Ja wat ek is in. Maklik om 'n vleisie te tan.
Dink ek gaan sommer 'n hoender op die WEBER se spit sit.
Hi Geert, Let me get this right, we Braai on this coming Saturday 4th April ?????
We use social media ti invite everyone on all forums across the country to Braai in unison to create the biggest Braai in History ?
What time is the Braai, I accept the invitation.
Leon, this is your chance to make the biggest " PAPTERT " in history. (your special recipe )
Come on Guy's, Lets do this.
I will visit Meat world either this afternoon or tomorrow for a lekke large chicken for the Weber spit.
Brian the large pap tert is a great idea but eating it all by myself not so good. .......
Looks like the Nasional Communial Home Braai starts at 13h00 this comming Saturday.
Leon, Wierda Park slaghuis het sulke lekker groot plaashoenders wat darem meer vleis lewer as MW se werfkuikens.
Groete
Ons het laas Vrydag so WhatsApp braai gehad van 18:00 en elke keer foto's gepost.
Hierdie is iets wat Bakgat Braai op sosiale media begin en beplan....plaas maar jul Saterdag braai fotos hier en wees deel van die pret. Soos Leon sê....dis nie n moeilike uitdaging nie.
Om die fotos te plaas is vir my n uitdaging.
Hier spring nou so baie advertensies oor die virus op.
Ja hierdie forum is nie so lekker om foto's te laai nie
Ek dink ek gaan vanaand maar oefen vir môre...๐
Ek gaat saam braai maar niks gedrinkery. Het gister amper my vrou vir haar nommer gevra ๐ฒ
Het 'n lekker groot plaas hoender by Meat World gekry.
My weber se spit gaan steeds werk al reen dit katte en honde.
Aangesien die Blou Bulle nie meer rugby ๐ speel is die bloubul steak op special, gaan n lekker groot een braai.
Met n sagte hanepoort wyntjie met die koue buite en reën saam.
Aangesien die Blou Bulle nie meer rugby ๐ speel is die bloubul steak op special, gaan n lekker groot een braai.
Met n sagte hanepoort wyntjie met die koue buite en reën saam.
Die bulle gaan nou reg kom. Ek sien ou Jake White loop daar rond met sy SHARKS trui. ๐คฃ
Die af en toe Saterdag klasse wat die SHARKS die bulle gegee het word nou n voltydse college. ๐คฃ
Ou Steve kan binnekort sy " van die grond af liedjie" vol bors sing.๐คฃ
Dis nie die atrigter se skuld nie.
Bietjie laat vir die 1pm afspraak....maar wie is haastig....is mos af môre
Such a pity it rained al night and most of the day. Ja we really needed it, this may be the last real rain before the dry winter.
Het darem lekker gebraai....die reen was verby en die lug was pragtig helder skoon gewees....sterre en maan het gelyk of hulle blink gepolitoer was. Die aand en volgende oggend het ons lekker baie mis ervaar....iets wat ons min sien in Pretoria
Hierdie lyk vir my baie onaantreklik