Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21784 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17616 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6019 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5111 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2457 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1970 |
Swanie | 1851 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1735 |
steamer | 1689 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1449 |
George | 1207 |
Louvan | 1195 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1072 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 835 |
JohanMarais | 817 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 405 |
LEEN | 376 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 336 |
Izak | 320 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Fienie | 225 |
Which stabiliser is suitable
Good morning
We bought a Jurgens Exclusive, which we will be towing with a Toyota FJ Cruiser and sometimes with a Toyota Fortuner.
Which stabilisers can we look at?
Welkom op die forum.
Het vroeer jare met n Tando gesleep.
Tans op die explorer gebruik ek niks.
Van die mede kampers hier op die forum Sal jou meer raad kan gee.
Of gaan lees in by soek en als is daar.
Sterkte
Al weer oppad iewers heen.
Welcome Desere,
For the Exclusive the only stabiliser rated high enough is the Straightliner. I have one on my Exclusive and it makes a small difference. The double axle Exclusive is a very stable tow. I often leave it off and the difference is marginal. But it gives peace of mind and it is easy to fit and use.
Without the Straightliner fitted, there is a slight wobble when a large vehicle passes. With it fitted, nothing!
Groete,
Paul
Ek gaan amper sê die yellow blade en Tando is te lig vir n exclusive. Straight liner is n opsie
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â
Ek het n Yellowblade vIr R850
How great is our GOD
I don't know what they cost but there is always the ALKO 3004 stabiliser which forms part of the hitch. Most of the imported caravans have them, I have one on my van - single axle GMV 1800kg and just slightly longer than the exclusive. Very stable on the road.
The Alko stabiliser will be available from ALKO South Africa. link They are very simple to fit.
Desere, it will be illegal to tow the Exclusive with an FJ Cruiser, as Toyota limited the legal towing capacity to 1500kgs. Please read this:
https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-FJ-cruiser-towing-capability-.htm?forumaction=1&loadcategory=1023&loadpost=250048180
And
https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/122054-FJ-Cruiser-Towing-amp-Weight-(Payload)-Limitations-amp-other-quot-I-didn-t-know-that-quot-facts
"Desere, it will be illegal to tow the Exclusive with an FJ Cruiser, as Toyota limited the legal towing capacity to 1500kgs. Please read this:"
I don't think the authorities go by manufacturers recomendations/limitations. Tow vehicle Tarr must be equal to or greater than caravan GVM. When I went to the weigh bridge that is what they were intersted in....and some other weights according to the vehicle and caravan plates and tyre specs as on the tyre. Not, manufacturers limitations in the manual or their web site.
Pse don't quote me.
Groete,
Paul
Then also, the manufacturer has his reasons. Better be safe than sorry. 1500Kg max is very limiting when you see what the GVM's are in the market.
There is also the issue of insurance refusing to pay out that must be considered. Better safe than sorry!
Groete,
Paul
Only fout stabilizers that will work for the Exclusive.
Trapezium - Displace the towing point closer to the rear axle causing a more stable tow.
Straight Liner - Friction pad stabilizer developed specifically for heavy caravans.
AL-ko Stabilizer Coupling - Friction clamp around tow-ball type stabilizer
BPW Stabilizer Coupling - Friction Clamp around tow ball stabilizer. (see picture)
The last two stabilizer look very complicated but are very easy to fit.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Daar was n gesprek gelede gewees oor yellow blade se weergawe vir swaarder karavane. Ek het gedink dit was Green blade gewees, maar kry niks onder "search" nie. Miskien kan iemand help....?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Daar was n gesprek gelede gewees oor yellow blade se weergawe vir swaarder karavane. Ek het gedink dit was Green blade gewees, maar kry niks onder "search" nie. Miskien kan iemand help....?
Weet ook van die groen weergawe van 'n stabiliseerder. Dink hy word gebruik op Off-road karavane. Dit is 'n dubbel stabiliseerder met 'n friksie skyf links en regs van die haak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Weet ook van die groen weergawe van 'n stabiliseerder. Dink hy word gebruik op Off-road karavane. Dit is 'n dubbel stabiliseerder met 'n friksie skyf links en regs van die haak.
Leon.
Dis die een wat ek het maar die jockey wiel hefboom is in die pad die dat ek hom nie gebruik nie.
Al weer oppad iewers heen.
Leon die StraightLiner het n' verskrikliky stywe skokbreeker wat met n' V op n' arm met n' wielitjie druk. Dit is in die middle van die V waneer alles reguit is en dan druk die skokbreeker in om n' draai of as die woonwa swaai. Waneer die stabiliseerder/skokbreeker engaged is kan jy nie met jou hand die blade swaai nie.
Groete,
Paul
Leon die StraightLiner het n' verskrikliky stywe skokbreeker wat met n' V op n' arm met n' wielitjie druk. Dit is in die middle van die V waneer alles reguit is en dan druk die skokbreeker in om n' draai of as die woonwa swaai. Waneer die stabiliseerder/skokbreeker engaged is kan jy nie met jou hand die blade swaai nie.
Sorry Paul
Ek beskou myself as uitgetrap. Jy is reg die Straight-Liner is nie 'n friksieskyf stabiliseerder nie. Maar wel 'n skokbreker tipe stabiliseerder.
Ek wil nog eendag hom ordentlik van nader bekyk.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon voordat ek een besit het het ek glad nie geweet hoe dit werk nie. Ek het een dag by die kamp die werking van die ding bekyk. Dit is eintelik n' meganiese wonderwerk, vir my in elk geval. Hoe kom n' mens met die presiese ontwerp voor die dag? Ek dink die skokbreeker konsep is eenvoudig maar die toepassing is n' meganiese wonderwerk.
Maak n' groot geraas as jy skerp draai en die meganisme disengage van self.
Daar moet enorme kragte op die blade se hang plaatjie wees waneer jy draai. Dit is hoekom hy swaai en ek op die ou eind maar vas gebout het. End of problem!
Groete,
Paul
Dagsê mese.
Mag ek ook hier n eier lê.
Ons sleep n Sprite Sprint 2011 met n 2018 X-Trail automaties 4x4. Wat sal die beste stabiliseerder wees om op te sit as ek weer geld het.
REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
Dagsê mese.
Mag ek ook hier n eier lê.
Ons sleep n Sprite Sprint 2011 met n 2018 X-Trail automaties 4x4. Wat sal die beste stabiliseerder wees om op te sit as ek weer geld het.
Kyk vir Yellow blade of Tando....beide nuut onder R1500
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Kyk vir Yellow blade of Tando....beide nuut onder R1500
Ek stem saam met Geert vir die gewig van jou wa sal die Yellowblade of tando goe werk.
Leon.
Dis die een wat ek het maar die jockey wiel hefboom is in die pad die dat ek hom nie gebruik nie.
JIN nou met die nuwe wa kan jy daai groen stabiliseerder gebruik.
Al wat jy doen is om net een van die stabiliseerders te koppel. Verkoop die ander stabiliseeder dan as 'n enkel een. Die koper moet dan net 'n gewone yellowblade se voertuig plaat by Campworld gaan koop.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Is the Tando good enough for a Sprite Splash?
Are all the Tando stabilizer suitable for 3.5ton or there are versions for 1.1ton? The reason I'm asking is because someone wants to sell me a 2nd hand one and I'm not sure if that one will suit me. Thanks.
Brazilian in South Africa
2016 Sprite Splash
2017 Ford Everest 2.2L 4x2 XLT Auto