English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 848 977
topics: 995
replies: 15 599
views: 4 057 920
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Wil net se Dag

replies: 10
views: 334
12 Mar, 2022 @ 11:20:59 am
Neef
New Member
70% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 12 Mar, 2022
Experience: 38 years

Goeie dag aan almal op die forum. Na baie rondsnuffel en lees het dit tyd geword om aan te sluit by die forum met al sy slim mense. Ek gaan raad en wenke nodig kry vir wat voorle.

Kamplewe is nie iets nuut vir my en vroulief nie, ons het net min tyd gehad daarvoor. Dit gaan nou verander ons gaan opmaak vir wat ons verloor het. Ons het by n kruispad gekom waar groot besluite gemaak moes word. Die rigting waarop ons besluit het is om n woonwa te koop en dit ons huis te maak. Ons kan dan gaan bly net waar ons wil vir so lank as wat ons wil. Klink lekker ne.

Geld vir n groot luukse woonwa is daar nie en skuld gaan ek nie maak nie. Opsie twee, koop n groot ou woonwa en bou hom oor soos ons hom wil ingerig he. Ek kan die werk self doen.

Probleem een, om so n ou wa in die hande te kry. Daar is n hele paar op die internet maar die advertensies is nooit afgehaal nadat die waens verkoop is nie. Party so oud as 2005. Ek soek n Gypsey 5 dubbel as, Sprite Sunway, Wilk of ou Exlusive. Tot en met so 30000. Raad en insette sal gaaf wees.

Weereens dankie aan almal vir die baie interessante leersame forum.

Heerlike dag vir almal.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar, 2022 @ 12:16:45 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Welkom op die forum Arnold, hoop jy kry vinnig jou wa sodat jy kan begin kamp. Geniet!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar, 2022 @ 12:18:09 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Bo jou prysklas, maar klink nie sleg nie....veral met extras

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar, 2022 @ 12:57:25 pm
Dolrik
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 122
Joined: 02 Apr, 2016
Experience: 37 years

Kyk by "We buy cars", daar is 'n Sprite Sunway en Wilk Topaz.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
12 Mar, 2022 @ 13:44:19 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 04 Jan, 2021

Welkom hier Neef.

Baie jammer ek "kaap" jou onderwerp.

Ek wil net noem aan ander lede dat ek eersdaags ń Sprite Escape 2 in ń uiterse Baie kondisie met "BAIE, BAIE" ekstras gaan adverteer op die CP forum, so ook onder Classifieds.

Die wa is nie vir lang termyn nie, maar uiters groot genoeg vir ń webreek of ń maand of 2.

As ek nie ń "Permie" was nie, sou ek hom beslis gevat het.

Die verkoper is ń skrywer en sy vrou skilder.

Al waarvoor die wa gebruik was, was vir hulle vereistes soos bv: 

- Vir hom sy volgende boek.

- Vir haar, haar volgende fotos wat omskep word na ń skildery.

Ek wag op sy fotos vir advertensie.

Ek het die wa persoonlik gesien en sou dit beslis neem, maar soos genoem:-

-Lang termyn = 1x Persoon.

-Wegbreek: 1-2 Maande = 2x Petsone.

Hou maar die forum dop indien julle graag ń Ordentlike wa soek vir Paas naweek of Desember.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar, 2022 @ 12:54:19 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Goeie dag aan almal op die forum. Na baie rondsnuffel en lees het dit tyd geword om aan te sluit by die forum met al sy slim mense. Ek gaan raad en wenke nodig kry vir wat voorle.

Kamplewe is nie iets nuut vir my en vroulief nie, ons het net min tyd gehad daarvoor. Dit gaan nou verander ons gaan opmaak vir wat ons verloor het. Ons het by n kruispad gekom waar groot besluite gemaak moes word. Die rigting waarop ons besluit het is om n woonwa te koop en dit ons huis te maak. Ons kan dan gaan bly net waar ons wil vir so lank as wat ons wil. Klink lekker ne.

Geld vir n groot luukse woonwa is daar nie en skuld gaan ek nie maak nie. Opsie twee, koop n groot ou woonwa en bou hom oor soos ons hom wil ingerig he. Ek kan die werk self doen.

Probleem een, om so n ou wa in die hande te kry. Daar is n hele paar op die internet maar die advertensies is nooit afgehaal nadat die waens verkoop is nie. Party so oud as 2005. Ek soek n Gypsey 5 dubbel as, Sprite Sunway, Wilk of ou Exlusive. Tot en met so 30000. Raad en insette sal gaaf wees.

Weereens dankie aan almal vir die baie interessante leersame forum.

Heerlike dag vir almal.

 

Welkom Neef Arnold

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar, 2022 @ 14:59:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Welkom hier op die forum.

Sterkte met die projek wat voorlê.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar, 2022 @ 15:19:08 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Welkom in "ons" geledere! Ek is absoluut stom geslaan oor die aantal  ... ouer .. karavane wat 'n nuwe lewe gegun word. Ek sal ruiterlik erken dat, sou ek instaat wees om ook so iets te doen (en die spasie gehad het daarvoor) ek bitter graag so 'n projek wil aanpaak.

Ek behoort aan 'n Engelse Kamp forum waar dit (blykbaar) die algemene neiging is, en dié  mense verrig absoluute wondere vir minimale bedrae ........

Die volgende vraag is brandstof ......... dit gaan ons almal beperk wat ry afstand aanbetref

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar, 2022 @ 17:03:32 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 04 Jan, 2021

Welkom hier Neef.

Baie jammer ek "kaap" jou onderwerp.

Ek wil net noem aan ander lede dat ek eersdaags ń Sprite Escape 2 in ń uiterse Baie kondisie met "BAIE, BAIE" ekstras gaan adverteer op die CP forum, so ook onder Classifieds.

Die wa is nie vir lang termyn nie, maar uiters groot genoeg vir ń webreek of ń maand of 2.

As ek nie ń "Permie" was nie, sou ek hom beslis gevat het.

Die verkoper is ń skrywer en sy vrou skilder.

Al waarvoor die wa gebruik was, was vir hulle vereistes soos bv: 

- Vir hom sy volgende boek.

- Vir haar, haar volgende fotos wat omskep word na ń skildery.

Ek wag op sy fotos vir advertensie.

Ek het die wa persoonlik gesien en sou dit beslis neem, maar soos genoem:-

-Lang termyn = 1x Persoon.

-Wegbreek: 1-2 Maande = 2x Petsone.

Hou maar die forum dop indien julle graag ń Ordentlike wa soek vir Paas naweek of Desember.

 

Ek was "eager" om die Escape 2 te koop agv die gewig vir ń wegbreek veral met die Branstof prys en het ons eerder besluit op ń ruime tent en die Penta as ons hoof basis na ń week of 2 se wegbreek te hou sonder sleep om ekstra onkostes te vermy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar, 2022 @ 17:26:17 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 716
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Welkom. Ek hoop jy kry wat julle sal gelukkig maak.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 12:05:55 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Neef welkom en sterkte met soek en prijek hou ons seblief op hoogte

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required