English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 084
Total Replies: 212 674
Total Views: 81 649 280
topics: 10 307
replies: 115 556
views: 38 526 589
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Whether or not to “chip”

replies: 53
views: 704
page 1 of 2
11 Jan 2019 @ 14:37:07 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 684
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

I recently had a discussion with a friend on the pros and cons of improving a vehicle’s performance and/or fuel consumption through “chipping” . My friend is very much in favour and claims to have had good results on his Toyota 2700 Hilux, while I am rather opposed having had SAC “breathe” on a Mitsubishi Colt 2800 diesel I had with such bad results that I eventually restored the vehicle to original factory settings.

I would be interested to hear the comments of members regarding their experiences and views.

Wat dink die manne...?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 15:36:52 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years

Good day,

 

I have chipped both my vehicles.

Mahindra XUV500 2.2L Diesel - fuel consumption now 18km/l.

Kia Sorento 2.2L Diesel - fuel consumption 20km/l.

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 15:38:30 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2794
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Het ook na die "mapping", "chipping" en slaai sous goete gaan kyk vir my Suzi Grand Vitara.

Klomp Bollie wat n plaas se prys kos en geen waarborg dat dit sal werk nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 15:52:03 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6154
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het geen verbetering ervaar nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 16:20:55 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1854
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Daar is al menigmaal oor die onderwerp gepraat en  Grumpy/Hannes se opmerkings som die algemene houding teenoor dit goed op.  Gaan soek gerus op die Forum. 18 en 20km/L?  Seker teen 60kpu?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 16:21:51 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years

Dit is teen 'n gemiddelde spoed van 120 km/h

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 16:49:48 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1082
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

You will see the placebo effect illustrated here....nobody will admit that they spent lots of money with little benefits (and a potentially expensive repair bill later on...not cheap to fix diesels with holes burned in one or more pistons), and many will claim unbelievable fuel economy and even more unbelievable power/torque figures. There's a reason why the designers did not tinker with the engine settings like the chip people do...its called long-term reliability. But hey if you don't mind the repair bill go ahead  :)- oh and if your vehicle is still under warrantee say goodbuy to that as well. (And a potential insurance problem if they ever find out you've done that). 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 16:56:17 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1082
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Dit is teen 'n gemiddelde spoed van 120 km/h

Teen 'n GEMIDDELDE spoed van 120km/h???? 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 17:58:31 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1854
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Miracles still happen.  I would believe you but the rest of the world will not. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:27:19 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2581
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

More pressure in the engine will deminish your engine life...

What you win on the round-about, you will loose on the swing...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:27:43 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

I have never given the idea of adding engine management "chips" and whatever else to an engine a serious thought.   I grew up in a Navy where fuel economy was a constant issue to be achieved and economical speed measured against fuel consumption between ports was reported daily.   Your consumption was something like 18tonnes per hour at 23knots depending on the number of engines running and the sea state.  Tanks were still dipped as there wasn't a fuel guage that measured fuel in tonnes.

There were very clever engineers that designed the engines and even just as clever ones that managed the engines onboard ship.   Never did any of these see a need to add "chips" to the engine management systems - even in todays ships.   Undue wear and tear and higher maintenance costs were avoided and, as stated above, reliability was assured.

Those engineers never saw the need for "chips".  

Today many 'Bakkies" and SUVs  use Isuzu engines manufactured in a number of factories all over the globe.  FOR THE TOYOTA fans - Toyota is a major shareholder in the Isuzu diesel engine business which produces some 20 million plus engines per year. 

At least two of our Forum contributors are pilots - they specialize (amongst other things) in fuel consumption management.  How would they feel if some non-OEM technician adds chips to the planes engines.  Ek vra maar net.

Los die goed uit.  Remember - for the older gang - those inline addons that supposedly improved the spark on your car engine and was the Viagra for any V6 !!!!!!!!

Regards from this Ou Oom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:30:06 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2794
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Kyk, ek betwyfel nie mense se brandstof verbruik nie.

Ek het die vorige eienaar van my Suzuki gebel en hy het my vertel hy het 13km/lt met die kar gekry teen 130km/h.

Dis onmoontlik!!!

Was toe al die tyd 13lt/100km =7.5km/lt.😂😂😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:32:49 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

My seun het 'n uiters duur les geleer nadat hy sy vorige Hilux 4x4 (diesel) laat 'chip' het by 'n baie bekende besigheid wat dit in die Kaap doen.

Terwyl in Hentiesbaai, het 'n gat in die een 'piston' gebrand. Hy moes vir die res van die hengel-trip 'n 4x4 huur. Die bakkie is ingesleep tot Windhoek vanwaar dit vervoer is tot in Kaapstad. Daarvandaan moes dit ingesleep word tot by sy tuisdorp, Grabouw. Die enjin moes geheel en al oorgedoen word.

Hy moes 'n motor in Swakopmund huur om by die huis te kom. 

Die ouens wat die 'injectors' oorgedoen het (Toyota ge-akkrediteerd) het hom meegedeel dit is 'n redelik algemene probleem met voertuie wat ge-'chip' is. Hy't geglo hy kry beter 'performance' na die 'chip'. Na die baie duur oefeninkie en verder sonder 'chip' is hy oortuig dat die beter 'performance' was net 'n persepsie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:35:02 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Hannes, daar wys jy op 'n ander fout wat mense met die omskakeling maak naamlik lt/km vs km/lt.

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
11 Jan 2019 @ 18:55:39 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2794
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Butts

Die Suzuki kan jy stel tussen die 2. Maar jy moet weet waarna jy kyk.

Hy wys die syfers groot, maar km/lt of lt/100 klein.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 20:35:36 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4624
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Neewat ek kry 19km/L reeds met die 2.8 Fortuner. Gaan nie chip en kans waag nie. As jy jou kar verseker vra hul ook altyd of jy hom enige enhancements gegee het soos chip ens om performance te verbeter.. As jy sterker kar soek, koop sterker aan die begin is maar my opinie


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 21:33:13 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Frans,

As jy nou na al die insette bo, asook ander op hierdie en ander forums kyk, is die oorwig aan die kant van NEE!

Da hêt jy dit!

My skoonseun het sy V8 4.2 Cruiser gechip en toe weer uitgehaal toe hy besef die enjin is nie gemaak vir daardie ladings nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 22:49:06 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 714
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

4 Toyotas bakkies het ons laat chip en remap. Net probleme gegee en alles laat uit haal.

Meeste chipping en remap word op Toyota's gedoen. Ek dink mense het te veel geloof en verwagtinge in die bakkies en wanneer hul dit eers het voldoen dit nie aan dit wat jy in jou kop gedokter is oor hoe fantasties die bakkies is. My opinie is al die bakkies met dieselfde Engin grote ongeveer dieselfde is. Tegnologie daar buite is baie diedelfde.

Koop eenmalige reg en jy hoef nie te chip. Ek het met n 2.5 GWM diesel die vakansie gesleep. Meer as genoeg krag baie impressed met diesel verbruik, party plekke het ek 120 gemaklik gesleep in 5e. As ek verby steek bly die Chinaman in 5e. Dit was met Fleetline vol gelaai met n maand se rantsoene, twee groot ( huis tipe) yskaste en een chest freezer en 4 volwassenes. Nou vra ek. Die Chinaman word so sleg ge rate. Ek was maksimum gelaai met dit wat jy wil saam vat en het lag lag gé sleep. Nou hoekom wil n ou dan die fancy unbrakable power house bakkies nog chip ook. Maak nie sin vir my. Se weer eens, koop reg vir jou behoeftes.

Wonder maar net cool

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 05:12:16 am
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 684
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dankie vir die insette. Meeste weerspeel my gedagtes....chipping is nie ‘n goeie idee nie. Ek sal dit ver seker nie op my Fortuner 

last doen nie!

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 07:58:21 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2794
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Daars hy nou!!!

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 08:18:04 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11072
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daars hy nou!!!

Maar hy eet seker nou heelwat minder hondekos...baie meer ekonomies?😎

Waar dit altyd 20kg/100dae was is dit nou 13kg/100dae?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
12 Jan 2019 @ 13:01:40 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6695
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie vir die insette. Meeste weerspeel my gedagtes....chipping is nie ‘n goeie idee nie. Ek sal dit ver seker nie op my Fortuner 

last doen nie!

Het in die Hilux 4x4 D4D chip ingesit op met 500km op klok.

So verkoop toe sy 4jr om is.

Op die Fortuner 4x4 D4D ingesit toe hy 1100 km op het.

So verkoop na 4jr.

Op hulle geen probleme gekry nie. Diesel verbruik was uitstekend 2km p/l meer en 18kw in krag.

My Pa het op sy Hilux nou amper 500 000 km met n chip en nog geen probleme nie. Ry gereëld af plaastoe in die karoo.

Met die huidige Fortuner 2.8 4x4 het ek nie n chip nodig nie want hy het die echo en power opsie.

Sal hom ook nie wil chip nie sy tegnologie laat dit nie toe nie, reeds uitgevind as jy dit gewaarborg wil hê.

Dit kan wel gedoen word op hom met geen waarborg by Toyota waar die ou modelle waarborg van Toyota behou het.

Dus moet jy maar self besluit as jy die kans wil waag.

Ek sit tans met n nuwe uni chip kompleet met harnas vir n Toyota Hilux of Fortuner D4D as iemand belangstel.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 15:05:51 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1854
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek dink as jy kalm ry, sal die chip nie skade doen nie want dan dwing jy nie meer krag uit die masjien as waarvoor hy ontwerp is nie.  Maar as jy die ekstra krag het, en jou agterent jeuk so effens soos dit maar met jonger manne die geval is, gaan jy die pedaal teen die vloer trap en dis wanneer die probleme begin.  Ek neem aan jy val nie in die kategorie nie Jin, daarom het jou voertuie gehou. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 17:03:31 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3575
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek dink 'n klomp mense wat nog nooit gechip het weet eintlik beter as die wat elke druppel brandstof gemeet het voor en na die tyd. Ook ken ken ons almal 1 persoon wat 'n dure les geleer het. Wie het die instellings gedoen? As Pieter die verbruik kry wat hy nou kry hoekom sal iemand so voertuig wil chip? Ons het op 'n vorige draad dit bespreek en ook inligting bekom wat wel die voordeel inhou. Chip gaan nie net om dit in te sit nie. Daar moet verstellings gedoen word en as kundiges dit doen sal mens 'n ander liedjie sing. Ja een v d grootste landswye plekke doen chipwerk met min verantwoordelikheid. Dus kan baie van hul kliënte bevestig watse skade hulle gelei het. Ek kan bevestig dat 2 mense met petrol voertuie wat baie presies rekords hou al baie lank ry met chips en beter verbruik kry as hulle sleep. Meer as 'n liter per 100km se konstante verbetering bly die moeite werd.

Gaan lees maar op vorige draad watse besparing 'n Suzuki G Vitara kan lewer.

Tydens 'n bespreking met die instansie wat hulle s' n gedoen het is ek meegedeel hulle het nog nooit so iets op 'n Freelander gedoen en eers tydens hul dyno toets sal hulle kan aandui of chip iets kan verbeter.

Nee wat chip kry jy nie per koerier en sit dit in en daar kry jy 18km/L sonder nadelige gevolge. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 21:07:33 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2794
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Net terloops, Danie praat van Nico se Grand Vitara en nie myne nielaughing

Ek het baie respek vir Nico, maar is nogsteeds nie oortuig om dit te doen nie. Nie vir 1km/lt nie. Sal die Lotto 5 keer moet wen voor ek dit doen. 1 Plastic skirting op die deur kos R8000 en moet ingevoer word. Wat sal enjin parte kos?

Mense moet ook nie hulle blind staar teen wat jou kar se "trip computer " wys nie. My Hilux het nie 1 in nie en ek werk elke tenk uit met sakrekenaar. 2 tot 3 tenks per week

Daar is baie faktore betrokke. My  speedo is vlgs GPS ongeveer 5% uit. Op 120 doen hy slegs 114km/h. Hy het 290 000km op, maar eintlik is dit 275 000km.

Jy kan jou trip computer stel om average verbruik per rit te gee. Ek het op die Suzi al 14km/lt gekry. Slegs 1 keer op 1 stuk pad, met ons Swift wat ons gehad het, het ek 23km/lt so gekry. Maar dis nie die werklike verbruik van n voertuig nie.

So ,, ek sal nooit kan spog met n goeie verbruik op haar nie. Sy is swaar op petrol en al hoe ek haar ligter sal kry is om see toe te trek....wat nie n slegte idee is nie😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 22:01:04 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1345
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

My druppel in die emmer.

Almal verwys na die beste brandstof verbruik na "chip".

Nee dankie maat, ek spandeer eerder die ekstra brandstof.

Elke voertuig is ontwerp volgens engineers teen ń voertuig se "chassis" vermoë.

Nou wil jy chip: Het jy al ooit gedink aan nagevolge?, krakerige geluide met wegtrek of om draaie?

Doen eers die nodige navorsing en bepaal of jou voertuig voorbereid en toegerus is vir die ekstra wringkrag om R20 te bespaar op brandstof, wat in werklikheid kan ly tot meer as R20 se skade aan die onderstel en engine.

Ek het ń geval gehad waar my Golfie se chassis gekraak het by die voorste "struts" agv te veel wringkrag.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 23:19:03 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11376
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek kan maar net lag vir die manne se brandstof verbruik.

Wat chip betref hou ek verby.  My broer ry meer kms in een jaar as wat ons wat nou op die onderwerp gesels saam in n jaar omtrent ry. Hy trek nou al by sy 4e Wildtrak in die tyd wat ek my eerste gery het.  Dit weens aantal kms wat hy ry in n jaar.

Hy het aan die begin sy voertuie ook gechip maar later erken jy kry nie werklik waarvoor jy betaal nie.  Brandstof verbruik verbetering sal maar nie hier se wat hy kweit geraak het nie.

In sy diens tot hede het hy die volgende Tippers gery............. Isuzu KB 280 4X2, 2x Mazda 2.5 Tdi, Colt 280 Tdi (terloops hy was vrek bly toe hulle hom gesteel het), 2x Navara 4x4 2.5Tdi (die is die enigste Tipper wat sy klok std vol kon maak) ek self het iewers nog n foto wat dit kan wys, Dan n Toya 4x4 d4d en laaste in n ry 4x Rangers Wildtrak.

Net die grooter intercooler en dikker utlaat stelsel wat op die Mazda 2.5 Tdi's aangebring was het n waarneembare verskil in krag en brandstof verbruik gehad (letwel geen chip nie). Ek het ook so Mazda gehad met die intercooler en uitlaat.

Dus is daar 3gewilde tippers wat my broer nog nie mee gery/sleep het nie, Triton, Hardbody en Amarok. Hy het sy redes vir dit.

Laaste twee Rangers het hy laat MAP. Sy terugvoer is, daar is verbetering in kw en Nw en dat geen ander Tipper ry tans saam met hom nie.  Let wel dis mapping en nie n chip nie.

Sy brandstof verbuik hardloop tans 0,6km/l beter as my std Wildtrak. 

Ek self sal by Std bly.

Laastens was daar n vriend wat so elke 300km probleme gehad het met n chip in sy Toyota toe ons op n trip saam was.  Tipper het in limp mode in gegaan.  Weet nie of dit n goeie ding kan wees nie.  Vertuig wil mos dan vir jou iets se.

Ek erken ek het vir my Navara n Chip gekry. Doel was beter brandstof verbruik. Net so vinnig verkoop as wat ek hom gekoop het.  Nie maklik weer nie.  Nie vir daai klomp geld en dit wat jy daar uit kry nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 02:08:18 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3575
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Die ander geval van 'n vriend wat sowat 7 jaar met sy Nissan 2.7 gery het sonder probleme. Wel ja dis nie enigeen wat so iets sal doen nie. Elkeen se besluit. Die verbetering kan meer as 1km/L wees maar teen huidige pryse van brandstof oor 200 000km (1km/L) kan dit meer as R42 000 besparing wees en die ekstra Nm as dit is wat mens wil he.

Ons kleinkinders kan dalk voertuie ry waar hul met 'n TOEP so 5 verstellings kan he deur net die knoppie op die foon te druk. Dis mos vooruitgang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 08:24:19 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1854
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Soos Danie tereg sê, baie van ons, ekself ook, het geen eie ondervinding van "chipping" nie, maar ons het baie daaroor te sê.  Nogtans voel ek nie ons menings is ongeldig nie. 'n Mens hoef nie eers lawwe dinge te doen voor jy 'n geldige mening daaroor kan hê nie.  Ek rook nie, maar ek weet dat rook skadelik is- ek hoef dit nie self te beproef om dit gesaghebbend te kan sê nie.

Baie aansprake word gemaak oor beter brandstofverbruik.  Ek ry nogal heelwat tussen Pietersburg en Gauteng, altyd teen 'n werklike 120k/u volgens die GPS en met spoedbeheer en met die voertuig maar min of meer eenders gelaai.  Nogtans verskil my brandstofverbruik heelwat van trippie tot trippie.  Daarom dink ek as iemand gesaghebbend oor brandstofverbruik wil praat, moet hy sy metings oor baie meer as 'n paar handerd kilometer bepaal.  Die manne met die goeie verbetering in brandstofverbruik noem maar net syfers maar nie hoe hulle daarby uitgekom het nie, en dit kan daarom in twyfelgetrek word.  As jy 'n verandering aan jou voertuig gedoen het, soek jy bewyse dat dit gewerk het en jy vind dit ook deur die onaanvaarbares te ignoreer.  Iemand hierbo het van die placebo-effek gepraat- jy sien wat jy graag wil sien. Dan ook, brandstofverbruik is 'n baie belangrike verkooppunt.  Waarom sal vervaardigers so 'n gulde geleentheid laat verbygaan deur hulle voertuie nie met die bes moontlike verbruik te bemark nie?  Ek dink hulle doen dit reeds.

Dan oor die duursaamheid van die gechipte masjiene: My Kuga lewer 120 Kw, die nuwes 132 en die sportweergawe hier by 170Kw.  Ek glo nie dat die kragtiger voertuie maar net anders ge"map" is nie.  Heelwat onderdele is sekerlik vervang. Sterker onderdele soos die krukas, suiers, suierstange, laers, ratte in die ratkas, en so meer,  kos meer geld en dit sou nie finansiële sin maak om 'n masjien wat ontwerp is om 120 Kw te lewer, so te bou dat hy VEILIG 170Kw kan lewer nie. Die kragtiger masjiene is dus nie meganies dieselfde as die swakkeres nie.  As jy dus die 120Kw maskien toelaat om 30% of watookal meer te lewer sonder om al die komponente met sterker ekwawalente te vervang, begin jy baie naby dien gevaarlyn beweeg. Miskien gebruik jy die ekstra krag net so nou en dan om vinniger verby te steek, en is jy gelukkig dat niks verkeerd gaan nie maar met die koste van 'n nuwe masjien sou ek dit nie waag nie. 

Maar wees verseker: meer krag kom nie verniet nie- jy boet brandstof daarvoor in.  Om te "chip" en te verwag dat jy beide beter brandstofverbruik en tyerselfdertyd ook meer krag gaan hê, is blote wensdenke. As jy meer krag wil hê, koop 'n steker voertuig.  

Netso terloops: Iemand hierbo het gesê sy spoedmeter is onakkuraat en daarom is dit logies dat sy afstandmeting ook onakkuraat sal wees.  Dit volg nie logies nie.  Sommige voertuie is so te sê 100% akkuraat teen een spoed maar minder so teen 'n hoër of laer spoed- jy kan dit sien as jy met 'n GPS ry. Die spoedmeting en afstandmeting hang ook af daarvan wat die omtrek van jou bande is, of hulle nuut of afgeloop is en of jy hoër of laer profielbande op het, of jy met sedanmotorbande of SUV bande ry.  Ek vermoed ook verskillende vervaardigers se bande se omtrek verskik ook so effens van mekaar.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 08:40:07 am
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek ('n totale leek t.o.v. meganika) stem 110% saam met Fred se laaste sin in sy laaste bydrae.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 09:07:03 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11376
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek ('n totale leek t.o.v. meganika) stem 110% saam met Fred se laaste sin in sy laaste bydrae.

Ja dis nou 'n plan........................................... sit kleiner wiele op dan kan ek ook 18 - 20 km/l met my Ranger kry.

Ha ha ha ha.................................

Met my vorige Wildtrak het ek mos die wiele (rims) van 18" verklein na 17" maar die profiel van die band het vergroot van 'n 65 na 'n 70 toe met n effens brieer band.

Die resultaat op die speedo was as volg:

Met die 18" kombinasie   Speedo 120Km/h      GPS 113 - 114km/h

Met die 17" kombinasie   Speedo 120Km/h      GPS 118 - 119km/h

Dit het 'n groot invloed op die brandstof verbruik veral as jy 'n longrange tank in het.

 

Gaan nou vir my die gewone Ranger Workhorse se bande opsit dan kan ek ook kom spog met my brandstof verbruik.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 10:37:32 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3575
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek wil net aansluit by Fred se laaste plasing. Op die ouer voertuie was die afstand gemeet op 'n ratstelsek. Dus met elke sekere hoeveelheid keer wat die kabel gedraai het het die afstand meter meer gelees. Die spoed was gemeet met 'n magneet skyf wat die spoed naald beweeg het en dis juis hier waar die onakkurate deel plaasgevind het. Natuurlik sy mens vinnig vir 'n gegewe enjin omwentelinge met grotor bande so die voertuig sal swaarder wees op brandstof. Verder het die groter/wyer bande ook meer weerstand wat 'n 2e faktor is wat negatief inwerk. Marie beskuitjies met dieselfde omtrek maak die voertuig ligter op brandstof. Ja Fred ek het gevind dat op 'n 165x13 band die omtrek tot 9cm kan verskil tussen bande. Dit was die jare algemeen op ons ou 1600 karre. Selfs met die maak van my custom spaarwiel oortreksel wou die plek dit maak volgens die band grootte en ek het aangedring op my afmeting en die oortreksels pas perfek.

Leon kry vir jou klein parking wheels vir die tipper dan sal jy sien.....  .. ... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 11:28:15 am
Wetkit
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Eish, hierdie is nou n moelike ene.

Julle weet dat daar n helse verskil is tussen Petrol en Diesel, ne?

Ook tussen NA en Turbo?

Dan kry jy ook manne wat tjip en ordentlike "tuners" wat die engine op n dyno opstel.

Diesel tjip kan baie maklik verkeerd loop, veral as die man net turbo pressure en timing jaag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 11:36:02 am
Nico
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 976
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Het ook na die "mapping", "chipping" en slaai sous goete gaan kyk vir my Suzi Grand Vitara.

Klomp Bollie wat n plaas se prys kos en geen waarborg dat dit sal werk nie.

Hannes, my persoonlike ondervinding met my 2011 2.4 handrat Grand Vitara is weer die teenoorgestelde. My GV is gedoen deur DASTEK in Pretoria en my brandstof verbruik met "Pophuis" agter-aan het aansienlik verbeter. Kraglewering is baie beter - waar ek van te vore moes sukkel teen bulte uit (talle male voorheen gery) is dit nou beslis beter. Beste R4000 wat ek nog spandeer het .....

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 17:30:36 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3575
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek persoonlik glo as almal wat diesel turbos gechip het en enjins verloor het net 'n paar 100 rand sou spandeer op 'n EGT sou hul betyds stadiger kon ry en nie die skade gehad het nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 18:41:54 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1082
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek persoonlik glo as almal wat diesel turbos gechip het en enjins verloor het net 'n paar 100 rand sou spandeer op 'n EGT sou hul betyds stadiger kon ry en nie die skade gehad het nie. 

Amen.....maar as ek 'n EGT monitor nodig het nadat die enjin ge-chip is dui dit mos sonder twyfel daarop dat die enjin dus ook nou onder groter stres geplaas word as die standaard ene :)

Die chip mense laat my dink aan die manne wat allrehande "go-faster" tupperware en strepe op hulle Rangers plak :) Nou die dag gehoor iemand verkoop "go-faster" lug vir jou bande :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 01:04:56 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3575
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Jorg nee ek sien dit meer soos 'n temperatuur meter wat mens betyds kan waarsku. Ek sien meer en meer voertuie kom deesdae met net 'n temp liggie uit. As dit aan kom is dit volgens my alreeds te laat. Ek sal eerder wil sien dit is aan die styg en besluit ry mens stadiger en hou jy dit dop of dit meer styg. Ons weet mos chip bring mee dat die enjin harder werk - wel dis hoe ek dink. So ook as ons sleep. Iemand wat gereeld chip het noem nou die dag dis moontlik om my torsie te verdubbel. Wel die vraag is hoe hard moet die enjin werk om dit reg te kry.

Ek glo op voertuie wat die laaste sowat 8 jaar gebou is het seker hierdie funksionaliteit alreeds op die ECU wat die nodige kan doen.

Voertuie wat ook nie meer 'n olie aftap prop het nie. Hier kon mens sien as dit magneties was of daar dalk stukkies metaal vassit. Sonder die prop weet mens glad nie meer nie. Hierdie prop is dalk nog belangriker op ratkaste en ewenaars.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 06:02:37 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11376
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Amen.....maar as ek 'n EGT monitor nodig het nadat die enjin ge-chip is dui dit mos sonder twyfel daarop dat die enjin dus ook nou onder groter stres geplaas word as die standaard ene :)

Die chip mense laat my dink aan die manne wat allrehande "go-faster" tupperware en strepe op hulle Rangers plak :) Nou die dag gehoor iemand verkoop "go-faster" lug vir jou bande :)

 

Ha ha ha ha en nou na aap die ander Tippers hulle ook. Sien dat die Toyas, Isuzu, Navaras ook die MTB stickers op sit.

What ever floats your boat nè..........

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 08:35:56 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1082
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ha ha ha ha en nou na aap die ander Tippers hulle ook. Sien dat die Toyas, Isuzu, Navaras ook die MTB stickers op sit.

What ever floats your boat nè..........

 

:) Juis laas week staan en kyk hier by Lazarus Ford in Centurion na iemand se Wildtrack wat daar was vir 'n diens....met daai massiewe stuk Tupperware op die enjinkap vasgeplak en orals rondom nog ander stukke Tupperware...duidelik deel van die Brakpan brigade :) ! Kon nie help om te wonder of die ou sy hare ook in so 'n Mohawk styl sny en laat pienk of pers kleur nie...

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 08:39:15 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1082
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek dink as jy kalm ry, sal die chip nie skade doen nie want dan dwing jy nie meer krag uit die masjien as waarvoor hy ontwerp is nie.  Maar as jy die ekstra krag het, en jou agterent jeuk so effens soos dit maar met jonger manne die geval is, gaan jy die pedaal teen die vloer trap en dis wanneer die probleme begin.  Ek neem aan jy val nie in die kategorie nie Jin, daarom het jou voertuie gehou. 

Ek hoor jou maar dan maak die chip mos nou geen sin nie? Die chip brigade spog altyd hoeveel meer kW en Nm daar nou is (want die Dyno bewys dit...ander gesprek vir 'n ander dag of daai Dyno syfers nie ook gedokter word nie?). Hoekom soveel geld spandeer en dan ry jy steeds heel besadig?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 08:53:06 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11376
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

:) Juis laas week staan en kyk hier by Lazarus Ford in Centurion na iemand se Wildtrack wat daar was vir 'n diens....met daai massiewe stuk Tupperware op die enjinkap vasgeplak en orals rondom nog ander stukke Tupperware...duidelik deel van die Brakpan brigade :) ! Kon nie help om te wonder of die ou sy hare ook in so 'n Mohawk styl sny en laat pienk of pers kleur nie...

 

Kyk ek hou daarvan dat die Tipper se bande so effe by die kant verby steek. Dat die Tipper so effe hoër is.  Swart eyeliner om die ligte het maar dis waar dit vir my stop.

 

Dis asof sommige nie weet wanneer om te stop nie. Of die MACHO LOOK is maar die in ding.  So Tipper is seker "Ge-chip".

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 09:02:17 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1082
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Jorg nee ek sien dit meer soos 'n temperatuur meter wat mens betyds kan waarsku. Ek sien meer en meer voertuie kom deesdae met net 'n temp liggie uit. As dit aan kom is dit volgens my alreeds te laat. Ek sal eerder wil sien dit is aan die styg en besluit ry mens stadiger en hou jy dit dop of dit meer styg. Ons weet mos chip bring mee dat die enjin harder werk - wel dis hoe ek dink. So ook as ons sleep. Iemand wat gereeld chip het noem nou die dag dis moontlik om my torsie te verdubbel. Wel die vraag is hoe hard moet die enjin werk om dit reg te kry.

Ek glo op voertuie wat die laaste sowat 8 jaar gebou is het seker hierdie funksionaliteit alreeds op die ECU wat die nodige kan doen.

Voertuie wat ook nie meer 'n olie aftap prop het nie. Hier kon mens sien as dit magneties was of daar dalk stukkies metaal vassit. Sonder die prop weet mens glad nie meer nie. Hierdie prop is dalk nog belangriker op ratkaste en ewenaars.

Natuurlik is dit moontlik om die Nm (en kW) deur die dak te jaag...teen 'n prys (Moeder Natuur gee niks verniet weg nie!). Lees ook nou die dag dat Ford/Mazda nou aandring dat die agente, indien daar 'n dryflyn (enjin en/of ratkas en/of turbo) waarborg eis is eers alle sagteware van die voertuig aflaai en aan Ford stuur om te bevestig dat daar geen ongemagtigde chipping of remapping gelaai was nie (die nuwer sagteware stoor ook nou die inligting hiervan selfs al is die chip verwyder voor 'n diens). Ek vermoed dat meeste vervaardigers ook nou die roete sal volg omdat hulle baie eise kry nadat Kosie van Backyard Mechanic Town gepeuter het en dan blameer Kosie die OEM as iets breek. Op die 4x4 Forum is daar 'n Dyno verslag onlangs geplaas van een van die sg. "goeie" chip plekke wat duidelik stel dat "NB: __xyz______  is not responsible for any damage to engine or drivetrain breakdowns due to weak parts". Duidelik weet die sg. "tuner" dat hy die voertuig se enjin en dryflyn  oormatig kan belas en dan kan hy nou die OEM se sg. "weak parts" blameer. Sy arme kliente besef klaarblyklik nie dat alle ontwerpe 'n boonste prestasievlak het en as mens dit oorskrei oorskrei jy ook die OEM se ontwerps parameters - en dan blameer hy gou "weak parts" :). Bv jou ratkas is ontwerp om 'n inset draaimoment van 600Nm te hanteer en jou standaard voertuig se maks draaimoment is bv. 400Nm.....Nou verdubbel Kosie dit na 800Nm toe maar die ratkas is steeds slegs in staat om 600Nm te hanteer, nou blameer die "tuner" die ratkas as 'n "weak part" as die ding oor 'n jaar of drie breek. Ek dink die mense wat in die OEM's se waarborg afdeling werk moet hare op hulle tande he^...

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 10:21:18 am
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 40 years

Good day,

 

I have chipped both my vehicles.

Mahindra XUV500 2.2L Diesel - fuel consumption now 18km/l.

Kia Sorento 2.2L Diesel - fuel consumption 20km/l.

which chip did you fit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 10:38:14 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3575
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Jorg ek glo vervaardigers was nog altyd anti modifikasies. Miskien sal ons saamstem dat hulle te ver gaan. 'n Pirate SABS sleepstang kan tog nie maak dat 'n enjin of ratkas oppak nie. Dis darem een area waar die CPA in ons guns mag werk. Ek moes bv by die LRover agente 'n dokument teken dat my voertuig nie 'n LRover battery in het en dat hulle dit vir my uitgewys het. So dis op rekord en ek is bewus daarvan. Nou my voertuig is 17 jr oud. Sou daar 'n waarborg eis wees is ek seker hul sal dit weier as jy bv 'n Deltec of Varta battery ingesit het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 10:49:07 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4624
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Natuurlik is dit moontlik om die Nm (en kW) deur die dak te jaag...teen 'n prys (Moeder Natuur gee niks verniet weg nie!). Lees ook nou die dag dat Ford/Mazda nou aandring dat die agente, indien daar 'n dryflyn (enjin en/of ratkas en/of turbo) waarborg eis is eers alle sagteware van die voertuig aflaai en aan Ford stuur om te bevestig dat daar geen ongemagtigde chipping of remapping gelaai was nie (die nuwer sagteware stoor ook nou die inligting hiervan selfs al is die chip verwyder voor 'n diens). Ek vermoed dat meeste vervaardigers ook nou die roete sal volg omdat hulle baie eise kry nadat Kosie van Backyard Mechanic Town gepeuter het en dan blameer Kosie die OEM as iets breek. Op die 4x4 Forum is daar 'n Dyno verslag onlangs geplaas van een van die sg. "goeie" chip plekke wat duidelik stel dat "NB: __xyz______  is not responsible for any damage to engine or drivetrain breakdowns due to weak parts". Duidelik weet die sg. "tuner" dat hy die voertuig se enjin en dryflyn  oormatig kan belas en dan kan hy nou die OEM se sg. "weak parts" blameer. Sy arme kliente besef klaarblyklik nie dat alle ontwerpe 'n boonste prestasievlak het en as mens dit oorskrei oorskrei jy ook die OEM se ontwerps parameters - en dan blameer hy gou "weak parts" :). Bv jou ratkas is ontwerp om 'n inset draaimoment van 600Nm te hanteer en jou standaard voertuig se maks draaimoment is bv. 400Nm.....Nou verdubbel Kosie dit na 800Nm toe maar die ratkas is steeds slegs in staat om 600Nm te hanteer, nou blameer die "tuner" die ratkas as 'n "weak part" as die ding oor 'n jaar of drie breek. Ek dink die mense wat in die OEM's se waarborg afdeling werk moet hare op hulle tande he^...

 

Moenie bekommer, die ratkaste ens pak elkgeval op sonder die chip ;-) So nou soek hulle oral verskonings om nie veratwoordelik gehou te word vir 'n swak produk nie...? My mening

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 11:08:59 am
Antonf
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 13 Nov 2016

Het 'n chip ingevoer vir my Iveco motorhome, onder R2000 gekos teen die plaaslike produkte wat meer as dubbel soveel kos. Brandstofverbruik is 8-10% beter en werkverrigting is baie beter. Sekere bulte wat ek in derde rat moes bestorm ry ek nou gemaklik in 4de uit.

'n Vriend het van dieselfde verskaffer 'n chip ingevoer vir sy 110. Ek het nou die WhatsApp verloor wat hy vir gestuur het, maar die verbetering in veral wringkrag soos op 'n dyno getoets was verstommend.

Ek ry nie my motorhome vinniger of harder nie, maar hy voel minder soos 'n trok.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 12:47:03 pm
Wetkit
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Dis juis daai tjips wat net so install word sonder n dino wat jou groot skade kan berokken, maar nou ja....

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 13:33:46 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3575
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hoe lyk dit met die mense wat tevrede/ontevrede is met die chip om meer besonderhede te gee - bv is dit 'n Uni-chip, Dastek, SAC ens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 16:13:57 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1082
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Hoe lyk dit met die mense wat tevrede/ontevrede is met die chip om meer besonderhede te gee - bv is dit 'n Uni-chip, Dastek, SAC ens.

Nou wel nie 'n chip nie maar het destyds my Territory se uitlaat laat vervang met 'n freeflow asook Wildcat "branches" op aanbeveling van 'n bekende landswye groep. Die dyno het selfs sowat 10-155 meer kW en Nm gewys (let wel geen ander verstellings nie). Brandstof verbruik was altyd erg hoog en het erg hoog gebly, "dink" die ding het beter gesleep (nie dat die Territory ooit gesukkel het met sleep nie), maar ek dink nou dit was maar placebo gewees. Wat wel definitief verander het was die geraas (het my weer 18 jaar oud laat voel!) en die "drivability" was net nie meer daar nie. Wilsur op die ander forum het, as ek reg onthou, sy Territory Turbo by Dastek laat chip en uiteindelik gevra dat hulle die gedoente uithaal. Goed in beide gevalle was die voertuie petrol en nie diesel nie. 

En nee Brommer na 5 Fords nie ene gehad waarvan of die enjin of die ratkas probleme gegee het nie :) 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 11:16:20 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 615
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Maar hy eet seker nou heelwat minder hondekos...baie meer ekonomies?😎

Waar dit altyd 20kg/100dae was is dit nou 13kg/100dae?

Jy gee hom net minder kos

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 15:00:22 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2794
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

:) Juis laas week staan en kyk hier by Lazarus Ford in Centurion na iemand se Wildtrack wat daar was vir 'n diens....met daai massiewe stuk Tupperware op die enjinkap vasgeplak en orals rondom nog ander stukke Tupperware...duidelik deel van die Brakpan brigade :) ! Kon nie help om te wonder of die ou sy hare ook in so 'n Mohawk styl sny en laat pienk of pers kleur nie...

 

Kyk die plastics op sit ens.ens.ens. Het ook destyds stickers op ons Jimny gedoen. Hy was eers "Schnappy eine kleine krokkodil, to word hy Garfield" !!! Stupid man.

My vrek gelag, so baie dat ek vergeet het om n foto te neem. Knaap hier in Limpopo met n Ranger SC. Sweer as dit kon wees , sou dit n 1300cc petrol gewees het........met n Raptor Kit op.

Ja die goed is niks nuut nie. Wie kan nog die 1975/76 Dazzle Datsun's onthou??? Selle poeding ander sous, ook vol strepe ens.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First