Met die seeninge van ons liewe Vader kamp ek weer die naweek.
Kannie wag nie..............................
Moet maar wag en sien...
eina maar toemaar.............. ek sal ook iewers weer gaan kamp
Ja ons beurt kom ook lekke
My wa staan al vir langer as 'n jaar sedert ons op 6 September verlede jaar teruggekeer het van ons bykans 5-maande 'trippie' vanaf die wildtuin en Eiland Spa. Maar hopelik haak ons (DV) op 2 Okt vir 9-nagte se kuier in die Karoo Nasionale Park. Ek weet bykans nie meer hoe dit voel om te kamp nie.
Ja, dit gaan n ondervinding wees.
Sien self uit om weer te sleep.
Aan almal wat die voorreg het om te kan kamp,julle moet geniet,anner dag is dit weer ons beurt.
Sal graag eerder die langnaweek wou kamp maar Ma kan nie daai Vrydag verlof kry nie.
Maar maak nie fout nie................... ek is bly oor wat ek kan kry! ! ! ! ! ! ! !
Sal graag eerder die langnaweek wou kamp maar Ma kan nie daai Vrydag verlof kry nie.
Maar maak nie fout nie................... ek is bly oor wat ek kan kry! ! ! ! ! ! ! !
Ons moes ook kanseleer. Matrieks skryf nou rekord eksamen en hulle het nou wiskunde op die lys vir daai Vrydag . Kan ook nie na vraestel ry nie, want wiskunde vraestel 2 is Maandag.
Rooster is beslis nie deur n kampeerder opgestel nie🤔

Ja kyk dit is verseker........ daai rooster is glad nie goed deur dink nie.......
Melbos long weekend. Sutherland and Worcester November. Get in!