English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 770
Total Views: 82 282 677
topics: 585
replies: 3 590
views: 3 312 488
Share all those nice recipes with everybody...

WilSur se Paella Pan Ontbyt saam sy Kampvriende

replies: 10
views: 9627
12 Nov 2014 @ 15:35:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek gebruik soveel moontlik bone, verskillende soorte en dan miskien "Bully Beef" (Surette hou nie daarvan nie) en as die wat van byt hou in die meerderheid is "Chakalaka" en net soms die oorskiet kaas van die naweek.

As jou pan groot genoeg is of die BONE is te min dan behoort jou wildste drome in te skop en te kyk wat is oor na die naweek.
Vir ons is die eiers 'n moet maar dit moet nie gebruik kan word vir Golf balle nie, ons gebruik yskas eiers want dan is hulle nie so loperig om die hele pan 'n wit kleed te gee nie.

Trek dan die pan met 'n stuk silver seil toe om die eiers so liggies te stoom want daar is nie 'n groot genoeg deksel nie.

As julle nog van gister se braai broodjies oor het werk dit ook lekker saam of so stuk van daai Arrie Varkie se brood of lekker pap.


Die resep is nie net deur my getoets nie maar wel van 'n hele klomp ander kampers.





Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2014 @ 15:37:31 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek sien nou die web en dink dit kan ook 'n lekker probeerslag wees vir die vakansie ?

http://www.jamaicatravelandculture.c...bully-beef.htm


1 tin of corned beef (also known as bully beef)
1 clove of garlic
1/2 a teaspoon of black pepper
1 onion
1 hot pepper (ideally Scotch Bonnet)
1/2 a sweet pepper
1 tomato
1 sprig of thyme
3 tbsp of water
Cooking

 Chop the onion, tomato, sweet pepper, hot pepper and crush the garlic

 Combine the beef, garlic and black pepper in a bowl
Mix together well

 Heat some oil in a frying pan
Add the onion, hot pepper, sweet pepper, tomato and thyme
Fry gently for about 10 minutes, stirring occasionally

 Add the beef mixture and the water to the pan
Fry gently for a further five minutes, stirring occasionally

Serving

 Serve for breakfast with fried plantains

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2014 @ 16:31:29 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
WIlsur, gee daai Scotch Bonnet n miskien vir Jamaica culture, ons dalk nie. Dit is verby die skaal vir warm chillies. Het hulle al geplant, en dit is erger as wat n shooter Tabasco ooit kan brand, ( nog nie self gedrink nie,maar sal hom vat bo daai Skottie) eerder n Jalapeno, en krap ook maar eers die pitte uit.
Verder sal ek nie karring aan die resep nie, behalwe die plantains ( dis mos gebraaide groen piesangs, of so iets)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2014 @ 17:45:38 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Daai ontbyt is n wenner

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2014 @ 21:15:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Lekker, lekker, maar ai tog, as Ben Brand se boetie Sooi Brand vir my kom kuier.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2014 @ 07:11:25 am
Anonymous

Wilsur, dit lyk nogals aangenaam, maar ek hou nie daarvan om iemand in die gesig te vat nie, maar die dag toe ek klaar maak met die weermag, toe sê ek vir myself nooit ooit weer Bully's vir my nie.Yell

Ek gaan dit probeer met Maal vleis, amper dieselfde, maar met ander tipe vleis.

Dankie vir die resep

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2014 @ 13:01:46 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ek sal die bully sal ek vervang met spek of oorskied braaivleis dis die weermag se skuld geen bully vir my nie Willem ek gaan hom gerus probeer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2014 @ 13:33:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons maak hom baie sonder enige vleis ook.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2014 @ 12:42:09 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die klink soos ons moer kos ,ons kyk wat elke karavaan oor het van die naweek en moer alles in die pan vir sondag brunch veral die gekerfde biltongSurprisedLaughingLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2014 @ 13:50:51 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Daai resep is buigbaar.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:59:50 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek gebruik soveel moontlik bone, verskillende soorte en dan miskien "Bully Beef" (Surette hou nie daarvan nie) en as die wat van byt hou in die meerderheid is "Chakalaka" en net soms die oorskiet kaas van die naweek.

As jou pan groot genoeg is of die BONE is te min dan behoort jou wildste drome in te skop en te kyk wat is oor na die naweek.
Vir ons is die eiers 'n moet maar dit moet nie gebruik kan word vir Golf balle nie, ons gebruik yskas eiers want dan is hulle nie so loperig om die hele pan 'n wit kleed te gee nie.

Trek dan die pan met 'n stuk silver seil toe om die eiers so liggies te stoom want daar is nie 'n groot genoeg deksel nie.

As julle nog van gister se braai broodjies oor het werk dit ook lekker saam of so stuk van daai Arrie Varkie se brood of lekker pap.


Die resep is nie net deur my getoets nie maar wel van 'n hele klomp ander kampers.





Wonder wat het van die foto's geword ?  Kan nie onthou wat was op nie, maar hier is die een wat ons altyd doen, al is hy nooit dieselfde nie.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required