English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 236
Total Replies: 248 842
Total Views: 83 114 523
topics: 11 386
replies: 136 579
views: 39 267 549
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wie kamp die naweek en hoe geniet julle die oord

replies: 25
views: 469
20 Sep 2019 @ 21:08:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kuier by Klipdraai. Oord is stamp vol, gees is vrek lekker orals en bestuur is hands on met die hele oord, 

Skoon, netjies alles in plek, geen klagtes.en die weer kan nie beter.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 21:11:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek mag nie kamp nie en dankie dat jy krap waar dit nie jeuk nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 21:16:34 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jammer Jin. Ek was ook daar maar so seker as wat ek hier sit en op die forum vroetel weet ek jou beurt kom. ๐Ÿ™

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 06:17:07 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Drink maar nog n koue Chuck

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 07:10:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jammer Jin. Ek was ook daar maar so seker as wat ek hier sit en op die forum vroetel weet ek jou beurt kom. ๐Ÿ™

Drink maar nog n koue Chuck

Wees net rustig rustig sê ek....

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 11:26:29 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Was op Suidkus, nou noordkus (Richardsbaai).

Baie lekker oord, somer is al hier, weer goed.

Jammer Jin...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 16:03:10 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2198
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ons kamp nou nie maar kuier by die kinders in JHB en kom nou net terug van die omgekeerde huis by Hartbeespoort. Wat sal die mense nie nog aan dink om geld te maak nie. Moet sê dit is baie goed gedoen en dit voel snaaks om binne in te loop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 18:22:23 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Jan dit moet interresant wees om hom van binne te sien. Ons het net saam met die kinders daar verby gery en kon nie ingaan nie want die tyd was teen ons gewees.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 19:40:49 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2198
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 20:17:22 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2198
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Die huis is skuins en is 'n ongemaklike gevoel as by binne in is. Dit is baie goed gedoen en alles is met egte meubels en toerusting gedoen. Dit het nege maande geneem en moes 'n paar rand gekos het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2019 @ 11:58:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nog nie eers begin drink nie en jy is klaar dronk.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2019 @ 12:09:05 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2198
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Jin. As ek op my kop staan lyk alles normaal laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2019 @ 13:19:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin. As ek op my kop staan lyk alles normaal laughing

En dis nie lekker om so onderstebo te braai nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2019 @ 13:42:48 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Nog nie eers begin drink nie en jy is klaar dronk.

 

 

LMGA laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 12:20:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons kamp nou nie maar kuier by die kinders in JHB en kom nou net terug van die omgekeerde huis by Hartbeespoort. Wat sal die mense nie nog aan dink om geld te maak nie. Moet sê dit is baie goed gedoen en dit voel snaaks om binne in te loop.

Ek het nie eers van dit geweet nie....sal maar een of ander tyd n daggie daai rigting gaan....lyk baie interesant....dankie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 12:21:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het by Pilanesberg gaan kuier....daai wildsbesigtiging bly maar heerlik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 15:47:07 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Geert het jy naweek daar deur gebring, watter kamp.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 17:31:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert het jy naweek daar deur gebring, watter kamp.

Die lang naweek self was ons by Manyane. Ons kon egter vroeer  vertrek aangesien seun ekstra skooldag afgekry het....het toe n nag by Bakgatla probeer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 22:09:49 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Hier by Eiland nog penne in. Heelwat naweek kampers gekom, maar die oord was nie vol nie. Ek sou reken met die skoolvakansie sou daar meer mense kom kamp. Afstand en brandstofkoste het seker 'n invloed. Eiland is effe uit die pad uit.

Dit is heerlik om die kinders te hoor baljaar en te sien roekeloos fietsry sonder om inmekaar in te ry. Ek dink hulle beskermengele werk oortyd as die manne hier by Eiland is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 10:33:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Deo Volente se saam trek was regtig puik.  Die forum lede het baie lekker saam gekuier.

Privaat plaas langs die Vaalrivier. Kamp daar maar net op uitnodiging want dis nie 'n openbare oord nie.

Ablusie geriewe is okay maar kort so bietjie aandag.

Beste om in 'n groep daar te kamp.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 20:10:51 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years

Leon, stem!! Ons het dit ook baie geniet en om te dink 'we all arrived as strangers and left as friends'. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 20:50:43 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Deo Volente se saam trek was regtig puik.  Die forum lede het baie lekker saam gekuier.

Privaat plaas langs die Vaalrivier. Kamp daar maar net op uitnodiging want dis nie 'n openbare oord nie.

Ablusie geriewe is okay maar kort so bietjie aandag.

Beste om in 'n groep daar te kamp.  

Ek het my bes probeer om meer inligting van die kamp te kry. Juis bang vir swak ablusies en staan staanplekke. Self niks op internet, daarom het ek nie gegaan. 

n Saamtrek by n meer bekende oord sal great wees en ek sal beslis gaan om van ons forum lede te ontmoet.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 22:04:29 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years

John, die staan plekke was gelyk met gras reg langs die rivier. Daar kan seker as ek skat sewe to agt caravans op die rivier front staan. Hang af van die groote van die caravans. Nie te min het ons lekker gekuier en geeet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 03:52:03 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Baie lekker gekuier by Deo Volente.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 09:31:35 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Stem saam, dit was baie lekker.

โ€œHe was a wise man who invented beer.โ€ โ€“ Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 09:45:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis 'n erge koue windjie wat hier in Gauteng waai vanoggend.  Hoe gaan dit met die kampeer by Deo Volente.

Dink Oom hulle lê maar bietjie in vanoggend???????????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za