Het julle al geboek vir Desember en gaan julle na jul gunsteling oord of probeer julle iets nuut ?
Het jy toe staanplek nommer gekry?

Het juis op die forum gevra vir fotos en terugvoering op staanplek 61
Dis n lekker staanplek. Ons wou 2jaar terug daar staan.....maar ons wou toe tot Dinsdag staan en ander mense sou toe Sondag ingekom het, moes toe ander plek kies. Ek sal kyk of ek nog n foto het van staanplek
Ek gaan maar kyk en hoor om Schalk vir my 'n plekkie het langs die Vaalrivier. Moet net sy nommer kry by Oom Jeep.
Tot dan vat ek maar wat ek kry.
Môre sleep ons die wa Klein paradys Brits toe.
Is daar nog iemand van die forum wat daar kamp die naweek.
Wag nog vir my wa.
Jin
Wat se aanduiding is gegee vir voltooiing en lewering van jou wa?
Het jy die Explorer laat gaan?
Jin
Wat se aanduiding is gegee vir voltooiing en lewering van jou wa?
Het jy die Explorer laat gaan?
Dis reg.
Het die Classique gekoop. Was by hom in die fabriek.
Hy is klaar moet nog pre-inspeksie kry en nommerplaat.
N warm aartappel is te koud vir my h...... So warm is ek gewag.
Darm hou hulle my op hoogte.

Ek sien daar kom nou heelwat Desember Desember kanselasies in. Almega het nog 7x staanplekke vir feesgety beskikbaar
Kry hom saterdag oggend of maandag.
Wou môre gaan kamp het maar het myself rustig verklaar en gaan 15 t 17 Nov.
Opgewonde en darm tyd om volg week als rustig op hul plek te pak.
Yskas het dan ook tyd om inteloop en lekker koud te word.

Wel, geluk met die nuwe wa. Ons vertrou jy en 'die girl' sal net goeie tye met die wa beleef.
Dis die regte langkamp wa en toer wa.
Ek kry sommer hoendervleis as ek daaraan dink. Nuwe wa, nuwe lewe.
Hoe lank voor aftree? Dis wanneer die nuwe lewe begin.
Daardie volgende dag wat jy besef jy is werkloos, jy het nou net een baas en sy run in elk geval nog altyd die show, jou tyd op hande is te min om te doen wat jy wil/wou doen, almal gee raad en weet beter maar jy het nie 'n saak daarmee nie want jy volg jou eie kop......ens.
En jy kan net pak en ry. As daar nie plek is nie, hou verby tot jy plek kry. Tyd is joune.
Soos Pieter (Brommer) sê, hy bespreek en betaal nie vooruit nie. Daar is altyd 'n plek. Nou kan jy sonder tydsdruk dit doen.
(Is ons nou weer effe terug by die draad?)
Dis my plan.
Lekker toer.
Sien ander draad vir Desember.