English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 11 433
replies: 137 648
views: 39 291 254
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wielietjie wat help met tent inruig

replies: 11
views: 6202
11 Oct 2015 @ 10:12:01 am
J D
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 07 May 2015
Experience: 32 years
Kan iemand vir my verduidelik hoe werk die wielietjie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2015 @ 11:03:14 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jy sit hom in die trusion (waar die tennt inryg) verkieslik aan die agterkant. Dan bind jy n tou aan jou tent se voor punt ,, lank genoeg. Jy ryg die tent se punt aan voorkant in , haak die tou om die wielietjie en terwyl jy die tou trek voer jy die tent se ropeline. Op die manier kan jy die tentdak alleen opslaan/inryg sonder hulp. As die tent moeilik ingaan spuit jy van "herschell se silikon" in die trusion. Pasop net met daai goete hardloop die tent sommer dwarsoor (grappie)
Hoop jy kom reg
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2015 @ 11:11:45 am
J D
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 07 May 2015
Experience: 32 years
Dankie Johan! Het lank gesoek vir een en kannie wag om hom uit te prober nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2015 @ 13:40:53 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Man hulle mak die lewe so makliker so haak daai wa / tent en gaan kamp
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2015 @ 02:11:53 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Soos bostoe s dit maak die lewe soveel makliker jy kan die tent tot aleen op slaan
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2015 @ 09:01:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jy leer net as jy dit elke naweek doen, of as jy toer en elke tweede dag op slaan.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2015 @ 16:46:50 pm
pieman
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 21 Nov 2012
Experience: 17 years
Waar kan ek die dingetjie aanskaf?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2015 @ 16:58:24 pm
Deon Vorster
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 22 Nov 2015
Experience: 40 years

Waar kan ek die dingetjie aanskaf?

Gehoor maar nog nie een gekry nie so asb se waar, want dan kan vrou net lekker sit en kyk😄 Of n 🍺 aan dra...

Diesel is vir trokke en trekkers...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2015 @ 17:15:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years


(011) 452-8188 of jy kan by Comet kry
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2015 @ 17:17:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Kan ook search onder "wonder wieletjie"....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2015 @ 17:51:26 pm
J D
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 07 May 2015
Experience: 32 years
Daar is wieletjies by camp world naby Bothalaan afrit in pta!! Het myne daar gekoop!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2015 @ 18:15:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Daar is wieletjies by camp world naby Bothalaan afrit in pta!! Het myne daar gekoop!

Discovery.caravans....ja..dis lekker naby vir Deon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za