Wie gaan hierdie naweek by Atlanta kamp op die spesiale aanbieding?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2004
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 52 years
Looks like a good offer – I wish I were living in the good old Transvaal so as to take advantage of this one! Go read their special offer!
If you look closely at the main photo on Atlanta’s website (www.atlantaholidayresort.co.za) that’s the ‘boring’ camper with his caravan ‘doing his thing’ there last year!
Willie (The boring camper) Bromehead. CaravanParks.com
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2004
Anonymous
Wou graag maar die kamp is vol
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2004
Tina
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 17 Apr 2007
Hi Helen, moet se ek beny jou die naweek. Sou wat wou gee om saam te gaan, maar is ongelukkig besig om matreik eksamen te skryf. (My seun). Geniet julle naweek en ry versigtig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2004
Bryan
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 01 Jan 2007
We will definitely make a plan to be there
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2004
Anonymous
Hi Helen!!
Ons gaan hierdie naweek - vandag - eintlik nou nou!! ek is baie opgewonde, en ek gee nie om vir die weer nie, alles is oorkom baar!! Waar staan julle?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2004
Anonymous
Ek hoop regtig julle almal geniet dit, en ek hoop die weer speel saam. Die van julle wat nog nie daar was nie, maak julle reg vir 'n uitstekende naweek. Stuur groete aan Steven en Adele.