Is daar enige mense wat al by Salt rock karavaan park was en enige inligting wil deel? Die goed en die sleg. Ons beplan om Junie 2008 'n draai daar te maak, So ons het nog kans om veranderings te doen.
Dankie
Eugene
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2008 @ 20:16:34 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 56 years
Het julle gegaan en hoe lyk dit daar. en die tariewe