Ek begin 'n nuwe draad vir my Buite Opwas Plek want ek sien ons kaap Lein se draad.
Met die Exclusive en Classique is dit maklik want die badkamer sit agter en die warm en koue water is reeds daar.
Ek het in 2008 die foto's van Johan Grobler (Fielies) iewers gekry en dit altyd in my agterkop gebêre. Ek het reeds so kappie by die voor ruit toe die lugversorger nog in die neus was, maar hy help ook baie vir die son op daai groot ruit vernaam as daar nie ander vorm van koelte is nie.
Die tjol met die "Galleries" is jy kan hom nie weer koppel aan 'n ander draad of posting nie.
Ek het dieselfde opwas stel, wat ek doen is om dit met dun reguit penne (een aan elke kant diagonaal) vas te kap op die grons. Dan kan die wind dit nie om waai nie.
Ek hou van jou skadu opset, baie netjies.
Lyk baie netjies, baie praktiese opset
Johann
Ek het in 2008 die foto's van Johan Grobler (Fielies) iewers gekry
Nou wil ek dit ook doen vir die lang kampe.
Good day all the happy/unhappy Campers,
I like the idea of having your scullery at your van, but I think a very relevant question would be, how do you contain your dirty,soapy,fatty, eggy, waste water.???
Does one collect in in a suitable container and dispose theroff in the sewer system of the Resort or is this messy bussiness also dumped on the site or in the vacinity of the site to act as breeding place for flies and other pests.
I mention also dumped at the site as some people do with their soapy, flaky, dirty, shower water.
What about general hygiene, spreading of germs and the poor sucker that must pitch his camp on your dirtywater dump???? Makes one think many years back to Oshivello (or Oshivlieë) in Ovamboland during the Bush war were everyone dumped his wastewater all over
Does resorts actualy allow this practice, as I would like to know before I invest time and money into such a solution.
For some or other reason I still think it to be best practice to use scullery facilities provided by the resort for this type of thing.
Would like your opinion on this matter as I currently make use of a 25L drum to collect the shower and handbasin water from the Surfers outlets and dispose of it at the ablutions or Porta Potty facilities of the resort but scullery water won't be as easy to colect and dispose off.
Klink vir my maar na 'n morsige oplossing vir 'n eenvoudige probleem
My buite opwas plekkie...
Two round tubs, a kettle and a folding tabel....
Do my washing there as well....
Seeing that André has responded in English I will too, but this is NOT the intention of this thread.
If your experience is that of what André’s concern then change your camp site’s.
If you need to make this a debate please create a thread were everyone can put their grip’s and suggestions.
Ek dink dit is baie oulik, veral as mens net met die ralley tent kamp.
Vir die manne wat hul lugversorger se kompressor agter gemonteer het gaan dit lekker warm in die opwasplek wees.
Indien jy voorstelle het rondom die Grys Water doen dit op my draad oor my Grys Water Projek
Thanks for the reply Willem,
Definitely a workable possibility of catching the wash water in a plastic bath.
Further possibility might be to also use a 25l drum but then I will need a drainplug and pipe from the basin otherwise one would need some type of a funnel to get int into the drum.
After concidering the hassles in getting rid of the waste water in a hygienic way, the Resort scullery with a little trolley to get the dirty stuff there might still be my best solution.
Don't worry about my dirty dish water....It's the bleedin water I wash me undies in.......
Depends...
Remote as I was there, soapy I dispose of into a "Grey-water" 20L drum, especially as I'm close to the dam water.
Rinse water I water the bushes, there is nothing to harm anything. The grey I'll tip at the nearest place I can.
Toilet I dig a cat hole / trench 200 - 300mm deep (still in the biosphere). TP I burn,
When I break camp, I close the trench with a hump then compact with the Landy by driving over it a few times.
At a resort, I'll tip into the drain
Hi Andre'
Yes Oshevello......
1975 / 6 ?
Again 1978 ?
Again 1980 ?
Didn't they condem the original camp and re-build..... If memory serves, they just left all the pit latrines in situ....
Anyhow, that's not the matter here...
Not getting at you but would like to put something forward...
Like the thread pets at resorts... it's a question of RESPECT...And I suppose upbringing...
Now, I never had much in the way of parenting... But that another story... But I did learn RESPECT
I'm shure, from what I've seen of Wil, he won't be one of those that dumps grey water...
I'ts a relatively easy thing to catch dish / grey water in a 25L drum... A trolly.... A home made funnel from a 5L kannitjie and you're good to go.
I personally don't really like using scullary facilities at parks, what I do is use my tubs at the scullary. If I wash at my pitch, I dump in the scullary,
showering at a place that provides ablutions, I have my showering plakkies, but that's just my "fiemies".
But is it not up to us, as campers to "educate" those that don't have respect... Civilly, nicely... give solutions and Ideas to those that don't consider other's?
My absolute worst is the dude having a pee in the bushes @ 02:00 in the morning... Pee in an empty Tropica coldrink bottle & empty the next morning if you must...
Like I said in answer to DK, even @ a remote pitch I tote dish water out. Shower water I use soap designed for the purpose (it does not harm the environment)
Gotta go
Hou van jou idee baie netjies.
Oor die grys water as ek by n droee plek kom gooi ek dit vir die boome die miere dra die vet weg so kry die boome ook water
Hi WilSur, I love your idea, looks great and is very functional. Can you advise me as to how the roof of the structure is mounted on to the top of the caravan. Is there a mounting which is fitted to the roof of the van for this structure to fit onto?
Cowen
Like on the front side I have fitted the same type extrusion were the tent slides in on the side of the caravan. With the Exclusive the roof is high and the water will not flow towards the caravan like in the pic's above.
Thanks for that info WilSur - makes perfect sense. Well done !!
Die is nog net op die teken bord maar dink sterk daaraan, ons hou van oop spasie. Op die foto's ia die wasbak staander links onder die boom.
Ek het die naweek begin om dinge myself te doen weens die koste.
Ek het twee tuinslang koppelings met stoppe angter in gesit met 'n kragpunt vir die kraan. Moet nou net die water onder die karavaan koppel, moet net die "T" stukke gaan kry.
Omdat ek wag vir onderdele het ek so bietjie kop gekrap om die kraan wat ek uit die kombuis uit gehaal het tussen die twee opwas bakke te sit.
Sodra ek klaar is sal ek foto's plaas, beplan om die Saterdag klaas te maak.
Tans werk die vir ons puik. Koue water word uit drom gepomp en warm water sommer uit die Urn geskep.
Nou sal julle wonder hoekom die drom gebruik as die kraan net langs jou is.
Die kraan werk nie lekker nie, as jy hom net effens oop draai is die stroom water te sterk en spuit als uit die beker waarmee jy anfanklik wou water skep.
Ek het ook al gedink aan die opwas plek agter die karavaan en dan soos 'n ander form lid warm water van die karavaan af kry. Maar staan plekke soos die hier bo het my teen dit laat besluit.
Leon
Ek gaan nie die wasbak agter teen die karavaan sit nie. Ons gaan steeds die opwas raam gebruik soos julle sin. Ek gaan net die water van die karavaan af kry want die karavaan se water tenk word vol gehou met 'n "level switch", so ek skakel net die los kan uit en kan dan warm water ook gebruik.
Ek het ook daaraan gedink Willem. Veral na 'n mede forum lid se fotos wat hy geplaas het. Dis maar soos ek noem dat ek wil nie gebind wees om net daar agter warm water te kry nie.
Tans plaas ek die opwas rak waar ek wil en skep ek die warm water sommer uit die urn. Werk die maklikste vir ons.
Die Classique het net net op die staanplek in gepas dus sou ek in elkgeval nie agter die wa kon werk nie. As ek dit wou doen moes ek die wa heeltemal gedraai het. Jou wa is nog langer as myne en die afdakkie by die lengte van jou wa gaan nie by alle oorde se staanplekke moontlik wees nie.
Een voordeel as daar plek is het jy die vermoë om dit op te slaan. Enjoy
Leon
Die pype tussen die wasbak en punte op die karavaan sal lank genoeg wees om die wasrak selfs onder die tent / rally te sit.
Enige manier so lank mens gemaklik is met jou kamp plek. Ek hou van willem se idee. Jy kan skuif waar jy wil en jy het warm en koue water in die skotelgoed bak.
Sal so maak Henry
Ok, die job is done.
As ek die opwas onder die tent of rally wil sit is dit maklik ek gaan vir my twee verleng pype (so 3 of 4 m) maak wat ek dan net koppel aan die wasbal pype en die karavaan.
Net 'n plesier Henry
Terugvoering ...
Skierlik het ek gesukkel met die water druk en het orals raad gesoek want dit het kompleet geklink asof daar 'n "air-lock" in die pomp was. Toe kry ek die raad om te kyk na die "non-return valve" soms maak hulle die klampie te vas en dan kan die klep nie lekker werk nie. Toe kry ek dit, die klampie het op die punt gesit en die kleppie kon nie behoorlik oop maak nie waarom die dun straaltjie water.
Maak toe die die pypie warm en druk hom mooi oor en sit die klampie nie te styf vas nie, toetes die spul en dit werk. Want by Bakgatla was daar so min water dat Wijan nie kon stort in die karavaan nie.
By Hartbeeshoek aan gekom vir ons week se kamp, slaan als op en toets die water weer, te lekker want daar is nou lekker warm en koue water agter by die wasbak.
Later sê Surette van die LED ligte wat ek in gesit het werk nie en dan werk dit weer. Soek rond en later is daar een van die "fuse" wat geblaas het, vervang hom maar iets pla nou al vir 'n lang ruk want dit wil voorkom die sekering maak nie lekker kontak nie. Kom akter soms werk die ligte en soms nie en Surette kla skierlik daat is nie water by die agterste wasbak nie. Die pomp loop want jy hoor hom en soms klink hy anders en so sukkel ek voort sonder water. Later loop die pomp nie meer nie, kyk na die sekerings en hulle is reg maar is steeds nie gelukkig met die wat dit nie alteyd kontak maak nie.
Daar kry ek die gedagte en maak die pen oop en die binne veer is die plan, knip hom toe in 3 dele sodat hy in die doppie van die sekerings kom teen die die sekering, sit die eerste een in en daar is die kontak sommer van die begin af reg. Toe verklaar dit hoekom die pompie anders geklink het want hy het soms nie genoeg krag gekry nie en dan het hy nie lekker gepomp nie, tot dit telaat was en die pomp die gees gegee het.
So haal ek toe die pompie uit na ek al die water soes uit tap, toets hom dierek op die battery maar hy is dood. Bel Pta. Karavaane R699.00, bel Brits Woonwaans en die prys is dieselfde R699.00 maar gelukkig gee hulle toe darm afslag.
Nou moet ek net die pomp insit en hoop al die probleme is uitgesorteer.
Op die ou pomp staan daar "High Flow Pump" en op die nuwe een staan daar "Premium Pump" en in die inligting stuk praat hulle ook van "Booster Pump"
Nêrens kan ek agterkom wat is die verskil tussen die twe name vir die pompies nie.
Weet iemand dalk ?
Het vriend "Google" gevra en die volgende gekry, sien ook dat die fabriek het die groter een gebruik maar die winkels verkoop die goedkoper een wat swakker is, mens kan net nie wen nie.
Code Name Pump Type
GP1692 High Flow Inline Pump 16 lpm 12 V d.c. Inline
GP1392 Premium In line pump 13 lpm 12 V d.c. Inline
Die dakkie is gemaak en werk baie lekker, hier het ons gekyk of die spasie genieg sal wees as ek die "Lapa Screen" opsit en dan hoegroot area het ek nodig. Die skewe dakkie is met die doel om die water (sou dit reën) weg te vat van waar die verkeer sal wees.
Willem, ek lees nou eers jou kommentaar van 2 Mei (die eerste een) maar verstaan nie mooi wat die probleem met die sekering was en hoe jy dit reggestel het nie. Wat bedoel jy met "....en maak die pen oop en die binne veer is die plan..."
Verskoon tog, op my ouderdom sukkel dit maar om te verstaan, maar ek hou daarvan om voorbereid te wees as soiets my ook tref.
Len
Skies ek sien nou eers dié vraag op hierdie draad.
Hy het nie lekker kontak gemaak nie toe vat ek een van die Big penne met 'n veer aan die voor punt wat ek geknip het en hu pas binne die "fuse holder" en druk teen die sekering en die binne punt om lekker kontak te maak.
Wilsur, skues ek kom op regte draad nou... daai dakkie sien ek nou het jy laat maak... ek soek iets soortgelyks aan die ander 1, maar wil kyk of ek dieselfde materiaal jan kry as tent??
Brommer, het jy toe reg gekom ?
Ek sien jy kan daai dakkies ook by Campworld kry....R999
Ek is tans besig om vir my n tafel te maak wat aan my karavaan vashak binne my tent. Die gedagte het opgekom om twee wasbakke in te sit. Maar vuil skottelgoed lok vlieë, miere en gryswater kan n mens reg van ontslae raak maar die begin nou baie werk raak.
Baie makliker om ablusies toe te stap dan kan ek sommer nuwe pelle ook maak. Ook minder gadgets en kontrapsies om te onderhou en saam te karwei.
Ek is tans besig om vir my n tafel te maak wat aan my karavaan vashak binne my tent. Die gedagte het opgekom om twee wasbakke in te sit. Maar vuil skottelgoed lok vlieë, miere en gryswater kan n mens reg van ontslae raak maar die begin nou baie werk raak.
Baie makliker om ablusies toe te stap dan kan ek sommer nuwe pelle ook maak. Ook minder gadgets en kontrapsies om te onderhou en saam te karwei.
Ek is tans besig om vir my n tafel te maak wat aan my karavaan vashak binne my tent. Die gedagte het opgekom om twee wasbakke in te sit. Maar vuil skottelgoed lok vlieë, miere en gryswater kan n mens reg van ontslae raak maar die begin nou baie werk raak.
Baie makliker om ablusies toe te stap dan kan ek sommer nuwe pelle ook maak. Ook minder gadgets en kontrapsies om te onderhou en saam te karwei.
Ek het gedink om so n dakkie aan te skaf en agter wa te sit en dan die wasgoedlyn daar onder te sit. Maar sal so iets seker ook net gebruik as ek lank kampeer....maar as ek lank kampeer gebruik ek die voltent, dan kan ek die leisure awn aan die agterkant van karavaan gebruik. Ek het self n skottelgoed eenheid gemaak met groot bakke, maar is losstaande....werk vir ons goed
Sal bietjie op vlg kamp na jou goed moet kyk.
Sal bietjie op vlg kamp na jou goed moet kyk.
Ek is weer besig met die kraan, hy is moer styf as hy hom oop en toe maak.
Nou wil ek weet is die brass washers reg ?
En is dit die regte springs ?
Is daar iemand wat kan help ?
'n Nuwe een is meer as R1,000