Ja hy is ook al oorlede.
The A - Team het mooi stories gehad.
My gunsteling was ou Murdock.
Sjoe ek vas vasgenael voor die kassie as hulle op was. Daar is nie meer sulke lekker aksie stories op die kassie nie. Verbeelding en spanwerk

Ek was dieselfde Danie. Dit was seker die hoogtepunt van die week se TV. Ek was ook 'n Mad Murdoch "fan".
"I just love it when a plan comes together". Col. Hannibal Smith.
Jis vat dit my nou terug ....
Ja, ek het ook die A-Team baie geniet! Ek was ook versot op die planne, dinge doen en bou van MacGiver. En natuurlik, Baywatch ........... . Michael Knight was ook net so 'n goeie reeks .

Darm mooi Girl's in daai Bay Watch, vandag is hulle nog mooier.
Ja, ek het ook die A-Team baie geniet! Ek was ook versot op die planne, dinge doen en bou van MacGiver. En natuurlik, Baywatch ........... . Michael Knight was ook net so 'n goeie reeks .
Nico ons weet hoekom Baywatch :)
Remember New Avengers with Purdy and Steed. She was hot and so was Gina Lolabriga in Desperate housewives.
Never liked David Hasselhof from bay watch, too much attitude. Airwolf was also a favourite but the main actor ended up having quite a tragic life through alcohol or substance abuse.
Did she really appear in Desperate Housewives? I can't remember herin that show but that does not mean anything. What roll did she play?
She was the sexy little number that had an affair with her gardener. The husband was implicated in some fradulent deal and cannot remember if he went to jail. She had a chubby daughter who looked nothing like her.
Did she really appear in Desperate Housewives? I can't remember herin that show but that does not mean anything. What roll did she play?
Was Eva longoria i meant.