English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 336
Total Views: 83 151 660
topics: 11 429
replies: 137 608
views: 39 290 242
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Where to check in a Penta for leveling

replies: 35
views: 7891
26 Jan 2016 @ 13:42:53 pm
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Where in a Penta would the best spot be to check if the caravan is level? I have tried the inside floor but get a diffrent reading depending on where you test it. In addition, it is not ideal to jack up/down in the front or back and then having to run inside to see if it is level.

Any input would be appreciated

Thanks and kind regards

Edwin

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2016 @ 14:08:41 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
I just put a level on the floor by the door step.
Why would you need it to be perfectly level, unless you have a gas fridge?
I've seen some little levels screwed to the corners of the van on the outside.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2016 @ 14:18:39 pm
Anonymous

Edwin, ek sit die water passie op die blad van die kassie langs die yskas. Ek is nie bekommerd as die wa nie O erfek level staan nie, net so naby as moobtlik sonder om my self pap te sweet. 

1. Level oor breete met yellow block,

2. Level met jockey oor die lengte,

En dan laat sak ek die hoek stutte, en maak net die wa stewig staan.

Hoop dit help.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2016 @ 14:19:18 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Irrespective of the caravan, when in doubt, use the fridge floor.

This can become inconvenient, due to fridge being too deep into the caravan. If so, do it once to level the caravan, then look for another more convenient spot which is also level to use in future.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2016 @ 14:29:51 pm
Anonymous

Gebruik ook die kassie by die yskas, die yskas self en dan om dubbel seker te maak, laastens die vloer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2016 @ 15:17:15 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Agter bokant die no.plaat het ek n bouers- lyn waterpassie vas gegom.
Kry hom breedte gewys level agter dan aan die tentkant bokant die strip ook een vas gegom. Mammie staan daar. Dan draai ek jockie tot sy skree ho. Laat sak die voorstes steadys tot styf oppie grond. Gaan kyk of yskas se deur oop n toe maak sonder om te hang. Kyk of badkamer se deur oop n toe maak sonder om te skuur,,,, en walla. Niks hoef 100%te wees nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2016 @ 17:30:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Edwin, ek sit die water passie op die blad van die kassie langs die yskas. Ek is nie bekommerd as die wa nie O erfek level staan nie, net so naby as moobtlik sonder om my self pap te sweet. 

1. Level oor breete met yellow block,

2. Level met jockey oor die lengte,

En dan laat sak ek die hoek stutte, en maak net die wa stewig staan.

Hoop dit help.

 

Johan verduidelik dit mooi netjies en vinnig. Al wat ek kan by las is dat die waterpas van die wa nie net gedoen word dat jy lekker kan slaap nie maar die hoof rede is dat die evaporator van die gas yskas waterpas is want dan werk so tipe yskas die beste.

Dus as die yskas in jou wa met gas 12V en 220V kan werk stel ek voor jy plaas die waterpas binne in die yskas op sy vloer.  Ek het die wa op die manier gelyk gekry en toe daarna 'n plek op die karavaan gesoek wat daarmee vergelyk dus hoef ek nie elke keer in die yskas te froetel nie. Yskas wat met 'n gewone kompresor werk sal gelukkig wees met die level vir jou kop as jy gaan slaap.

baie sal onthou ou karavane het so klein ronde waterpasgehad wat altyd in die karavaan yskas gele het. Dit was die rede daarvoor en is steeds geldig vandag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2016 @ 17:36:18 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek kan net by se dat toevallig was die bokant  van die onderste vent aan die agterkant van my 2de Penta 'n vergelykbare plek gewees met die binne vloer van die yskas.

As ek reg onthou was dit die aliminium strook net agter die linker wiel in lyn met die onderste vent van die yskas van my 1ste Penta.

Jy moet hom maar soek. As jy die plekkie eers het gaan die res van die gelykmaak met kampe onopmerklik vinnig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 08:35:01 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Hi Almal

 

Baie dankie vir al die bydrae. ja, miskien was my probleem dalk net dat ek te presies wou wees om dit 100% gelyk te kry. Ek hou van die idee dat iewers buite 'n level plek kan kry - miskien die aluminium strip waar die tafel vaskom(?) - sal check.

Weereens baie dankie vir die terugvoering.

Groete

Edwin

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 10:19:51 am
Anonymous

Edwin, ek sit die water passie op die blad van die kassie langs die yskas. Ek is nie bekommerd as die wa nie O erfek level staan nie, net so naby as moobtlik sonder om my self pap te sweet. 

1. Level oor breete met yellow block,

2. Level met jockey oor die lengte,

En dan laat sak ek die hoek stutte, en maak net die wa stewig staan.

Hoop dit help.

 

Johann, wat jy bedoel is, is dat dit noodsaaklik is om jou wa eerste oor die breedte te level en dan oor die lengte.

Gewoonlik het ek myne anders om ge-level, dit is hoekom ek sekerlik die Sqeekie vloer kry.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 10:33:44 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dennis
Oplet in die klas. LOL
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 10:39:02 am
Anonymous

Dennis
Oplet in die klas. LOL
Dankie oom Johan. Moet ek nou buk met kop onder die wasbak?laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 11:30:20 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Buk kan jy maar, net nie ekke nie. Kom nooit weer regop nie..
Dennis, en ook Edwin.
Eerste agterste deel van van gelyk kry, in die breedte. Dis hoekom my water pas by no.plat is.. nou staan die wen biekie vooroor.. nou gaan staan mammie by die lengte strip bokant wiele en ek draai die jockey totdat sy se ,,ho,, dan laat sak ek voorste steadys tot styf oppie grond.... los die jockey daar.... dan check ek al my waterpassies en diestort deur... maak adjustments in due case if neecasary. En walla. "Squick nie meer" en yskas werk. Goed genoeg. ?..drink tyd voordat ons met tent begin. Koffie hoor, ander goed maak jou lui.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 11:53:59 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

lol Ek onthou nou net hoe't my pa op my arme twee broers gegil om daai fleetline level te kry, en my pa het nie gestop as hy nie LEVEL was soos in in die middel nie.

maar seker die gas yskas ding ne.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 12:19:26 pm
Anonymous

Ek sien hierdie outjie staan mooi ''Level''laughing. Het nou so bietjie by Gumtree ingeloer. Hulle wil verkoop vir R28K

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 12:49:32 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

DK...serious??? party mense!!! Ek wil daai ding nie aanraak met 'n geleende braai tang nie lol

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 12:51:30 pm
Anonymous

Loer so bietjie in by Gumtree onder all South Africa, search caravans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 13:49:37 pm
Anonymous

Johann, wat jy bedoel is, is dat dit noodsaaklik is om jou wa eerste oor die breedte te level en dan oor die lengte.

Gewoonlik het ek myne anders om ge-level, dit is hoekom ek sekerlik die Sqeekie vloer kry.

 

Dennis, die rede vir eers die breete te level, is omdat jy nie as jy reeds die lengte reg het, weer die wa kan skuif om op die blokke te gaan nie.laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 16:30:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Dennis, die rede vir eers die breete te level, is omdat jy nie as jy reeds die lengte reg het, weer die wa kan skuif om op die blokke te gaan nie.laughing

 



Kaap ek nou ????

Wat se goete is die geel blokke. Ek het sulke goed. Maar weet nie hoe om hulle onder die dubbel as in te kry nie. ??
Moral of the storrie, ek gebruik dit nie. Oor afgelope 6/7 jaar by 50 verskillende plekke gekamp en moes eenkeer by de mellechate naby parys n jack gebruik om blokke in te sit. Nou, toe vandaar af vertel ek ve mammie die wn moet anders staan , kannie op blokke nie.
Baksteen of 2/3 help met die prob. Steadys werk maar biekie krom en skeef.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 07:26:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Johan daai geel blokke werk net vir die enkelas karavane en dan sou ek aanraai tot en met die gewig van 'n fleetline. Die blokke het mee gegee onder die gewig van my broer se 2000 model Penta.

Dan beste oplossing vir jou is om te maak soos wat WilSur gemaak het.  Hy het 'n Aliminium  U channel in die middel van die twee wiele aan elke kant ge monteer en 'n 12V skêr jack gebruik om sy wa so van L na R te level.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 07:45:32 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 959
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Johan daai geel blokke werk net vir die enkelas karavane en dan sou ek aanraai tot en met die gewig van 'n fleetline. Die blokke het mee gegee onder die gewig van my broer se 2000 model Penta.

Dan beste oplossing vir jou is om te maak soos wat WilSur gemaak het.  Hy het 'n Aliminium  U channel in die middel van die twee wiele aan elke kant ge monteer en 'n 12V skêr jack gebruik om sy wa so van L na R te level.

Het ons dalk 'n "link" na Willem se installasie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 07:55:45 am
Anonymous

Hennie, tik in die soek onder titel, Wilsur se karavaan, of klik op die skakel wat ek hier onder probeer in sit.

Jacks

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 07:58:59 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 959
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Hennie, tik in die soek onder titel, Wilsur se karavaan, of klik op die skakel wat ek hier onder probeer in sit.

Jacks

Baie dankie Johann.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 09:58:03 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Johan daai geel blokke werk net vir die enkelas karavane en dan sou ek aanraai tot en met die gewig van 'n fleetline. Die blokke het mee gegee onder die gewig van my broer se 2000 model Penta.

Dan beste oplossing vir jou is om te maak soos wat WilSur gemaak het.  Hy het 'n Aliminium  U channel in die middel van die twee wiele aan elke kant ge monteer en 'n 12V skêr jack gebruik om sy wa so van L na R te level.

Destyds het ek die skêr jacks permanent vasgesit tussen die wiel van ons Gypsey 5. Erens moet die goed gebere word (al is dit die geel blokke) en lê dan in die pad..

 

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 10:33:06 am
Anonymous

Ry net een yellow "wedge" saam, baie stewig en vat min plek.

Ek dink net dit gaan nie op dubbel as karavane werk nie, want jy gaan sukkel om daai lang blok tussen die twee wiele in te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2016 @ 15:48:02 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Vastrap maak n level block vir dubbel as maar wilsur se idee baie beter plan

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 08:40:05 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Johan daai geel blokke werk net vir die enkelas karavane en dan sou ek aanraai tot en met die gewig van 'n fleetline. Die blokke het mee gegee onder die gewig van my broer se 2000 model Penta.

Dan beste oplossing vir jou is om te maak soos wat WilSur gemaak het.  Hy het 'n Aliminium  U channel in die middel van die twee wiele aan elke kant ge monteer en 'n 12V skêr jack gebruik om sy wa so van L na R te level.

Ek het die naweek gaan kamp en moes noot-gedwonge die geel blokke gebruik (op die een wiel) om die karavaan "level" te kry. Dit het baie goed gewerk behalwe dat sodra ek die karavaan afhaak vanaf die kar dan loop dit net weer af - dit terwyl die handbriek hoog opgetrek was. Ek onthou baie lank terug van 'n pos op 'n ander forum wat vertel dat karavaan handbrieke net vir vorentoe loop werk - is dit nog steeds die geval?

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 09:17:41 am
Anonymous

Edwin, die handrem is veronderstel om die karavaan te rem, on geag vorentoe of agter toe.

Wat die yellow block betref, as jy die stel by Camp World of soort gelyk gekoop het, moes daar ook so klriner stop blok by gewees het, dit kan mens gebruik in so geval waas die wa wil af loop

Ek trek die wa met die mover op, en los dit in die "engaged" posisie, daai wa gaan nêrens. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 06:17:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die geel blokke is 'n opsie. Vastrap se wieltrap het 3 plat gedeeltes wat dan die nodigheid vir 'n stopblok uitskakel.  Soos genoem het hulle ook 'n oplossing vir dubbelas maar die het basies net een trappie op en is in baie gevalle nie genoeg nie.

WilSur se oplossing bly maar die beste vir 'n dubbelas wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 08:40:36 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Dis presies wat ek gedoen het - ek het dit "ge-chock" met die kleiner blok. Ek is egter bekommerd dat die "van" nog steeds agteruit wou loop - dit beteken die handrem werk nie effektief nie..........

 

Yellow block

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 09:37:53 am
Anonymous

Edwin, hier is hoe my levelling blocks en chocks lyk. Daar is die "weerhake" wat jy moet "haak" , sodat die stel kan sluit, op enige van die drie hoogtes. 

Ek twyfel of jou handrem die skuinste sal houvas tensy jy dit chock reg in gehaak het. Onthou ook om jou wa so bietjie verby level te vat, dan die chock te haak, want die karavaan gaan terug loop tot dit tussen die chock, en die levellng block se middelpunt tot ruste kom.

Weet nie, ek hoop nie ek gee die idee dat ek dink jy weet nie hoe dit werk nie, maar dis belangrik dat die chock se weerhake (anti skids) in die blok se gleuwe in haak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 09:42:46 am
Anonymous

NB, ek hou van jou mags wat jy ophet, is dit Jurgens mags, of of mags wat jy self laat opsit het?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 09:52:52 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Dis presies wat ek gedoen het - ek het dit "ge-chock" met die kleiner blok. Ek is egter bekommerd dat die "van" nog steeds agteruit wou loop - dit beteken die handrem werk nie effektief nie..........

 

Yellow block



Die handbriek opgetrek ,,, moet die wen houvas ,, vorentoe of agtertoe.
Dit het n meganisme in die drom ,,, handbriek lever af,,, om te keer dat die wiele "lock" as jy agteruit ry met die wa.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 10:10:09 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

NB, ek hou van jou mags wat jy ophet, is dit Jurgens mags, of of mags wat jy self laat opsit het?

Johan

Ja dit is die Jurgens wielle.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 10:20:41 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Hi Johann

Ja ek dink in 2013/14 het die wiele verander (myne is die 2014 model).

Dankie vir die uiteensetting - om die waarheid te sê ek het nie geweet dat jy die blokke kan "lock" nie - baie dankie.

Johan, dankie vir die handbriek verduideliking - ek sal myne moet laat opstel.

Groete

Edwin

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 10:44:09 am
Anonymous

Johan

Ja dit is die Jurgens wielle.

Baie mooi, ek wil graag mooi wiele op hê,  maar is nie bereid om spigots en spacers ens op te sit nie, die rim moet no. pas wees!

Ek gaan uit vind of Jurgens dit ook los verkoop, en of dit presies sal pas op my 2005 Penta.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za