English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 481
Total Replies: 234 463
Total Views: 82 523 455
topics: 105
replies: 3 803
views: 1 212 584
In this section we discuss caravan & camping clubs.

WilSur en Vriende se Kamp by Plaas Doornfontein

replies: 29
views: 9985
26 Oct 2015 @ 19:04:26 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dit was 'n baie lekker naweek gewees.  Net voor die rugby het die wind ons geroer maar nie ons spoed gebreek nie.  So tussen die wind, swem en rugby het die skaap wat Robbie geskenk het op die spid gedraai.  Hier is so paar lusmakers.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 19:19:26 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Lekker Wilsur. Maak ons nou lus.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 19:24:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dit lyk heeeerlik!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 19:33:01 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 12 years

Dit was nou n lekker kamp

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 19:46:20 pm
Anonymous

Vryf dit nou in, met sulke vriende, wie het vyande nodig.laughing

Bly julle het dit geniet, dit lyk nice.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 20:06:08 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit lyk baie lekker, veral die skaap en die sprinbokkies smile.  En ek is bly om te hoor die wind waai net net in die Baai nie yelllaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 20:41:54 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
So kuier ons kampers mos
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 21:57:29 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Sjoe,lekker,wys nog.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 22:05:16 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Mooi man! Kon net lekker gewees het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 22:13:45 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ons het omtrent lekker gekuier op die plaas. Wind het net als getoets vir die weer by die see.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 07:17:30 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years
Kan net lekker gewees het.
Dankie vir die lusmaker.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 09:22:24 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2761
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Dit lyk heeeerlik, en die worsies is vir my heeltemal onbekend.
Mag ek asb. ingelig word wat dit is (lyk baie lekker, maar ek ken dit nie).
Waarvoor moet ek vra as ek dit wil beproef?
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 09:26:35 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Stem saam met Edge, Ken nie die wors nie.

Dit lyk so lekker. Bly julle het dit geniet ondanks die wind.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 09:42:20 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1016
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Dog net ek weet nie watse wors is daai nie bruin en wit rainbow nasie wors laat weet asb en se wat daarin is lyk baie lekker julle kamp WilSur
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 09:52:45 am
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 29 years

Dis pap en wors in een!

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 10:19:03 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Net so, gewonder wie gaan vra.  Was baie lekker gewees, soos die wors gaar word trek die sous in die pap.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 10:26:40 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Verbaas om te sien die pap/wors is nog te koop. Is nie baie gewild nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 11:42:12 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2761
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Dankie vir die deel
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 12:25:49 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1016
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Ja dankie waar koop jy dit of maak julle dit self WilSur
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 12:46:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Net so, gewonder wie gaan vra.  Was baie lekker gewees, soos die wors gaar word trek die sous in die pap.


As jy nie baie geld het nie, is die pap gedeelte groter. hahaha
Het nog nie in bloem sulke papworse gesien nie. Lyk sooo lekker. Word net al hoe meer honger ve dit.
Wat noem julle dit.... naam.. papwors worsepap papperigeboerewors. Maak in elk geval nie saak nie. Lyk lekker.
Gaan probeer om dit te laat maak by my vrinne v.d. slaghuis.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 12:54:58 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Lekker  dis mos hoe ń groep moet saam kamp

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 13:16:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Robbie het dit vir ons gekry, sal by hom hoor, moontlik Fochville iewers.

DR DRAKE GP, lol, lmga.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 01:35:54 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Ja nee stem saam ons het heerlik gekuier al het die wind ons bietjie deur mekaar gewaai. Die pap en wors was ook die eerste keer wat ons dit gesien en geeet het. Moet se dit was nogal lekker. Wilsur het ons ook geleer om sy Bonebrekfis te waardeer. Sien uit na die volgende een. Dankie Wilsur vir die reelings en nou wag ons net vir die volgende een.
Maar die grootste dankie gaan aan Robbie en Wendy wat dit vir ons moontlik gemaak het om op die plaas te kan kon kamp. Hulle geriewe in die huis vir ons oop gemaak het om te gebruik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 01:40:01 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
La Ouma slaghuis in Vanderbijlpark verkoop ook daai pap en wors.
Kuier het baie lekker gelyk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 07:27:09 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Môre Willem en maters,

Glo julle as julle sê daai wors en pap moet 'n flippen lekker besigheid wees.

Sit so op my eie hier en giggel as gevolg van die volgende wat vanoggend met my gebeur het.

Ek scroll so deur die drade en maak hierdie een van Willem se kampnaweek oop.

Ewe manhaftig rol ek af en loer die fotos sommer so vinnig - vinnig.

Een oomblik is ek nog in die swembad en die volgende vang my oog daai spul goed wat ek Maandagoggende met die graaf moet optel na die Boerboel die Sondagmiddag se braaibene opgevreet het.

Ek skrik my te weste en wonner wat Sasha se landmyne op Willem se kamp gemaak het.

Sorry vir daai ene maar ek was die eerste paar oomblike rêrig geboul met daai foudie.tongue-outinnocentwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 07:51:16 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek wou nie vra oor die vreemde wors nie!laughing   Julle Gautengers het baie goed wat ons nie hier het nie, netnou klink ek soos 'n onnosele Ooskapenaar.   Bly ek weet nou wat dit is...  Baie slim idee!  Moet my slagter daarvan vertel, dalk begin ons 'n nuwe trend in die Baai.yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 08:13:02 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek hoop hierdie kamp word n jaarlikse instelling op die plaas.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 08:54:28 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Nico

Ons werk daaraan.

Dit wil voorkom of die volgende een ook op 'n plaas gaan wees.

Lekker man.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 14:08:36 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hierdie jaar sal dit ons 3de Kamp daar wees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required