English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 763
Total Views: 83 246 354
topics: 11 573
replies: 139 196
views: 39 341 450
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Weskus blomme 2020

replies: 12
views: 272
18 Aug 2020 @ 19:36:52 pm
GT
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 21 Jun 2013
Experience: 46 years

Ons wil die pad vat om te gaan blomme soek. Inligting is egter baie skaars.  Benkie het vertel van Melkbos. Kan ons ander waarnemings deel?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2020 @ 21:07:33 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Following...

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2020 @ 21:41:55 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 533
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years

GT  Postberg natuur resifaat by Langebaan is oop vir blomme kyk Wag so rukkie vir die reen om optehou dan sal die blomme baie pragtig wees  Verskoon my Afrikaans  ,probeer darem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2020 @ 07:47:17 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3483
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Niks fout met jou Afrikaans nie Keith.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
19 Aug 2020 @ 08:27:58 am
GT
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 21 Jun 2013
Experience: 46 years

Baie dankie Benkie. Die Cruiser staan gepak en kan binne 6 ure daar wees. Ons sal graag van ander kampers se ervarings wil hoor. Jou Afrikaans is in elkgeval beter as my Engels!! Thanks.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
19 Aug 2020 @ 08:30:51 am
GT
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 21 Jun 2013
Experience: 46 years

So lyk die Outeikwas vanoggend 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2020 @ 08:52:49 am
GT
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 21 Jun 2013
Experience: 46 years

Jammer. Dis die Outenikwa berge by George 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2020 @ 09:21:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Pragtig

Die Swartberge aan Oudtshoorn kant is seker ook wit.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2020 @ 11:33:49 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Mooi foto ja ek wil so graag eendag daai kant toe gaan en ook blomme bekyk mooi wereld

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2020 @ 16:50:00 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

My Broer is huidiglik in die Clanwilliam gebied en die blomme is pragtig.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2020 @ 20:48:20 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

We went to WCNP today. Took over an hour to get into the park.

Roads inside very busy.

Flowers at Postberg section were good.

My brother had moved on to the Gifberg and had excellent flowers.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2020 @ 22:32:16 pm
Hanz
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 19 Jun 2013
Experience: 39 years

Ons was die afgelope vrydag by Postberg.  Die blomme is al baie mooi daar.  Ons het ook in 'n lang ry , sowat 20 min. gestaan om toegang te kry en die pad en plankiesbaai se piekniekplek was baie besig.  Ook Nieuwoudville se blomme is al baie mooi, maar die bolplante begin nou eers blom.  Van die  geel katsterte was Woensdag nog maar min oop.  Ek verwag dat sodra die son na die hierdie week se reën weer warmer word,  sal dit verseker die moeite werd wees om om weer die natuur so mooi te sien.  Ook die roen graan-  en geel kanolalande maak 'n pragtige prentjie.

Dis die LEWE!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 09:35:39 am
GT
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 21 Jun 2013
Experience: 46 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za