Is daar nie dalk iemand wat ons karavaan se naam op die pad op getel het nie ?
BAIE dankie almal en ja die verlof was soos gewoonlik 'n fees en dit nogal op Hartenbos.
Alida
Ja dit kan net ons gewees het, ongelukkig het die temperatuur met die terugkeer sy tol geeis en die "Gel" gom wat ek gebruik het kon dit nie weestaan het nie en die naam bord iewers op die pad verloor, so nou sit ek met net die aluminium plaat.
Sal maar weer en moet laat maak.
Hannes
Ek gloo nie iemand sal hom teen 110km/h probeer afhaal nie want dan sal ek hom in die kamera kan sien. Glo nie iemand sal hom afhaal nie.
Johan
Ja hy was daar met die terugkeer want ek sit eers die lugverkoeller se sak oor voor ek hom op hang.
Willem. I hope you find your name - Imagine been "Nameless" for the rest of your life.
This one is especially for you!
Tx Willie
Edge
The problem is the plate is Aluminium
Daars hy. Scrap metal plekke gaan iewers vir 'n Wilsur bord betaal.
Ek stel voor jy gebruik 'n rivet of twee volgende keer Willem
Leon
Ek het die Aluminium plaat, die foto op die plastiek se "Gell" gom het los gekom en toe verloor.
Jin
Frans het hom vir my laat maak by mense wat hy mee gedeel het lank terug. Probeer nou iemand hier naby ons.
Piet
Ja soms gooi mens maar naam weg, maar ek belowe hierdie keer is ek onskuldig en het hy sonde my medewete verloor (of dalk haasepad gevat, wie sal weet)
Ok, ek het weer 'n naam.
Moet hom nou net weer plak.
Jin en ander wat gevra het.
Ek het vir die dame gevra wat sal 'n 1.2m x 1.2m plakker kos ?
Die andwoord was so onder R 600.00
Toe meet ek die Exclusive se agteraknt en jy kan 'n 1200 x 900mm agter plak wat nog goedkoper gaan kos.
Stuur vir my 'n e-pos as jy hulle inligting soek, hulle is in Van Der Hoff, Hercules
Welcome back oh so non nameless! Your identity is now noted!
Tx Willie
You can take the pin out now.
OK Willem - you are unpinned!
just think of this - You were almost an honoured member of this community!
"Dis nie nodig dat JULLE my naam weg gooi nie - ek doen dit goed genoeg, SELF!"
Tx Willie
OK Willem - you are unpinned!
just think of this - You were almost an honoured member of this community!
Nie so maklik nie Willie
Lyk weer netjies Willem. Sit 'n ketting en slot aan dan sal jy hom nie dalk verlê of iemand met hom plan maak nie.
Maak dit sommer groot en duidelik soos maar die gebruik is hier in SA. Moenie worry oor die "Looks" nie. As hy nie dit groot slot gaan op hê nie gaan dit elkgeval nie reg lyk nie. Ha Ha Ha ..................
Nee wat Leon, ek moet net beter gom gebruik.