English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 018
Total Replies: 243 911
Total Views: 82 987 172
topics: 11 246
replies: 133 222
views: 39 191 797
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wie is lus vir kamp?

replies: 44
views: 561
21 Feb 2020 @ 06:26:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kannie wag vir volgende kamp nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 07:30:04 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4604
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek kort kamp en baie vinniglaughing

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 07:53:41 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Ken daai gevoel as mens by 'n kamp plek in ry. Lekkerste gevoel in die wereld. 

Gaan dalk vir langnaweek in April bietjie weesgerus toe saam vriende

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 09:30:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek kan altyd doen met 'n kamp.  Oupa en Ouma kuier tans by ons.  Hulle het die kamp by Drieberge geniet maar dis nie hulle cup of tea nie.

So ek moet maar noodgedwonge so bietjie vasbyt totdat hulle klaar gekuier het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 09:31:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Darem gaan ons more "half kamp" by die Skou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 09:44:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kan altyd doen met 'n kamp.  Oupa en Ouma kuier tans by ons.  Hulle het die kamp by Drieberge geniet maar dis nie hulle cup of tea nie.

So ek moet maar noodgedwonge so bietjie vasbyt totdat hulle klaar gekuier het.

O....ek dog hulle gaan juis môre saam skou toe om n wa te kies😎

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 09:45:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Darem gaan ons more "half kamp" by die Skou.

Die "gevoelentheid" is darem daar!πŸ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
21 Feb 2020 @ 10:32:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja Kitty se woord die "gevoelentheid".

Ek is tans besig met my beplanning vir Mozambiek einde April.  Ek wil langs die see staan die jaar. Net met 'n bos of plantjie of twee tussen my tent en die groot waters.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 10:34:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

O....ek dog hulle gaan juis môre saam skou toe om n wa te kies😎

 

Hulle gaan verseker saam skou toe ja.  Die stadig loop werk vir my want dan sien ek meer.  Lindy kan my nie dan aanjaag nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 10:53:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9021
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kamp elke aand nog met n koue langs die wa.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 12:51:34 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Hoe se hulle, n rugby pa maak n plan.

Die 7de Maart speel my seuns rugby in Brits by Wagpos, elke naweek se storie, die rugby spelery.

Nou, Wagpos Landbouskool is 3.6 kilos van Drie Berge af, so wat maak n rugby pa, jy maak dit n kamp naweek!!

Ons moes in elk geval Brits toe ry, so nou ry ons Vrydag middag en kom Sondag terug en speel rugby in die proses.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 15:06:04 pm
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Die wildtuin (KNP) roep. Moet dalk weer kantoorbesoek gaan doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 21:35:49 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Having a bit of a dry spell, but will be off to the Berg and south coast in march, can't wait.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 07:13:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek moet nog n plekkie soek vir naweek in Maart.....het darem al n oord in gedagte.....wil miskien by Basslake of Onverwags of Rust oord gaan penne inkap

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 11:51:15 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4036
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het besluit om vir 'n week of twee by Skukuza te kamp voor die pensionaris afslag op 19 Maart sluit tot 5 Mei. Sien uit daarna.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 15:08:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2907
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek sit nou al sewe weke met n tv voor my, voete in die lug, uitgedroog soos biltong met kamp ontrekking simptome wat skree soos n baba wat tanne sny.

Wiesie lus vir kamp nie. What a question 😬

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 15:24:46 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Het besluit om vir 'n week of twee by Skukuza te kamp voor die pensionaris afslag op 19 Maart sluit tot 5 Mei. Sien uit daarna.

 

Dit klink baie lekker neem net weer asb fotos en plaas dit hier vir ons wat nie die voorreg het om daar te wees nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 14:15:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is besig om afdak by die huis op te sit.  Doen dit op my se eie.  Dus gaan dit maar stadig maar as daai struktuur eers staan dan is die IBR plate in 'n japtrap op.

As dit klaar is kan ek eers weer dink aan kamp.  Want dan staan die WA by die huis permanent.

Dus is dit nie eers nodig om hom te gaan haal voor elke kamp nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 14:19:43 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2907
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Leon dit sal verseker but jou n blessing wees. Dit is n gesukkel as jou wa op n ander plek staan

Jy sal dalk nou meet kamp ook

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 14:38:30 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek is besig om afdak by die huis op te sit.  Doen dit op my se eie.  Dus gaan dit maar stadig maar as daai struktuur eers staan dan is die IBR plate in 'n japtrap op.

As dit klaar is kan ek eers weer dink aan kamp.  Want dan staan die WA by die huis permanent.

Dus is dit nie eers nodig om hom te gaan haal voor elke kamp nie.

Sterkte Leon.   Net een tip van my kant.  Moet nie jou sink dak te na aan jou karavaandak bou nie.   'n Toe karavaan bou nog steeds baie hitte binne op wat veroorsaak dat muurpapier en ander goed lostrek of rimpels maak.   Sweis sommer ook iets teen die pale op om byvoorbeeld jou tent te kan laat hang om droog te word sonder dat die tent op die grond hang.   Beplan jou lig ook so dat jy maklik in die aand kan goed pak en aflaai.  

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 14:45:32 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2907
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

So praat n man wat al gesukkel het. Goeie raad.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 15:36:43 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 27 Nov 2017

Paasnaweek in Sutherland....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 08:23:38 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Ek is besig om afdak by die huis op te sit.  Doen dit op my se eie.  Dus gaan dit maar stadig maar as daai struktuur eers staan dan is die IBR plate in 'n japtrap op.

As dit klaar is kan ek eers weer dink aan kamp.  Want dan staan die WA by die huis permanent.

Dus is dit nie eers nodig om hom te gaan haal voor elke kamp nie.

Voor jy jou sinke vasslaan sit van daai "foelie" wat in groot werkswinkel se dakke is op. Sit dit tussen jou balke en sink. Sal verbaas wees oor hoeveel koeler dit onder die dak is. Help om die erge hitte van jou wa af te hou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 10:22:44 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 887
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Voor jy jou sinke vasslaan sit van daai "foelie" wat in groot werkswinkel se dakke is op. Sit dit tussen jou balke en sink. Sal verbaas wees oor hoeveel koeler dit onder die dak is. Help om die erge hitte van jou wa af te hou.

Baie goeie idee. Dit behoort ook seker die druppels in die wintermaande weg te hou vanaf die karavaan.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:59:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoe se hulle, n rugby pa maak n plan.

Die 7de Maart speel my seuns rugby in Brits by Wagpos, elke naweek se storie, die rugby spelery.

Nou, Wagpos Landbouskool is 3.6 kilos van Drie Berge af, so wat maak n rugby pa, jy maak dit n kamp naweek!!

Ons moes in elk geval Brits toe ry, so nou ry ons Vrydag middag en kom Sondag terug en speel rugby in die proses.

Hie was Drie Berge toe vir jou?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 07:05:51 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Hie was Drie Berge toe vir jou?


Geert, dit was awsome, een van die lekkerste oorde waar ons nog was.
Alhoewel die oord vol was het jy nooit vertrap gevoel nie.
Sal beslis weer teruggaan.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 07:47:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years


Geert, dit was awsome, een van die lekkerste oorde waar ons nog was.
Alhoewel die oord vol was het jy nooit vertrap gevoel nie.
Sal beslis weer teruggaan.

Eks bly jy het dit geniet. Lyk my die oord begin nou baie populer raak. Leon en ek was laasjaar hierdie tyd daar....oord was toe seker so 30% vol gewees. Nou met die forum naweek was hy ook heeltemal vol en jy noem nou weer....bly vir die oord se part....lyk my hulle pluk nou die vrugte van hul opgraderings 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 07:55:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Voor jy jou sinke vasslaan sit van daai "foelie" wat in groot werkswinkel se dakke is op. Sit dit tussen jou balke en sink. Sal verbaas wees oor hoeveel koeler dit onder die dak is. Help om die erge hitte van jou wa af te hou.

Ek sal die raad volg dankie.  Palle staan mooi netjies.  Nou hande nodig om die Lip channel bo te kry en vas te sweis.

Wat noem mens die foelie?  Sal seker by Builders Warehouse beskikbaar wees?


Geert, dit was awsome, een van die lekkerste oorde waar ons nog was.
Alhoewel die oord vol was het jy nooit vertrap gevoel nie.
Sal beslis weer teruggaan.

Stem........... Drie berge is 'n puik oord.  Die gedruis van die baie water oor die keerwal was met die laaste kamp bietjie luidrugtig.  Maar dis te verstane met die Hartebeespoort Dam se sluise wat almal oop was.

Sal verseker die jaar weer 'n draai daar gaan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 17:57:23 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5763
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:43:19 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Nou soek ek n oord naby Hoerskool Driehoek dan maak ons dit weer n kamp naweek.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:55:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nou soek ek n oord naby Hoerskool Driehoek dan maak ons dit weer n kamp naweek.

Is Rietspruit dam nie daar naby nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:59:30 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Is Rietspruit dam nie daar naby nie?

Ken nie daai area nie, sal biki navorsing doen, het darem tyd tot 23 Mei wanneer die seuns daai kant n rugby dag het.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:26:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Waar is Hoërskool Driehoek???

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:28:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wou Einde April Moz toe gegaan het.  Lyk my dit gaan nie uitwerk nie.

Sal nou maar 'n plekkie soek aan die Natal se kus.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:39:45 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ons gaan self einde April Natal se suidkus besoek. Sien uit daarna.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:44:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wou Einde April Moz toe gegaan het.  Lyk my dit gaan nie uitwerk nie.

Sal nou maar 'n plekkie soek aan die Natal se kus.  

Ons gaan self einde April Natal se suidkus besoek. Sien uit daarna.

Wens ek kon daai 3 dae af kry.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:54:28 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 249
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Ons ry more na Rametsi Eco Game Farm toe. Dit is anderkant Swartruggens. Wil bietjie gaan lyn natmaak in die Lindleyspoortdam. Probeer kurpers vang. Kom eers Maandag terug.

β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:58:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons ry more na Rametsi Eco Game Farm toe. Dit is anderkant Swartruggens. Wil bietjie gaan lyn natmaak in die Lindleyspoortdam. Probeer kurpers vang. Kom eers Maandag terug.

Lekker Gerhard....geniet dit! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 08:03:15 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Waar is Hoërskool Driehoek???

Dit is die skool wat se loop brug ingeval het met tragiese gevolge en is in Van der Bijlpark of daar naby.

Ons is nie regtig dam mense nie (niks daarteen nie) en het nog nooit daar gekamp nie so dit gaan n moelike keuse wees indien enige.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 09:22:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit is die skool wat se loop brug ingeval het met tragiese gevolge en is in Van der Bijlpark of daar naby.

Ons is nie regtig dam mense nie (niks daarteen nie) en het nog nooit daar gekamp nie so dit gaan n moelike keuse wees indien enige.

Staan met jou rugkant dam se kant toe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 09:36:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dan is dit mos in Vereniging omgewing.  Daar is mos 'n paar kamp plekke daar in die omgewing.

Bloekom poort is seker redelik in die omgewing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 09:41:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons gaan self einde April Natal se suidkus besoek. Sien uit daarna.

Oom Chris wanneer ry julle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 18:05:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15740
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dink ek moet die Expo vir n test kamp vat die naweek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 04:50:47 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Leon, ons ry  24 April.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 07:14:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon, ons ry  24 April.

Ek kry nie terugvoer van Dolpin af nie.  Weet iemand van bilike tariewe teen die laaste week van April aan die Natal se kus.

Ek soek 'n plekkie om te gaan kamp.  Ook van die 24,25 ste af tot die oggend van 3 mei.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za