English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 140
Total Replies: 246 390
Total Views: 83 061 500
topics: 148
replies: 2 372
views: 344 783

What to do Water at camp site that tastes fishie.

replies: 7
views: 243
03 Mar 2020 @ 20:05:40 pm
Sidtonto
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 08 Feb 2016
Experience: 3 years

Hi guys. Please help. I’ve been to two camp sites ( Manyani and Dikalolo) that the water tastes like fish or not nice. Unlike most campers I don’t drink alcohol so coffee is my choice. Boiling the water still does not help. Manyani taste a lot worse. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 20:13:29 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

John ek drink nooit kamp water. Ek vat altyd so 60 liter saam en dan gaan koop ek. Ek is bewus dat Brits se water kwaliteit baie bevraagteken so ook baie ander plekke reg oor die land

Ek drink ook nie en die koffie Kan Kan nie voorbly

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 20:22:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Meeste oorde verkoop bottels water

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 21:24:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was nou onlangs by kampe om Brits en het bottel water gedrink. Het dit ook nie in stort geruik nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 21:32:22 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 329
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ons gebruik ook nie kraan water by die huis nie. Daarom ook nie kamp water nie tensy as dit n oord is wat ons goed ken en wat goeie boorgat water het. Gewoonlik ry ons maar saam en koop ook maar by die oord as dit klaar raak. Anders soek ons n tap diens in die naaste dorp op vir as ons lank staan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 07:06:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het twee van die "filter jugs" wat ons gebruik om selfs die kraan water by die huis te filter voordat ons dit drink.  Dit haal totaal daai sand en stof smaak uit die water.  Wanneer ons vir 'n naweek gaan kamp neem ek twee 10 liter kanne "Skoon water" saam vir die koffie en om te drink.

Ek het gevind dat die boorgat water baie kalk in het en dit maak dat die ketel en urn baie aanpak aan die binne kant.  So met langer kampe koop ons dan maar water om te drink en koffie te maak.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:47:59 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

John, If the tap water is suspicious and you cannot buy bottled water, it is better to boil before using.  About the bad taste I do not have advice.  A reverse osmoses system gives you perfect water whatever you put in, but it is not practical to carry  such a system with you in a caravan. Charcoal filters are supposed to remove tastes so of you van get any such, it might do the trick.  The very small filters, smaller than a coffee mug that attaches directly to the tap, will probably not do much good.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 10:42:44 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4648
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek vat gewoontlik so 40 -60 liter drink water saam en oord se water gebruik vir was , hoe jy daai vis reuk wegkry weet ek ook nie

Haak daai wa kamp bly koning
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za