English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 935
Total Views: 83 284 827
topics: 803
replies: 12 879
views: 4 965 324
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Wie weet wat se die wet

replies: 7
views: 10454
06 May 2011 @ 12:27:00 pm
Bertie
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 26 Mar 2011

Weet iemand wat se die wet rakende karavaan spieels.Moet jy karavaan spieels ophe as jy sleep ek sleep 'n Explorer wat mooi in lyn loop met my voertuig ek sien nie die nodigheid vir karavaan spieels as ek agter my kan sien nie maar nou word ek vertel jy moet dit op he as jy sleep

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2011 @ 14:00:38 pm
Gordon
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 27 Apr 2011

Goie vrag, want my karavaan is laag genoeg en as ek sleep, dan is die karavaan se gordyne oop en ek kan sien wie of wat agter my is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2011 @ 15:03:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

As die verkeersman jou stop en begin praat oor die spiels, dan gaan staan hy agter die karavaan maak n paar gebare kom vra jou om te se wat het hy gemaak,as jy reg antwoord laat hy jou gaan ,as nie skryf hy jou ,met my gebeur, My Classique is toe agter geen venster nie.Ek het toe ver my die kamara ager op gesit en ry sonder spiels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2011 @ 14:17:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5819
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek go nie hulle self weet so lekker nie.  Hulle kan jou nie forseer om agter die karavaan te sien nie want wat van die trokke.  As ek dit reg het moet jy net langs die kant van die karavaan af kan sien.

Willem, ek het ook vir my 'n kamera op gesit, maar in die amper 25jaar wat ek karavaan sleep het hulle my nog nooit gestop en dit ondersoek nie, in teen deel het hulle my nog nooit eers gestop nie.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2011 @ 10:03:57 am
T 4 2
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 04 Dec 2005
Experience: 40 years

Sover wat ek verstaan is dat as die karavaan breër as die sleepvoertuig is, dan moet 'n mens die karavaan spieels gebruik . Ek se nie dit is die wet nie maar dit net hoe ek dit verstaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2011 @ 05:49:45 am
Perseus
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 18 Apr 2007

I have also been caravanning for some 30 or so years My rig is a VW Microbus and Gypsey Regal.

Coming back to Centurion from Pilansberg last Sunday I was stopped by police - the first time ever while towing. They inspected the rig,  looked at my car & caravan licenses as well as my drivers license, were satisfied, and waived me on despite my having no extension mirrors in place!! So whether or not it is compulsory to have extension mirrors remains a mute point!!

I would like to add that to my surprise they were extremely polite & pleasant.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2011 @ 18:34:03 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Willem ek was al n paar keer gestop maar nog nooit n kaartjie gekry vir spiels nie, maar die  kamara is een van die beter speelgoed wat ek gekoop het, na die power mover en die elect steadies

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2011 @ 15:23:55 pm
Graham
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 278
Joined: 01 May 2007

I think that I read somewhere, that one needs to be able to see the rear corners of the caravan van from the drivers seat in the towing vehicle. If you can do this without towing mirrors, then you should be legal?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za