English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 999
Total Replies: 243 613
Total Views: 82 965 721
topics: 11 238
replies: 133 039
views: 39 181 694
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wie onthou nog hierdie trein?

replies: 52
views: 777
page 1 of 2
17 Dec 2019 @ 06:00:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien nou hierdie foto op fb....wie het hom almal gery destyds?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 09:28:49 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Net die een by fonteine en willem prinsloo

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 09:40:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Net die een by fonteine en willem prinsloo

Hierdie een van Scottburgh het deur die karavaanpark tot op hoofstrand gery....ideaal as jou coolbox bietjie swaar geraak het😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 13:08:05 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 726
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Amper dink ek dis die Banana Expresssealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 13:24:34 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years

Geert, ons het in Durban gebly en daai trein gery daai jare.    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 13:44:45 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 589
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Het daardie trein gery as 'n klein laaitie.

Ons het elke jaar Scotties toe gegaan tot omtrent 1962/63 en altyd in die Southern Cross Hotel tuis gegaan.

Vakansies het toe verskuif na Margatee wat ook 'n soortgelyke treintjie gehad het. 

Ai, waar is daardie dae toe my pa nog vir my gesorg het en jy net die vakansie voluit kon geniet het.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 15:02:02 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Amper dink ek dis die Banana Expresssealed

Die Banana Express was 'n smalspoor stoomtrein wat van Port Shepstone na Paddock gery het. Heen en weer was 'n dag se uittog. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 20:07:00 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 642
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

gaan man se gedagtes nou jare terug

 

net onder outsurance in Centurion lang die Henops revier is daar ook van hulle

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 21:11:03 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Banana Express

Trein by Margate 

Soms het ek Mnr Pienaar gehelp as "kondukteur" vir 'n "free ride". Ek is nie op die foto nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 21:28:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nie as kind by die see ge wees nie.

Eers toe ek weermag toe is op Oudtshoorn die see gesien.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 22:52:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Banana Express

Trein by Margate 

Soms het ek Mnr Pienaar gehelp as "kondukteur" vir 'n "free ride". Ek is nie op die foto nie.

Sjoe....dis darem nou n besonderse ou foto. As ek so na die karre kyk, was dit ver voor my tyd, maar kan wel treintjie daar onthou. Ek onthou hy het sy eie bruggie daar oor water gehad oppad na die pier toe. Daai bruggie is toe beskadig deur die see en is trein toe oor brug nader aan straat verskuif waar vandag voetganger brug is met plaveisel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 22:55:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sjoe....dis darem nou n besonderse ou foto. As ek so na die karre kyk, was dit ver voor my tyd, maar kan wel treintjie daar onthou. Ek onthou hy het sy eie bruggie daar oor water gehad oppad na die pier toe. Daai bruggie is toe beskadig deur die see en is trein toe oor brug nader aan straat verskuif waar vandag voetganger brug is met plaveisel.

So oud soos daai foto is....Seabrook woonstelle daar in die agtergrond lyk vandag nog net so....net ander kleure geverf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 09:07:08 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 726
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Die Banana Express was 'n smalspoor stoomtrein wat van Port Shepstone na Paddock gery het. Heen en weer was 'n dag se uittog. 

Ons het nogal gehou daarvan om vir die local kinders sweets af tegooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 13:04:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sien nou hierdie foto op fb....wie het hom almal gery destyds?

Yes yes my spore as kind was by daai klein stasie gewees.  Ons het wel in die noordkus gekamp en dan vriend van my ouers besoek op die suidkus.

Shoe dit bring darem nou baie herinderinge terug.

Iewers tussen my ma hulle se kamp fotos is daar ook fotos van die treintjie.  Natuurlik met ons snotkoppies daarop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 22:07:33 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 305
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Het as kind die eerste keer die see gesien op die Bananna Express van Port Shepston na Kinderstrand toe. Natuurik daar opgedaag met dik geswelde rooi oe van die uitkyk by die vensters en die wind en stof van voor.

Goeie ou dae.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2019 @ 13:32:00 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 37 years

Het daardie trein by Scottburg stukkend gery vanaf  '75 tot '84. Het hierdie afgelope 2 jaar weer daar gekamp. Bly maar beste kamp ooit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:16:02 am
Spookie
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 18 Apr 2007
Experience: 48 years

Het hom as kind gaar gery!!

2005 Jurgens Xplorer
Toyota Fortuner 3.0 D4D 4X4
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 20:24:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 21:35:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet nie watse jaar hierdie geneem was nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 07:13:39 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek weet nie watse jaar hierdie geneem was nie.

Moet tussen 1957 - 1960 wees. Die Casino bioskoop is op die foto. So ook die Seabrrok woonstelle. Ek kan ons huis se dak sien by die stadsaal.

Waar het jy die foto gekry Geert?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 07:38:02 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 589
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek skat dat die foto rondom die middel sestigs geneem is. Die Kings View en Regent hotelle net agter die Seabrook woonstelle. Kan net nie die hotel se naam onthou wat links agter die Seabrook gesit het nie.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 07:58:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Moet tussen 1957 - 1960 wees. Die Casino bioskoop is op die foto. So ook die Seabrrok woonstelle. Ek kan ons huis se dak sien by die stadsaal.

Waar het jy die foto gekry Geert?

Het dit op internet raakgeloop....dog toe dis n interesante foto. Wys mens hoe oud is daai bioskoop....laas toe ons daar was....seker 2jaar terug het ek gesien hulle het alle nure omgekap binne en die bioskoop....weet nie of dit net opgraderings was nie of iets nuut nie....het nie eind produk gesien nie. Daa i gebou op die strand waar Wimpy nou is....wat was daar destyds?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 08:03:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek skat dat die foto rondom die middel sestigs geneem is. Die Kings View en Regent hotelle net agter die Seabrook woonstelle. Kan net nie die hotel se naam onthou wat links agter die Seabrook gesit het nie.

Praat u van Margate court? Of daar basies langs die poskantoor.....daar was n plek soos blue marlin of iets.....mens kon altyd daar teen afslag gebly het as jy deel was van die Edgars klub

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 08:13:06 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 589
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Geert, die een wat basies langs die poskantoor was. Sy ingang was op die hoek van die hoofstraat en die straatjie wat aan die Suidekant van Seabrook is.

Die Blue Marlin Hotel is in Scottburgh. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 08:14:01 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het dit op internet raakgeloop....dog toe dis n interesante foto. Wys mens hoe oud is daai bioskoop....laas toe ons daar was....seker 2jaar terug het ek gesien hulle het alle nure omgekap binne en die bioskoop....weet nie of dit net opgraderings was nie of iets nuut nie....het nie eind produk gesien nie. Daa i gebou op die strand waar Wimpy nou is....wat was daar destyds?

Hoop nie my geheue laat my in die steek nie. Dit was die Pavilion. Hul kelners het op die strand rond geswerf en jou net daar bedien.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 08:23:57 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Geert, die een wat basies langs die poskantoor was. Sy ingang was op die hoek van die hoofstraat en die straatjie wat aan die Suidekant van Seabrook is.

Die Blue Marlin Hotel is in Scottburgh. 

Kan ook nie op die naam van daai hotel kom nie.

Margate Court was n veeldoelige gebou met winkels onder, dokter spreekkamers en heel bo woonstelle.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 08:29:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Marina Hotel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 08:38:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hel dis 'n foto uit die oue dae.  Dit sal baie mense heimwee gee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 09:39:35 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 589
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Hendrick, ek kan nie die naam onthou nie. Weet net dat "Tea Room" deel daarvan was.

Hulle het die grootste spookasem daar verkoop. Die kelners op die strand onthou ek ook nog baie goed. Daardie plek was 'n klein goudmyntjie met die lekikerste skons en plaatkoekies wat met egte room en heuning bedien is.

Geert, dankie vir daardie naam. 

Ek kan ook die Palm Grove, so links agter die teekamer herken asook die Ferndale Hotel.

Ons was altyd so 13 huisgesinne wat Desembermaande daar vakansie gehou het. Het die hele middelste terras, middelste blok, altyd beset. Het altyd 5 uur soggens die sambrele gaan opslaan en 'n vroegoggend swem gevang en dan terug gegaan  vir ontbyt.

Niks het ooit weg geraak nie.    

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 09:50:38 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

In die kol Geert. Marina Hotel.

Om terug te kom na jou eerste foto. Iy sal die afwesigheid van die eerste haainette uit pale en staalrame opmerk. Die was laat 1958 die eerste keer opgerig en het tot 1964 gedien waarna die "Sharks Board" die bestaande kontoversieele nette in gebruik geneem het.

Ook die kinder swembaddens was nog nie gebou nie.  Die palm bome op die terasse bo die swembad nog baie klein.

Die foto is beslis voor of vroeg 1958 geneem.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 10:28:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar in die bioskoop het hulle tot onlangs terug hope van sulke ou fotos teen die muur gehad. Daar was onder andere ook fotos hoe die mense in die see geswem het agter daai heinings....ongelooflik. Ek wonder waar het hulle daai fotos nou heen gevat want dit was regtig besonders. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 10:41:00 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek sal my ou skoolvriend wat nog al die jare daar bly vra. In sy lewe was hy nog net vir twee lang tydperke nie in Margate nie. En dit was tydens diensplig en varsity.

Die bioskoop het aan 'n Mnr O'Conner behoort. Hy het groot visioene vir Margate gehad. Onder andere om 'n kaai/perron te bou wat van die strand in die see sou loop en terug tot by die rotse. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 12:50:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sal my ou skoolvriend wat nog al die jare daar bly vra. In sy lewe was hy nog net vir twee lang tydperke nie in Margate nie. En dit was tydens diensplig en varsity.

Die bioskoop het aan 'n Mnr O'Conner behoort. Hy het groot visioene vir Margate gehad. Onder andere om 'n kaai/perron te bou wat van die strand in die see sou loop en terug tot by die rotse. 

So jy het groot geword in Margate?

Daai straat wat verby Seabrook loop aan Larry's se kant se naam is William O'conner....seker dan dieselfde persoon

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 13:02:02 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

So jy het groot geword in Margate?

Daai straat wat verby Seabrook loop aan Larry's se kant se naam is William O'conner....seker dan dieselfde persoon

Yebo op albei.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 13:03:41 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek het hom gery, many, many moons ago!!

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 17:04:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 17:06:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Margate 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 20:41:11 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hendrick, ek kan nie die naam onthou nie. Weet net dat "Tea Room" deel daarvan was.

Hulle het die grootste spookasem daar verkoop. Die kelners op die strand onthou ek ook nog baie goed. Daardie plek was 'n klein goudmyntjie met die lekikerste skons en plaatkoekies wat met egte room en heuning bedien is.

Geert, dankie vir daardie naam. 

Ek kan ook die Palm Grove, so links agter die teekamer herken asook die Ferndale Hotel.

Ons was altyd so 13 huisgesinne wat Desembermaande daar vakansie gehou het. Het die hele middelste terras, middelste blok, altyd beset. Het altyd 5 uur soggens die sambrele gaan opslaan en 'n vroegoggend swem gevang en dan terug gegaan  vir ontbyt.

Niks het ooit weg geraak nie.    

Met my ou skoolvriend gesels. Hy se dit was Cominosis Tea Room. Klink dit reg?

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 21:10:55 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Daar in die bioskoop het hulle tot onlangs terug hope van sulke ou fotos teen die muur gehad. Daar was onder andere ook fotos hoe die mense in die see geswem het agter daai heinings....ongelooflik. Ek wonder waar het hulle daai fotos nou heen gevat want dit was regtig besonders. 

My vriend dink die fotos is by die South Coast Herald se argiewe.

Hier is 'n foto van O'Conner se plan, en toe bou hy die bioskoop.

En die foto is van die tweede poging om die haaie uit te hou. Met die eerste poging kon jy nie jou voete met laagwater natmaak nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 06:40:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My vriend dink die fotos is by die South Coast Herald se argiewe.

Hier is 'n foto van O'Conner se plan, en toe bou hy die bioskoop.

En die foto is van die tweede poging om die haaie uit te hou. Met die eerste poging kon jy nie jou voete met laagwater natmaak nie.

Ek wonder hoe hulle daai pale in die see ge-anker het....soos jy sê daai pale moet ook in die water wees as dit laagwater is, anders kan jy nie swem nie....so pale moes geanker geword het terwyl daar water teenwoordig was? Ook hoe lank so iets gehou het...water verkil baie, veral met tye soos spring gety...dan kan daai waters rof raak. Moes seker ook baie tydelik gewees het, want strande verander gedurig....een dag is dit baie gelyk, volgende week skielik diep met walle

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 07:19:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Shoe dit was darem jare terug gewees die drade in die water.

Ek was 'n tjokkertjie in (standerd 1) toe die Haai Bestrydings Raad wat op Umhlanga Rocks was, te vore gekom het met die haai nette plan.

Daai tyd het my Pa-hulle ons gevat om aanbiedings by te woon.  Dit was vrek interesant. 

Was altyd genoem die "Natal Anti-Shark Measures Board"  nou deesdae die KZN Sharks Board.

As julle Natal besoek................ maak 'n punt om die raad te besoek hulle doen waarde volle werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 07:58:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wys mens hoe oud is daai kinderswembad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 08:13:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Waar krap jy die fotos uit????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 10:56:07 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 589
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Hendrick, ek het nie die vaagste benul wat die naam was nie….onthou net die Tea Room gedeelte.

Onthou ook daar die eerste haainette wat gemaak het dat jy nie kan geswem het met laaqgwater nie.

Geert, daardie verhoog het vir lekker vermaak gesorg.....het Carika Keuzenkamp "I love you Timothy" daar sien sing voor dat dit 'n "hit" was.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 11:08:32 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Magtig maar ons het altyd lekker gekuier daar by Scottburre.

My Oom hulle en my nefies en niggie het daar gebly, so ons was een keer n jaar daar, nooit gekamp nie.

Van my beste herrineringe as kind wat die see aanbtref was daar by Scotties.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 11:45:30 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Wys mens hoe oud is daai kinderswembad

Saterdae aande in die somer het ons seuns na die dans by die Palm Grove daar gaan kaalbas afkoel. Een ou gooi 'n klomp seeppoeier by die fontein in toe ons loop. Volgende oggend toe hulle die fontein aansit was dit net skuimbolle.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 12:40:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die rolskaatsbaan agter die Wimpy langs Palm Grove. Dink daar was n putt-putt baan ook

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 17:34:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Margate skoonheids kompetidie 1982

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 17:35:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Margate hotel 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 17:49:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Margate lagoon 1951

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 17:50:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za