Julle kan maar sê ek is verlief op die Weskus, maar dit bly maar die mooiste area in die Kaap. So het die son onder gegaan in die Weste en die maan op gekom in die Ooste.
Also one of my favourite campsites and only 40km away from me. Going there next month.
Here are some more pics.
Die rustigheid van die siel en mens wees, lekker om te lewe
Ditto Pieta!
Kobus, enige tyd wat my betref.
In die somer maande kan die wind baaie sterk waai. Vir my is Maart/April die best maande daar.
Ons het verlede jaar n paar keer gekamp in die winter maande, Mei en Augustus.
Kobus ek gaan deur die jaar indien die weer dit toelaat, wat lekker is ons Kapenaars kan kyk hoe die weer Donderdag lyk vir die naweek en dan Vrydag ry.
Alex is reg Maart/April is van die beste maande.
Indien jy die Weskus wil besoek sal ek liewer gaan vir Langebaan self of Leentjiesklip net buite Langebaan, meer winkels en vars produkte. Ganzekraal het slegs 'n klein Wendy-winkeltjie en is nie heeldag oop nie, jy moet basies ALLES saam neem.
Jou keuse.