Dit wil vir my voorkom of hierdie wheel locks nie meer so effektief is nie. Ek het vandag bande geruil en kon nie my socket kry nie. Bande plek het dit tjoef tjaf afgehaal....sonder socket.
Geert, ek het amper R500-00 vir myne betaal by TWT. Peace of mind!!!
Watter bande hat jy toe opgesit?

Ronald....ek wou oorspronklik weer die Continental's opgesit het waarmee Rangers mee uitgekom het, maar verkoopsman het my omgepraat om te gaan vir die Goodyear Wranglers. Ek is bly.....dit lyk of dit n baie lekker band gaan wees

Ek wil nie die draad kaap nie..
Ek gaan binnekort die Fortuner se bande vervang. Gladnie beindruk met die Dunlops wat hy mee uitgekmom het nie. Oorweeg nou General Grabbers of Continentals. BF Goodrich ens net te duur.
Wat dink julle...?

Ek het ook die Grabbers oorweeg...lyk na goeie waarde. Gaan loer gerus na die Goodyear Wranglers ook....ek het R1750 betaal
Synde die draad reeds gekaap is.
My Hilux het tans 84 000km met die oorspronklike Bridgestone Duelers. Ek is oortuig ek behoort 100 000km+ te kry soos op my vorige Hilux's. Ek kon eenkeer nie die betrokke grootte bande by TWT kry nie en toe Wranglers laat opsit by Hi-Q. Ek het beswaarlik 40 000km daarmee gehaal.
Daarna is ek maar "bekeerd" tot Bridgestone's.
Net vir wat dit werd is. Ek het Kumho op twee nuwe Koreaanse karre gehad en het uitstekende diens gekry. Op my bakkie het ek Kumho bande ge erf.
Vir meer as n jaar het ek daai tyres in grond paaie, potholes, wild tuin, lang distansie ritte, alles gedruk. Geen puncture, tyres lyk nog baie goed. Ek weet dit is nie die famous brand bande maar vir wat jy betaal en die diens wat jy uit dit kry is dit vir my n no brainer. Bande kan in meeste gevalle ook net n status simbool wees.
Synde die draad reeds gekaap is.
My Hilux het tans 84 000km met die oorspronklike Bridgestone Duelers. Ek is oortuig ek behoort 100 000km+ te kry soos op my vorige Hilux's. Ek kon eenkeer nie die betrokke grootte bande by TWT kry nie en toe Wranglers laat opsit by Hi-Q. Ek het beswaarlik 40 000km daarmee gehaal.
Daarna is ek maar "bekeerd" tot Bridgestone's.
Sjoe....ek hoop darem ek gaan meer as daai kry! .....40k is maar min!🤔
Dit wil vir my voorkom of hierdie wheel locks nie meer so effektief is nie. Ek het vandag bande geruil en kon nie my socket kry nie. Bande plek het dit tjoef tjaf afgehaal....sonder socket.
Jy is nie die enigste een nie.
Ek wil nie die draad kaap nie..
Ek gaan binnekort die Fortuner se bande vervang. Gladnie beindruk met die Dunlops wat hy mee uitgekmom het nie. Oorweeg nou General Grabbers of Continentals. BF Goodrich ens net te duur.
Wat dink julle...?
stem myne vervang met Michelins voor ek 5000 km op gehad het. Hulle hou nie van nat pad nie Op vorige BT 50 100 000 op Conti gekry maar oorgslaan Michelins toe Was baie tevrede op die huidige 50000 em het nog 7 mm groef oor
Sjoe dis darem maar goed as jy nog 7mm loopvlak oor het en reeds 50 000km gery.
Ek het oud geword met die idee dat nuwe bande 8mm loopvlak op het as hulle nuut is. Onlangs het iemand my meegedeel dat dit nie in vandag se tyd meer so is nie en party nuwe bande het net 7mm.
Dit wil vir my voorkom of hierdie wheel locks nie meer so effektief is nie. Ek het vandag bande geruil en kon nie my socket kry nie. Bande plek het dit tjoef tjaf afgehaal....sonder socket.
Kyk dit is darem 'n wiel en bande handelaar. Ek glo darem nie dit is so geredelik beskikbaar vir jan alle man op straat nie.
Die kanse dat 'n kwaad doener spesifiek die tool het om my Tipper se wiele af te haal is baie kleiner as wat 'n kwaad doener dit sou vat daar sonder.