. Aan die ander kant voel mens so meer "in die ding" as mens dit live kyk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2020 @ 07:50:37 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

I thought the same Geert, but the missus says she saw something, somewhere that because Ekurhuleni is a so called HotSpot, we are supposed to have a permit.

I am going to make sure and pack a picnic bag.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za