English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 804
Total Views: 83 249 254
topics: 11 576
replies: 139 221
views: 39 342 979
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Weskus - Ganzekraal

replies: 11
views: 6300
18 Feb 2014 @ 20:27:27 pm
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 47 years

Julle kan maar sê ek is verlief op die Weskus, maar dit bly maar die mooiste area in die Kaap.  So het die son onder gegaan in die Weste en die maan op gekom in die Ooste.

Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2014 @ 20:31:37 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Pieta...... Julle woon verseker in die mooiste deel van ons land Moet asseblief nie ophou om vir ons sulke mooi foto's te stuur nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2014 @ 07:32:49 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

Also one of my favourite campsites and only 40km away from me. Going there next month.

Here are some more pics.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2014 @ 08:45:54 am
Kurt
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 03 Feb 2014
Experience: 9 years
Nou wil julle he ons moet probeer werk na hierdie foto"s
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2014 @ 09:07:53 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4739
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Pieta nou loop ek weg van die werk af mooi wereld daar
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2014 @ 11:28:09 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Die rustigheid van die siel en mens wees, lekker om te lewe Laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2014 @ 14:28:20 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 416
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Ditto Pieta!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2014 @ 15:34:45 pm
Vellies
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Jul 2012
Experience: 25 years
Watter tyd is beste om te gaan, ek ken nie die Weskus nie (is 'n valie)maar sal graag Ganzekraal wil besoek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2014 @ 15:48:28 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 416
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Kobus, enige tyd wat my betref.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2014 @ 17:45:05 pm
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

In die somer maande kan die wind baaie sterk waai. Vir my is Maart/April die best maande daar.

Ons het verlede jaar n paar keer gekamp in die winter maande, Mei en Augustus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2014 @ 18:50:13 pm
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 47 years

Kobus ek gaan deur die jaar indien die weer dit toelaat, wat lekker is ons Kapenaars kan kyk hoe die weer Donderdag lyk vir die naweek en dan Vrydag ry.

Alex is reg Maart/April is van die beste maande. 

Indien jy die Weskus wil besoek sal ek liewer gaan vir Langebaan self of Leentjiesklip net buite Langebaan, meer winkels en vars produkte.  Ganzekraal het slegs 'n klein Wendy-winkeltjie en is nie heeldag oop nie, jy moet basies ALLES saam neem.

Jou keuse.

Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2014 @ 13:35:56 pm
Vellies
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Jul 2012
Experience: 25 years
Ek hou juis meer van die minder besige plekke, dit is die tipe oord waarin ek belangstel. Van Junie is ek 'n permanente karavaner en wil graag die weskus besoek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za