
11 Oct 2015 @ 11:03:14 am
Jy sit hom in die trusion (waar die tennt inryg) verkieslik aan die agterkant. Dan bind jy n tou aan jou tent se voor punt ,, lank genoeg. Jy ryg die tent se punt aan voorkant in , haak die tou om die wielietjie en terwyl jy die tou trek voer jy die tent se ropeline. Op die manier kan jy die tentdak alleen opslaan/inryg sonder hulp. As die tent moeilik ingaan spuit jy van "herschell se silikon" in die trusion. Pasop net met daai goete hardloop die tent sommer dwarsoor (grappie)
Hoop jy kom reg
I love camping all year round