English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 810
Total Views: 82 449 255
topics: 409
replies: 3 971
views: 1 475 831
Talk about the current road conditions throughout the country

WesRand tot Buffelspoort

replies: 5
views: 4956
23 Feb 2015 @ 07:33:34 am
Nick
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 20 years
Goeie More almal, ons het 'n baie lekker kamp gehad die naweek by Sondela en terwyl die ritme daar is beplan ons om oor 2 naweke Buffelspoort toe te gaan vanaf Krugersdorp, ek sien die Lanseria pad kry maar slegte terugvoer en is nie lus om Pretoria om te ry nie so oorweeg nou deur Magalies, Rustenburg om. Is daar iemand wat onlangs daai kant toe omgery het en dalk bietjie terugvoer kan gee, ek het jare laas self so omgery? Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 11:34:46 am
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Pik die pad is mooi. Jy kan ook uit ry op Hendrik Potgieter weg oor die N14 Krugersdorp Pretoria snelweg tot by 'n T aansluiting. Draai reg verby die Ventersdorp afdraai en hou aan tot by die Haartebeeshoek pad, draai regs dan ry jt tot by 'n T draai links dan is jy by Haartebeespoort Dam klim dan op die N4 snelweg rigting Rustenburg.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 13:41:51 pm
Nick
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 20 years
Baie dankie Andre, waardeer dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 14:27:38 pm
Arthur
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 05 Nov 2012
Experience: 31 years
Ek Maandag vanaf Krugersdorp na Brits gery en ry verby die sateliet skotels. Daardie pad is mooi en stil. Bietjie besig by die 4 punt stop waar ek gewoondlik links draai, hierdie stukkie moet jy mooi ry want die pad is small. Net verby Brits pale is nou n Sasol vulstasie en daar draai ek regs. Uit daardie pad kan jy op die N4 na Rustenburg toe kom. Met hom ry ek tyd by die tolhek wat afdraai Buffelspoort toe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 14:44:13 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1218
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years
Pik die pad deur Krugersdorp, Magaliesburg na Rustenburg en daar klim jy op snelweg N4 is ook mooi. Het hom so maand gelede gery. Redelik stilpad. Voordat jy Rustenburg dorp behoorlik tref is daar aanwyser na Buffelspoort via snelweg. Het ook die Broederstroom pad (sateliet skottels) gery en is ook mooi.
AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2015 @ 21:11:30 pm
Coenoes
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 28 Sep 2014
Experience: 6 years

Ek ry altyd oor Breednek maar jy sal dit nie met n karavaan kan doen nie. Dit is vreeslik mooi maar n bobbejaan met n kierie kan nie eers daar loop nie. Ry dit vir n sondag middag of oggend uitstappie. Beste uitsig en natuur en stilte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required