English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 663
Total Replies: 237 217
Total Views: 82 704 586
topics: 11 049
replies: 129 241
views: 39 040 071
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wie tip die persone wat badkamers skoonmaak?

replies: 20
views: 379
03 Dec 2019 @ 06:33:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wie tip die persone wat die badkamers en skottelgoed/wasgeriewe skoon hou......om skoon geriewe te geniet is mos immers een van ons belangrikste punte as ons kampeer......n tip kan seker n mooi manier van dankie sê wees en waardering, al kry hul reeds salaris?  

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 06:43:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Basies glad nie.  Enigste rede is ek loop nie met my beursie na die ablusie toe nie.  As dit by Ultra city of 1Stop is sal ek dit doen as die geriewe mooi skoon is tenspyte van die hoê volume mense daar deur.  Soos Desember vakansies. Dan doen die man wat daar werk mos meer as sy deel.

Ek gee dit ook in sy hande want om dit in daai bakkie te gooi kan iemand anders dit weer daar uithaal as hy nie daar is nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 06:59:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Basies glad nie.  Enigste rede is ek loop nie met my beursie na die ablusie toe nie.  As dit by Ultra city of 1Stop is sal ek dit doen as die geriewe mooi skoon is tenspyte van die hoê volume mense daar deur.  Soos Desember vakansies. Dan doen die man wat daar werk mos meer as sy deel.

Ek gee dit ook in sy hande want om dit in daai bakkie te gooi kan iemand anders dit weer daar uithaal as hy nie daar is nie.

Doen ook soos Leon sê.

Sal by ontvangs n kompliment los.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 08:22:22 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5248
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ek dink dit hang seker af wat betaal jy per staanplek? As jy R2000 per nag per staanplek betaal dink ek jy verwag nogal waarde van jou geld, en hoop dat die hoë fooi dit sou dek? Maar dis optimisties gesê... 

Daar is 'n harde kant daaraan.. En ek bedoel dit nie lelik noodwendig nie, maar as ons as kampeerders nie kom kamp het nie, was daar nie vir die persoon 'n werk nie.......

As ek R1000 per nag vir staanplek betaal en ablusies is vuil en word nie skoongemaak nie, dan kry oord eienaar die skuld.. 

So  dis maar moeilike een.. Ek self het nie geld al gegee vir skoonmakers nie..

Niemand gee my 'n tip as ek klaar in ablusies is en ek los vir hul dit skoon nie ;-)

 

Ek dink my dankbaarheid word darem daar getoon deur nie vir hulle dit vuil te los nie en werk vir hul minimaal te hou..

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 08:25:58 am
Skonk
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 19 Sep 2017
Experience: 37 years

As ek vir 'n paar dae of weke op dieselfde plek staan en die badkamers is goed onderhou gedurende daardie tyd gee ek gewoonlik vir die skoonmaker n footjie wanneer ons ry.  Ek gee nie om of hy betaal work nie want ek het al vele kampe gesien in watter haglike toestande work badkamers gelos vir die skoonmakers om te kom skoonmaak die volgende dag

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 08:33:38 am
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Stem saam met Brommer die skoonmaker word alreeds vir sy diens betaal en dit is sy werk.As jy moet fooitjies gee vir diens wat aan jou gelewer word bv skoonmakers, winkel assistente, pomp joggies die slagter ,karpark wagte ens waar gaan jy uitkom ?

Die euwel is alreeds by besprekings en "entertainment"heffings by sekere oorde dit sien ek ook as n tip vir die diens wat jy alreeds in jou dagfooie betaal

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 08:37:10 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek stap weer sondag oggend in by die onderste ablusie blok by Eastco en besef toe weer hoe daai skoonmakers moet voel om skoon te maak maar iemand weer sateraand te veel gedrink het en dit nie kon inhou nie.

Bliksem dit was behoorlik vuil en oral oor gesprei. Skokkend.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 08:45:06 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

nee wat, hulle ontvang salaris. as ek elke keer tip wat gaan van 'n ou se pensioen oorbly. as die persoon naby is sê ek persoonlik vir hom "dankie - die ablusies lyk goed" vir sy bydrae om vir ons die plek skoon te hou. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 08:45:22 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek stem ook met Leon.

Wat ek ook doen wanneer dit werklik netjies is en dit is iemand wat heeltyd daar is en nie net kom en gaan sal ek spesiaal n koeldrank of iets gee. Soos Leon loop ek nie met geld rond en gebruik 99 persent net kaarte.

Vraag is. Hoekom geld ? Tye het verander en die volk kry nie meer swak selarisse maar word gedra deur minimum lone en ook word net n sekere ras gebruik want ander wat ook die werk nodig het kry nie n geleendheid want die bee status moet goed lyk. As die arbeid speel veld gelykop is dan praat ons weer. Selfde denke teenoor kar wagte.

Nou die dag vrek warm by ons. Stap by winkel uit en gee die kar wag n koeldrank. Menslikheid kos niks maar deel nie left right en senter geld uit vir elke ou wat langs my kar, toilet, voetpaadjie, boom staan. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 10:31:44 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 302
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek stem 100% saam met Captiva en Brommer. 

Dit het tyd geword vir die Suid Afrikaner om die basiese dinge soos skoon badkamers beter te los as wat jy dit gekry het.  Iewers het ons ons "Self Trots" verloor.  Kyk na die onlangse wereldbeker rugby.  Japanese doen alle basiese dinge met trots sonder om 'n handjie uit te hou. Dit gaan oor selftrots wat later in Nasie Trots omgeskep word.

Ek sien 'n CEO en 'n skoonmaker in dieselfde lig.  Altwee verdien 'n salaris wat gekoppel is aan jou pligte, verantwoordelikheid en uitsette.   Al verskil die salarisse gaan dit nog steeds dat jy jou werk met trots en selftevredenheid moet doen.  Ek sal wel 'n geselsie aanknoop en die skoonmaker komplimenteer oor 'n mooi skoon bakkamer.  

Goeie terugvoering is baie meer werd as R5 in jou hand.  DIs waar selftrots en Nasie Trots onstaan.  

   

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 11:45:28 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Nie ek nie.

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 12:25:02 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1777
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons sal baie keer vir skoonmakers en werkers van die “oorblykos” of vars produkte, wat nie benut gaan word nie, gee. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 13:17:48 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2060
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

By oorde waar ons gereeld kamp gee ek altyd fooitjie vir werksmense. Die dankbaarheid wat ons kry kan tog gesien word en mense wat dink hulle word groot salarisse  betaal dink ek maak 'n fout. 

Virseker kry ons goeie diens en selfs koeldrank vir die mense by die hek maak 'n verskil. 

By die werk word ek salaris betaal maar as die direkteur my sê ek moet Vir Elmarie neem vir ete en die maatskappy betaal is tog ook lekker en bewys van dankbaarheid vir goeie diens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 13:48:24 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geen fout met Selarisse. Hulle val onder minimum lone wetgewing. Daar is derduisende ander kleuriges  wat bitter graag ook so geleendheid wil hê maar is geblok deur BEE of deur geweld of trade unions.

Minimum lone, UIF, beskerming deur n unie, gauranteed selaris verhogings ?????, Nie te bad nie. 

Daardie Jannie jammer gat gesigte, dankie my kroon is tegniek om om jou n rat voor die oë te draai.

As n man op straat sit ongeag ras, geen heenkome kan jy dadelik sien hulp is nodig. As n persoon in diens is van enige tipe organisasie dan het hy werk.  

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 17:07:47 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2060
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Verbaas my altyd dat daar mense is wat Christelike onderskrywings het maar nie die son oor ander mense wil sien skyn nie en net sekere mense afkraak. 

Gelukkig is ek van nature iemand wat die glas half vol sien en is te oud om nou te verander. 

 

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
03 Dec 2019 @ 17:43:00 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
  • Verbaas my ook dat mense nie kan reguit praat. Christenskap is juis oor regverdigheid vir almal. As jy agter n glas deur staan bly liewer weg van klippe gooi
  • Ons praat juis hier oor mense wat met n vol glas staan en kla hoe half hy is. 
  • Snotty aanmerking ? Ek vat dit van wie af dit kom 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 17:57:03 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 893
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek sê maar niks. Skud net my kop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 18:13:36 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I think it is very much a case of, let your conscience  be your guide.

More importantly I find all to often that some persons appear to be totally lacking in self respect and respect for others, judging by the condition in which they leave the ablutions including toilets and showers even the floors generally.

There is no excuse  for this, its just total disregard for themselves and everyone ells including the cleaners.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 18:28:00 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Well said Badger.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 18:33:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons sal baie keer vir skoonmakers en werkers van die “oorblykos” of vars produkte, wat nie benut gaan word nie, gee. 

Doen dit ook met die een wat die rooster kom skoonmaak.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 06:18:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I think it is very much a case of, let your conscience  be your guide.

More importantly I find all to often that some persons appear to be totally lacking in self respect and respect for others, judging by the condition in which they leave the ablutions including toilets and showers even the floors generally.

There is no excuse  for this, its just total disregard for themselves and everyone ells including the cleaners.

This is so true.  I for one would be so ashamed if I were to leave a toilet in a disgusting state for a cleaner to fix.  I grew up with a domestic worker looking after us kids but still! ! ! ! ! They usually have so little respect for us due to the "Apartheid" years then this is what we give them to do. Makes the disrespect even bigger.

We had a guy here at work which did exactly the same thing each morning.  I made an example out of him in such a way that everyone knew that it was him that left the mess like that.  He stopped using the toilet in total ................... don't know where he does his thing now ....................... probably keeping it in till he is back at home.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required