English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 707
Total Views: 82 280 506
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 319 437
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 889

Wie's by Sondela?

replies: 1
views: 2732
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
12 Dec 2006
Michelle
New Member
14% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 20 Apr 2010
Dis Sondela toe met ons!! Daar vanaf 20 - 26 Dec.
Staanplek No 8. Enige van julle wat moontlik daardie tyd daar gaan kamp? Laat weet gerus.

GeseČnde Kersfees aan al julle kampers en mag julle 'n baie voorspoedige 2007 beleef. Geniet julle vakan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
14 Dec 2006
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007
michelle

ek geniet die plek rerig baie, die pannekoek & hout & ys met aankoms het my sommer beindruk. Baie wild en lekker skoon, goeters virri kinners om te doen en n oulike eetplek.

geniet die kamp & laat seblief weet

groete henk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required