English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 030
Total Views: 82 377 410
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 420
Share all those nice recipes with everybody...

Wheat / koring - where do one buy it?

replies: 10
views: 2150
18 Apr 2017 @ 20:36:25 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

Ek wil graag die koringslaai resep probeer.

Ek was by Pick&Pay, Checkers Hyper en by Woolies Food, en nie een van hulle personeel weet wat wheat of koring is nie. Daar is ander snaakse soorte wheat, maar nie gewone koring soos vir koringslaai nie.

Waar koop 'n mens dit? Die gesondheidswinkel sê hulle kry gedurig navrae van mense wat dit soek, maar dit is nêrens te koop nie.

Ek veronderstel ek kan vir 'n vriend in Malmesbury vra om te reel om 'n paar kilogram te kry na die volgende oes, maar dit is eers aan die einde van die winter. Ek wil nou die slaai maak.

Enige raat?

 

 

 

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2017 @ 20:46:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Het jy al Dischem probeer. Het al snaakse goete by die verpakte kosgoete gesien.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2017 @ 21:42:08 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Probeer dalk hier. Vra vir organic wheat kernels. Die skakel behoort sulke blou ballonne te wys en as jy op dit klik gee dit die besigheid se besonderhede.

http://www.earthproducts.co.za/cape-town/

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 06:04:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het dit laas in Checkers gekoop. Ons eet baie min rys en gebruik dit eerder.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 06:47:27 am
Juriev
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 93
Joined: 19 Apr 2007
Experience: 38 years

Of by spar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 06:57:49 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek het dit voor Kersfees by Pick n Pay gekoop.  Dit was nie op dieselfde rak as hulle droë bone, gort, ens nie.   Ek moes die personeel vra en hulle het ook nie geweet wat dis was nie.  Ek het self begin soek en dit toe gekry, ek dink dit was by die gesondheidskosse se rak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 07:19:56 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Kyk by die sop rak by droe bestandele, boontjies, ertjies, lensies, koring.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 11:43:35 am
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1104
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

DisChem het 'n verbasend groot verskeidenheid in hulle gesondheidsafdeling, maar alhoewel daar blykbaar aanvraag is het hulle gestop om dit aan te hou. Clicks het ook nie. Die Baking Supply Store het ook nie.

Ten einde laaste volg ek toe maar Tonki se raad, en al wat ek kon kry is Stampkoring. Die engelse naam op die pakkie is ook Stampkoring. Dit lyk vir my soos gewone koring, dus gaan ek dit maar probeer. Dit is in 'n Lion verpakking. Ek weet nie wat die verskil is tussen koring en stampkoring nie. 

Dankie vir die raad. Lyk my ek het iets geleer.

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2017 @ 12:14:46 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit is die regte een wat jy gekoop het Kanneman.

Geniet jou koringslaai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2017 @ 09:36:27 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Pieter, ons het laas by Pick-n-Pay gekry...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2017 @ 20:22:18 pm
Dup
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 27 Apr 2017
Experience: 53 years
As julle nog nie reggekom het nie. Meeste Landbou Kooperasies verkoop ook koring in hul handelswinkels op die rakke in dieselfde afdeling waar oa sonneblom, hawer , sorghum etc gehou word. Gewoonlik in 5 of 10 kg verpakking . In die Kaap is daar bv 'n Kooperasie winkel Durbanville. Ons het OTK in Pretoria en NWK op Oos Rand. Ek koop gewoonlik om te meng saam met hoender se kos. Sal volgende keer bietjie uithou vir die slaai maar moet eers resep in hande kry.Lekker eet!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required