English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 762
Total Views: 82 446 794
topics: 780
replies: 12 356
views: 4 928 588
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Wie sleep met Tiguan?

replies: 9
views: 4158
22 Nov 2016 @ 10:48:36 am
LouWet
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Feb 2016
Experience: 49 years
Goeie dag uit die Vrystaat. het iemand dalk ervaring van sleep met n Tiguan Trend 2L TDI 4 motion DSG.
Ek sleep normaalweg my Penta met my Ranger maar wil graag weet as ek nou noodgedwonge die wa moet haak met die Tiguan of hy dit sal maak? Op papier lyk dit so, maar ek sal persoonlike ervaring meer waardeer.
Louis
Koester elke belewenis dankbaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2016 @ 11:01:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14200
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
My ma hulle het n Swing met hom gesleep....hulle was baie in hul skik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2016 @ 12:37:41 pm
Marcel
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 10 Jun 2013
Experience: 31 years

Ek sleep 'n Sprite Swing met 'n VW Tiguan 2l TDI.   Ek was nog nie 'n dag spyt nie.  Het voorheen met 'n Toyota Hilux gesleep en buiten vir die pakplek is die Tiguan strate beter.  

Jou Penta is GVM is redelik naby aan die gewig van die Tiguan en is aansienlik swaarder as my Sprite Swing.  Ek kan egter nie 'n groot probleem sien nie want VW reken jy kan 1500kg sleep.  

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2016 @ 13:11:33 pm
LouWet
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Feb 2016
Experience: 49 years
Dankie Marcel, gebruik jy n stabiliseerder?
Koester elke belewenis dankbaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 12:09:21 pm
Marcel
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 10 Jun 2013
Experience: 31 years

Ek het die VW uitvou haak en daar is ongelukkig nie 'n stabiliseerder wat daarop pas nie.  Die Tiguan het een of ander Trailer Stability wat seker bietjie hiervoor kompenseer.   Ek het egter al 1000e kms in alle weer gesleep sonder om ooit 'n probleem met stabiliteit te ondervind nie. 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 12:34:58 pm
LouWet
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Feb 2016
Experience: 49 years
Dankie, ek het dieselfde sleepstang en het gewonder oor n stabiliseerder. Ek voel beter dat jy al baie gesleep het sonder probleme.
Mag jy nog vele meer he!!
Koester elke belewenis dankbaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 21:59:25 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Louis

In 2014 is ek seker Tiguan het die tweede plek vir soft roaders gevat met die SA tow car of the year. En dit met n Penta op sy sterre. Dit het blykbaar baie verbaas maar moet se ek hou self van die Tiguan veral die nuwe boytjie maar moet vir my n 2.0 L diesel wees/

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 22:23:06 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Louis: By gese ! Maak n stabiliser n moet. Jy sal nie n dag spyt wees en verseker sal jy en jou familie veiliger wees. Die gewigs balans van die karavaan en VW is te na aan mekaar en snaking sal baie moontlik wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 14:58:44 pm
GeckoCampers
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 14 Dec 2010
Experience: 42 years
Please read your Tiguan's owner's manuals regarding towning. The factory fitted towbar comes with Trailer Stability Control and additional stabilisers should not be used.

The 4Motion 2.0TDI tiguan has a manufacturer approved maximum towing weight of 2500kg if I am not mistaken. My dad and father-in-law both tow with them - they are fantastic.

My dad is about to order his new shape 2.0TDI 4Motion DSG Tiguan. The 7-speed gearbox is a masterpiece.

Cheers all
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 15:59:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek wil nie julle batterye nat maak nie maar wat is die Tare v.d Tiguan. Al kan hy volgens die fabriek 2 ton sleep mag hy net iets sleep waarvan die BVMgelyk of kleiner is. En wees maar veilig vir in case. Kyk op die "weeg drade". Pentas is oor die algemeen swaarder as wat die plaatjie s. En dit mag dalk net net vir jou in die moelikheid laat beland.
Ek sleep wel sonder n stab, maar dis n dubbel as wa wat normaal baja stabiel agter hardloop. Het met my vorige Jeep biki skrikkerig gevoel omrede sy tare net 1900kg was.
Al se jou vervaardiger wat, om n enkel as sonder n stab. te sleep is moeilikheid prob's jou voorland as jy in n krisis situasie beland.
Slegs my opinie of 2 sent.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required