English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 350
Total Views: 82 947 473
topics: 11 230
replies: 132 886
views: 39 171 883
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WilSur se 2011 Exclusive Varswater Tenk

replies: 66
views: 22069
page 1 of 2
12 Jun 2014 @ 15:39:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years
Water tenk veranderings.
  • Ek het al met die Classique gesukkel om te sie wanneer die water tenk oorloop want dit was reg onder die karavaan en as die grond afdraande was na die tent en jy mis die oorloop dan was die water in die tent en was ek nie die gunstelig nie.
    So het ek die oorloop verleng om tot by die karavaan se sykant te wees, teenoorgestelde kant van die tent.
  • Met die water tent met water in wou ek ook nie ry nie want dit is ekstra gewig en die drein sit ook in die middel onder.
    Die het ek ook verleng na die sykant  en 'n kraan daar gesit om hom oop te maak as ons uit die park is om leeg te loop soos ons ry.

  • Die ander ding waarmee ek gereeld ge sukkel het was om die water tenk vol te hou.
    Daarvoor moes ek in Hartenbos 2 x 20m tuinslange koop want daar is die water punte redelik vêr uitmekaar, maar dit het 'n "schlep" gebly want moes die kraan oop maak voor daar gestort word en dan weer na daar gestort was.  Toe besluit ek om hom automaties vol te hou, maklikker gesê as gedaan. 'n "Level Switch en Solonoid Valve 12vDc gekry, toe sien ek ek moet die tenk laatsak opm dit te doen.
    Wel Jaco van Pta. Oos Woonwakleniek het dit as demo vir my gedoen en dit moes ek van die begin af gedoen het.

Nou stort ek tot die warm water klaar is en die volgende is die afloop water.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2014 @ 16:44:30 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Dit is n groot probleem om jou tenk te hervul by die meeste groot kamppelke meeste het nie krane wat naby jou kamp is nie kom nou vanaf Tshipise daar is geen kraan in sig buurman het sy tuinslang sommer na die opwas area gevat. By die eiland waar ons gestaan het het die kampers van een kraan diy sommer 8 krane gemaak moes dit sien loop die ATKV mense nie daar deur en sien wat die kampeerders nodig het. Die instellasie van jou tenk is mooi kan sien dit is profesioneel gedoen die persoon wat myne gedoen het het gewoone clipons gebuik draai ninks opnie druk net in selfs as jy dit leeg maak klip jy net af
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2014 @ 17:42:22 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Stef

Die foto's wat hier bo is is wat ek self gedoen het op die Classique maar die Exclusive is die selfde, al verskil is Jaco van Pta. Oos Karavaankliniek het die Exclusive gedoen.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2014 @ 18:39:58 pm
Anonymous
Baie netjies gedoen. Beslis iets om te oorweeg. Ek is nie tegnies aangel nie so ek sal dit moet laat doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2014 @ 19:58:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Eugene

Kom kuier hier bo en laat Jaco dit vir jou doen.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 06:59:24 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 404
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Môre Willem,

Netjies Mater.

Kry net vir Wijan uit daaronder. Dis 'n Jurgens - nie 'n Landrover nie.

Groete

Andre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 07:36:44 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Man daai wa is nou n hotel op wiele geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 13:20:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8976
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Gelukkig het my wa klaar tenks in. Al is my geboorte teken n Waterdraer, hoef ek dit nie fisies te doen nie, dis klaar in die wa.

Netjies geniet.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2014 @ 13:38:14 pm
Kurt
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 03 Feb 2014
Experience: 9 years

Ek het n "float" binne in my watertenk gesit. Koppel ook tuinslang aan my karavaan soos Wilsur dit doen. Vir die res van die vakansie hoef ek nie weer te wonder oor hoe vol hy is nie, die watertenk bly vol.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2014 @ 18:09:34 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1825
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Eugene.......ek is ook soos jy met tien duime gebore. Kan nie twee bakstene op mekaar sit nie Moet alewig iemand betaal om dit te doen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 10:22:44 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Ek het ook 'n tenk in my Caravette gebou slegs vir die wasbak - die volmaak van die tenk is nie 'n probleem nie - die tenk is sigbaar - maar ek sukkel eerder met krane se koppelings en my tenk is dan eintlik maar 'n wit olifant.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 11:02:25 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het n "float" binne in my watertenk gesit. Koppel ook tuinslang aan my karavaan soos Wilsur dit doen. Vir die res van die vakansie hoef ek nie weer te wonder oor hoe vol hy is nie, die watertenk bly vol.

Kurt

Waar het jy daai "ball valve" gekry ?  Hoe werk hy ?

Kan jy my meer inligting gee asb.

Stuur dit vir Admin of Frans en vra hulle moet dit vir my aanstuur asb.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 11:22:21 am
Kurt
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 03 Feb 2014
Experience: 9 years

Wilsur

As jy n "ball valve" soek sal ek een vir jou pos.Stuur vir my n sms 0828823747

Het watertenk uitgehaal.                                                                                                  Ek het met n 68mm gatsaag, gat bo in die kant van die tenk gesaag.                                  Valve binne in die nylon buch ingeskroef.                                                                          Die wand is dik genoeg om die nylon bush vas te hou.                                              Belangrik om n merk buite op jou bush te maak sodat jy kan sien waar jou valve gaan oopmaak. As hy eers in die tenk is kan jy nie sien hoe hy werk nie.

Toe die bush met die valve ingeskroef.                          

Die res is baie dieselfde as joune. Die kraan met tuinslang is heeltyd gekoppel en die tenk bly vol. Die valve reguleer hom.

Mag ek n sel nommer gegee het?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 11:25:50 am
Kurt
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 03 Feb 2014
Experience: 9 years

Jammer vir die deurmekaar geskryf hierbo.

Gold Member
Online
Joined: 03 Feb 2014
Posts: 191
Province: Mpumalanga
Experience: 3 years
Driving: Hilux / X5
Camping: Jurgens Exclusive

Wilsur

As jy n "ball valve" soek sal ek een vir jou pos.Stuur vir my n sms 0828823747

Het watertenk uitgehaal.

Ek het met n 68mm gatsaag, gat bo in die kant van die tenk gesaag.

Valve binne in die nylon buch ingeskroef.

Die wand is dik genoeg om die nylon bush vas te hou.

Belangrik om n merk buite op jou bush te maak sodat jy kan sien waar jou valve gaan oopmaak. As hy eers in die tenk is kan jy nie sien hoe hy werk nie.

Toe die bush met die valve ingeskroef.               

Die res is baie dieselfde as joune. Die kraan met tuinslang is heeltyd gekoppel en die tenk bly vol. Die valve reguleer hom.

Mag ek n sel nommer gegee het?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 11:33:01 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dankie Kurt, sal jou kontak.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 06:52:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wil ook kyk na so iets,

.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 12:52:38 pm
Anonymous
As mens water koppel met hierdie aanpassing op jou wa, verhoed mens nie ander kampers om ook die kraan te gebruik nie. As daar `n kraan op elke staanplek is is dit goed maar nie alle kampe het een kraan per karavaan nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 13:27:26 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Eugene & Sanet

Ons het nog nooit 'n probleem gehad nie en daar is hordes van dié soort koppelstukke wat gebruik word, soos die naweek weer.

productDetailsN  productDetailsN

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 14:15:55 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4218
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

As mens water koppel met hierdie aanpassing op jou wa, verhoed mens nie ander kampers om ook die kraan te gebruik nie. As daar `n kraan op elke staanplek is is dit goed maar nie alle kampe het een kraan per karavaan nie.

Just attach a splitter to the tap that will allow secondary use on the same tap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 14:34:46 pm
Anonymous
wat maak julle met grys water. Sommige staanplekke is geplavei en dit sal nie reg wees om stort en wasbak water net so te laat afloop nie. Ek oorweeg `n tenk instalasie (60 Liter) om so elke tweede dag leeg te drein met n tuinslang. Julle raad of advies ??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 14:50:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Eugene

Ek het 'n draad begin "WilSur se 2011 Exclusive Grys Water Projek"

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2014 @ 18:02:12 pm
Kurt
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 03 Feb 2014
Experience: 9 years
Hallo Willem. Ek het jou float valve vanoggend gepos. Laat weet maar as hy daar aangekom het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2014 @ 18:07:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Baie dankie Kurt, sal uitkyk vir hom.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2014 @ 18:31:57 pm
Anonymous

WilSur,  die gryswater is tog nie nadelig vir omgewing nie, as mens dit van jou wa wegly dmv pyp of tank, kan dit mos net goed wees, of hou die oorde nie daarvan nie? 

Ek het nig altyd in droe tye my huis se badkamers se water oo my gras laat uitloop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2014 @ 09:39:29 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hallo Willem. Ek het jou float valve vanoggend gepos. Laat weet maar as hy daar aangekom het.

Kurt

Was by die pos, niks, sal maar geduldig wees en kyk of hulle dalk besluit om dit na my toe te vervoer.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2014 @ 09:43:17 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het by LA Sport vir my een van daai beter pompe gekry vir onder R900.00 wat heelwat goedkoper is as die by die karavaan ouens.

Hy moet nou net ingesit word, wag net dat die grond bietjie warm word voor ek op my rug onder die wa moet insluif.

Wie het dit al gedoen ?

Is die water druk beter ?

Spring die pype nie af nie ?

Ek gaan hom nie laat werk onder druk nie maar gaan hom soos die bestaande een laat werk, as jy die kraan oop  maak sit dit die pomp aan.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2014 @ 12:12:53 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
WILSUR
Weet nie hoe die pomp werk nie maar myne werk onderdruk sodra ek n kraan oop draai begin hy pomp reken daar moet iets wees wat dit reguleer.
Wat ek wel kan se as jy jou tenk leeg laat loop blaas hy lug uit soms lug met water en dit is nogal n slep as al die lug uit is werk hy soos n bom
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2014 @ 09:10:14 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Stef 

Die huidige pomp werk nie so nie want as hy lug kry pomp hy nie want hy is nie "self prime" nie.

Die nuwe pomp glo ek is soos joune in die Motorhome, maar ek wil hom nie onder druk laat werk nie, want sodra hy druk verloor dan sit die pomp self aan.  Ek wil hom laat aan sit met die mikro skakelaar in die kraan.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2015 @ 11:24:52 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Met ons eerste kamp van die jaar en ook na die buite wasbak by Dube het ons nie juis dit gebruik nie maar was darm daar en het gewerk.  Met ons 2de kamp vir 2015 na ons Desember vakansie is ons vir die Paasnaweek Pilansberg se Bakgatla kamp toe.  Daar het ons die stort nodig gekry en besef iets is nie reg nie want daar kom net druppels uit by die stort ?  Die twee wasbakke binne en die een buite het wel water maar besef dit is nie soos wat die altyd was nie.  

Terug by die huis het ek begin krap met geen sukses, bel toe Kempton karavane vir raad maar niks besonders nie, bel toe Brits karavane en praat met Francois  hy sê daai wit in-lyn pompies gee nie probleme nie en dit is onwaarskynlik dat hy net half mas sal werk maar ek kan die pyp by die pomp los maak en kyk of hy daar beter pomp.  Dan kan ek ook kyk na die "non return valve" wat ook daar in die pyp is want soms steek hy vas as daar iets vuils in die pyp is.  Of wat ook gebeur is dat die klampie op die punt is waar die kleppie is en te styf vas gedraai is wat dan die werking verhoed.  Ek bel toe ook vir Jaco van Pta.Oos Woonwakliniek om te hoor of hy nie raad het nie.

Laas naweek besluit ek dié Saterdag is dit ek en die Exclusive en as ek nie die probleem kry nie gaan ek hom na Jaco toe sleep want ons kamp van volgende Saterdag vir 'n week by Hartbeeshoek vir 'n week en dan moet die water reg wees want dit behoort koud te wees en dan is dit goed om Wijan eerder in die karavaan laat stort.  Trek Saterdag oggend die karavaan uit onder die dak uit met die "mover" en sit die skêr domkrag onder die linker kan tussen die aste waar ek plek gemaak het om altwee wielle gelyk op te lig.  Dit is om my lyf onder die karavaan in te kry, maar met daai nuwe onderstel is dit steeds nie moontlik nie en moet jy van die agter kant af in kruip, na ek die tenk vol gemaak het en weer uitgetap het haal ek die "non return valve" uit en besef die pyp aan die een kant was mooi tot in die helfte ingedruk maar die ander kant was net oor die begin.

Kry toe 'n beker met kook water en kry toe die pyp mooi oor tot in die middel en omdat die pyp redelik styf oor gaan is dit nie nodig om die klamp so styf vas te draai nie.  Met als terug op hulle plek maak ek die water tenk weer vol vir die toets want as dit nie werk nie sleep ek hom na Jaco toe.  Maak die wasbak kraan oop en als lyk goed, so ook die ander een.  Maar ek moet die stort toets en hy is vol gepak met die stoelle en ander plastiek goed, trek toe die pyp uit om die kom darm agter die deur te kan kry tot by die was bak om nie die plek vol water te mors nie en HY WERK !!!

So onthou om nie die klampie aan die "valve" se kant te styf vas te draai nie want dan kan daai kleppie nie lekker werk nie, op die foto is dit die bo kant.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 20:28:37 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Now wat het van die foto geword op die vorige pos ?

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 21:00:19 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

OK, ek kry nou nie die inligting nie maar die water pomp het opgepak toe ons by Hartbeeshoek.  Ek het navraag gedoen op die buite wasbak draad van my.  Die pomp is toe vervang.

Nou die volgende stap onder die vars water projek is om die water skoner te kry en na 'n lang gesoek het ek die plan gekry, moet nog net gaan haal, hier is wat ek op die ander forum gesit het en is nie lus om als oor te tik nie.

Ek is nou 'n hele ruk besig om plan te maak om die water skoner te kry vir die karavaan, van die plekke het stof/sand korreltjie in wat oor 'n lang tyd probleme kan veroorsaak. Toe kom ek nou die ander dag af op 'n oorsee se web waar dit gewys word as 'n oplossing. Tot my verbasing het ek na 'n lang gesoek op 'n firma in SA afgekom wat my kan help.

Die voordeel is jy het nie nodig om hom permanent te installeer nie want dit is 'n inlyn filter.

  1. Die eerste foto is hoe ek hom gesien het.
  2. Die tweede is die wat ek in SA kan kry.
  3. Die derde een is 'n tweede filter.

Ek is nie seker wat doen / is die verskil tussen die twee filters nie (e-pos kommunikasie is maar aan die swak kant) ek sal as ek daar kom meer probeer uitvind en dalk altwee saam gebruik. Die lekker is jy sit net gewone huis tuinslang koppelings en dan gebruik jy hom so.

Die een se prys is iets soos R 21.00 ex vat.

Die een se prys is iets soos R 48.00 ex vat.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2015 @ 18:12:33 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het toe vir my die twee filter gekry.  Moet dit nou net koppel, ek het gedink om dit permanent onder die karavaan te sit want op die filters staan "Service Life 1,500 gal".  Dit is baie water vir die karavaan.  Dit sal dan ook die hele sisteem skoon hou sonder dat daar klein vaste stowe in kom wat die pomp en krane beskadig.

Hier is die wat ek gekoop het.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2015 @ 10:10:19 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hier is die kontak besonderhede van die outjie wat my gehelp het.

Die student is Brian Basson en sy nommer is 060 - vier 7 ses - 5 nege 0 nege.
Sê maar vir hom ek het jou sy inligting gegee.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 06:56:51 am
Deon Vorster
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 22 Nov 2015
Experience: 40 years
Om die tenk vol te hou was vir my ook n groot probleem, maar toe skaf ek die tenk buddy aan en wat n plesier, het al drie keer weggegaan en nooit was daar n probleem met water wat klaar geraak het nie, hy moet net mooi level staan en die tuinslang maak jy oop sodat hy net n ligte straaltjie loop en koppel aan die tent buddy.
Diesel is vir trokke en trekkers...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 07:03:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal verseker dink aan die filter ook, maar tans gebruik ek die Tenk Buddy. 

Die ding werk puik en hou die tenk vol sonder dat enige water oorloop. Dink daar aan om 'n filter voor die tank buddy te installeer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 11:23:25 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Al gebruik jy die "Tenk Buddy" kan jy steeds die filters gebruik want dit is "inline" filters.  Miskien gaan ek ook nie tyd kry om dit voor ons vertrek onderaan vas te sit nie.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 12:01:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5698
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
By kimberley waar ons nou gaan kamp, is die toevoer kraan oorkant die pad (naby) maar die ouens wat verby ry gaan my hose pipe plat ry, wil ook die tenkbuddy met filter instaleer sodra ons terug is.
Dis nou te se as daar iets oorbly na die vakansie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 12:18:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis die idee Willem.

Kraan - filters - Tank Buddy - karavaan tenk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 14:49:26 pm
Deon Vorster
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 22 Nov 2015
Experience: 40 years
Daar is wel een ding wat my pla en dis dat ek een van daai 5 stadium filter in jy huis het en hy het n 20 liter stainless tank wat pressue op bou, na ek n kan van 10 liter getap het dan loop die straaltjie baie klein wat by die kraan uit kom en dan moet ek so uur of twee wag dan kan ek weer water tap, so daar moet n filter wees wat baie pressue nodig het om water deur te laat gaan, watter ene? Ek het eendag n ou raak geloop by bush en buck met so n drie stadium filter syteem, hy noem dit n off road filter system, maar die het n 10 bar pomp gehad wat die water pomp en hy het so 20 liter in 10-15 min ge filtreer, so wie kan dalk se watter tipe filter gaan dit wees? Slegs vir groot goed op te vang ens wat mens dan kak uitwas of hoe, luister na julle ideas...onthou dat die tank buddy klaar n debris filter het
Diesel is vir trokke en trekkers...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 16:52:49 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5698
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Al gebruik jy die "Tenk Buddy" kan jy steeds die filters gebruik want dit is "inline" filters.  Miskien gaan ek ook nie tyd kry om dit voor ons vertrek onderaan vas te sit nie.

 


Waar koop ons di filters. ???
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 17:16:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Rol net so bietjie terug die inligting is daar.

Hier is die kontak besonderhede van die outjie wat my gehelp het.

Die student is Brian Basson en sy nommer is 060 - vier 7 ses - 5 nege 0 nege.
Sê maar vir hom ek het jou sy inligting gegee.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 17:18:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daar is wel een ding wat my pla en dis dat ek een van daai 5 stadium filter in jy huis het en hy het n 20 liter stainless tank wat pressue op bou, na ek n kan van 10 liter getap het dan loop die straaltjie baie klein wat by die kraan uit kom en dan moet ek so uur of twee wag dan kan ek weer water tap, so daar moet n filter wees wat baie pressue nodig het om water deur te laat gaan, watter ene? Ek het eendag n ou raak geloop by bush en buck met so n drie stadium filter syteem, hy noem dit n off road filter system, maar die het n 10 bar pomp gehad wat die water pomp en hy het so 20 liter in 10-15 min ge filtreer, so wie kan dalk se watter tipe filter gaan dit wees? Slegs vir groot goed op te vang ens wat mens dan kak uitwas of hoe, luister na julle ideas...onthou dat die tank buddy klaar n debris filter het

Deon

Die water word deur die oord se water druk deur ge druk, dit sal beslis nie die selfde uitwerking het wat die 3 tot 5 stadium filter by jou huis het nie maar beslis meer as die "debris filter" wat die Tenk Buddy het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 13:58:34 pm
Deon Vorster
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 22 Nov 2015
Experience: 40 years
Just came back from Plastikor and they have exactly the filter that I need, its called a washer fillter that they use on irragation systems, you can unscrew the filter and wash for R 150 and another one with a sif filter thats R60 it comes in 20 mm thread on each side, I do not use my water tank for drinking water so this will work for me at least no debris will enter the tank. My 2c
Diesel is vir trokke en trekkers...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 15:08:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5698
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Johan

Rol net so bietjie terug die inligting is daar.

 



Willem het nou met brian gepraat. As jy my n guns kan doen sal ek bly wees. As jy van die inline filter kan saambring dan kry ek dit by jou as julle hier verbygaan , gee dan sommer ve jou die geldjie.
Anders moet ek die geld oorplaas en hy pos die filter.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 18:16:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dis reg Johan, sê hy moet dit hier by my kom drop, dan kan ek hom die geld gee.  Hy het my en Surette se nommers.  Soek jy net een van elk ?  Ek het sommer twee van elk gekoop net ingeval ...

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2015 @ 08:28:25 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5698
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het hom nou gebel en boodskap gelos, antwoord nie.
Sal maak soos jy s, twee van elk (T33 ) in case .
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2015 @ 16:13:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ok, Johan en het dit, moet dit nou net nie vergeet nie.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2015 @ 16:15:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het darm vandag die twee filters ingesit onder die karavaan sodat die filters permanent voor die water tenk is.

Hier is hoe dit lyk.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2015 @ 18:13:07 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Jinne nee, ek weet nie? Om filters te vervang wil ek nou wragtig nie onder my wa inkruip op my rumatieke ouderdom niesurprised........ en dit is iets wat gedoen moet word. Daarom het ek maar 'n "table top" 3-fase sisteem wat draagbaar is aangeskaf wat opgegradeer kan word na 'n 5-stadium met 'n drukpomp, alles is een , draagbaar en maklik om te diens.

Nie dat ek jou idees afskiet nie Wilsur, my opinie.





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2015 @ 18:50:14 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Jy kan hom soos op die foto ook gebruik, maar die aantal kere wat jy hom moet vervang is ook nie elke dag nie maar eers na 1500 galon.

O ja, en ek is gelukkig nog aktief.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2015 @ 23:22:25 pm
Going Slowly
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 15 Jul 2015
Experience: 33 years

WilSur kan jy asb inligting gee waar die Filters wat jy geinstalleer het te koop is.

Baie Dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First