English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 249
Total Replies: 249 189
Total Views: 83 121 411
topics: 11 396
replies: 136 836
views: 39 272 238
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Werk lockdown in SA?

replies: 52
views: 867
page 1 of 2
23 Apr 2020 @ 07:01:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 07:23:01 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Daar was gister 'n bespreking op KFM oor die onderwerp. Blykbaar is daar 'n skrywe van een of ander Dokters Forum aan die President gestuur om die lockdown te staak wees die feit dat daar nie 100% voldoen word deur informele nedersettings / hoe digtheidsones aan die regulasies nie. of dit sal werk is 'n ope vraag.

ek persoonlik dink dis 'n death sentence.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 07:43:46 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2199
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Lockdown werk vir Elmarie want nou kon sy my sovêr kry om goed by die huis wat haar lankal pla uit te sorteer. 😁

In my area in Durban het die oorgrote meerderheid van die mense die lockdown gehoorsaam en as jy met mense praat sal ons nie hierna weer dieselfde lewenswyse as tevore handhaaf nie. So om daardie rede het lockdown gewerk om mense se denke te verander. 

Of ons lewe vir altyd sal verander is ek nie so seker van nie want ons ou geheue hou nie vir lank nie dan is dit maar terug na die oue.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 08:28:40 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3247
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

As daar leeus buite rondloop en jy word verbied om daar te gaan rondloop, sal meeste mense die verbod gehoorsaam omdat hulle glo aan reëls om 'n gemeenskap te organiseer en ook omdat hulle die nodigheid daarvan insien.  Sommiges sal dit ignoreer om watter redes ookal en dan gaan van hulle gevang word. 

Die leeus loop steeds buite rond maar nou word die verbod opgehef en sommige mense gaan loop steeds nie buite rond nie omdat hulle die gevaar besef en in beheer van hulle eie veiligheid wil wees.  Ander gaan loop wel buite rond omdat hulle dink as die reëls hulle toelaat is dit waarskynlik veilig of sommer net omdat hulle nie juis geneig is om vir hulleself te dink nie of hulle het dalk nie 'n keuse nie omdat hulle nie meer kos het nie en van hulle word gevang. 

Elkeen besluit dus maar vir hom/haarself hoe veilig elkeen wil wees en die noodlot behandel hulle daarvolgens.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 09:04:28 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ekonomiese aktiwiteit is al oplossing. Vyf biljoen gaan net ‘n klein rukkie hou, en wat dan? Dan gaan die anargie wat nou uitgestel word deur die toelaes om ons losbars en die land verwoes.

Hoe gouer die massas selfversorgend word, hoe gouer sal normaliteit terug keer.

Voordat dit egter kan gebeur moet die ANC se selfvernietegende denkrigting eers ‘n ommekeer moet maak.

As voorbeeld, toerisme se finansiele hulp gaan net aan swart bemagtigde instansies. Blanke operateurs en verblyfplekke wat duisende swartes in diens het word nie gehelp nie. Daardie swart werknemers bly dus werkloos. Absolute sinnelose besluitneming.

Wyn uitvoere word gestaak. Betrokke entrepeneurs se kontantvloei droog gevolglik op. Swart werknemers ly daaronder.

1,3 biljoen Rand word per dag prysgegee aan tabak verwante belasting inkomste. Draai die eendjies wat die goue eiertjies le se nekke om. Wie het dan belastinginkomste nodig as jy geld kan leen.

En so kan mens aan gaan.

Irrasionele besluite word geneem deur regeringslui wat uit voeling is met mense op voetsoolvlak.

Die beeld kom in my gedagtes op van ‘n tuinier wat na sy eerste dag van werk die volgende week se dagloon wil leen. 

I rest my case.

 

 

 

 

 

 

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 09:26:04 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3104
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek glo dit het gewerk.

Dit het mediese personeel kans gegee om dinge in plek te sit vir die griep seisoen wat kom. 

Die virus is hier. Hy gaan nog jare hier wees. 

Totale lockdown is onmoontlik. Iemand het gepraat van 30% is gehoorsaam. Neewat ek glo 80%+ was gehoorsaam.

Ek trek pak klere en das aan vannaand om te hoor wat is ons parool voorwaardes en ek Glo dit gaan werk. Daar gaan nogsteeds mense siek word. Daar gaan nogsteeds mense doodgaan. 

Onthou, hierdie is nie die regering se skuld nie, ons weet waar dit vandaan kom.

At last !!!!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 10:54:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9437
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nee dit werk nie......

Ons Suid Afrikaner hou nie van dissipline of reëls nie, ons wil eers sien en n klomp hoekom vra vra voor ons leer. 

Dan wil ons sê hoe dit moet gedoen word, maar ons doen dit self nie.

Kyk ander lande, daar is reëls en dissipline en hul luister.

Dis een van die redes hoekom my kinders oorsee is, oor dissipline. 

Ek het hul dissipline geleer en daar hoef hul dit nie te doen nie, in die skool is nie by die werksplek op die pad, want as jy dissipline het sal jy die reëls nakom.

Los hulle dat hul vrek soos vliëe sou my oorlede Oupa gesê het....... 

Ja my kind.....

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 11:37:44 am
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 389
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Ek glo dit het gewerk.

Dit het mediese personeel kans gegee om dinge in plek te sit vir die griep seisoen wat kom. 

Die virus is hier. Hy gaan nog jare hier wees. 

Totale lockdown is onmoontlik. Iemand het gepraat van 30% is gehoorsaam. Neewat ek glo 80%+ was gehoorsaam.

Ek trek pak klere en das aan vannaand om te hoor wat is ons parool voorwaardes en ek Glo dit gaan werk. Daar gaan nogsteeds mense siek word. Daar gaan nogsteeds mense doodgaan. 

Onthou, hierdie is nie die regering se skuld nie, ons weet waar dit vandaan kom.

Have read an article sent out by professors at Groote Skuur hospital. As mentioned above the virus will spread but the lockdown is to reduce the upward curve of the spread and not to stop it. This is so hospitals and care facilities can cope with the rate of infection, the aim not being to contain infection spread alltogether.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 16:29:31 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 734
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

die lockdown het vir SA tyd gekoop "hopelik" sal die Mediese wereld in SA beter voorbereid wees as die kurwe opwaarts versnell...

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 18:01:39 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek kyk so nou en dan na die Covid syfers wereld wyd en dit vertel n baie interessante storie. 

Ek weet dit verander die heel tyd. Maar, as ek na die syfers  (van net n paar lande) kyk is daar twee goed wat my oog vang: Die een is hoe die "recovery" syfers in lande verskil.  Duitsland (66%), Australia (74%)  en NZ (71%) het n baie goeie recovery rate en die GROOTBEK nasies soos die VSA (10%)  en Engeland (0.277%) het n verskriklike lae recovery rate. Veral Engeland. 

SA is op 29%. Maar, die tweede ding wat my oog vang is n land soos Zimbabwe, hoe akkuraad is daardie syfers? 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 20:08:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kyk so nou en dan na die Covid syfers wereld wyd en dit vertel n baie interessante storie. 

Ek weet dit verander die heel tyd. Maar, as ek na die syfers  (van net n paar lande) kyk is daar twee goed wat my oog vang: Die een is hoe die "recovery" syfers in lande verskil.  Duitsland (66%), Australia (74%)  en NZ (71%) het n baie goeie recovery rate en die GROOTBEK nasies soos die VSA (10%)  en Engeland (0.277%) het n verskriklike lae recovery rate. Veral Engeland. 

SA is op 29%. Maar, die tweede ding wat my oog vang is n land soos Zimbabwe, hoe akkuraad is daardie syfers? 

 

Sommige lande het ook nie meer blykbaar sterftes agv hartaanvalle en derglike siektes nie.....dan wonder mens oor lae recovery %

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 06:41:35 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3104
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Zimbabwe, Lesotho.... ??? Ek wonder ook oor hul syfers.

N vrou het voor lockdown terugkom van Zim af Potties toe en sy is positief getoets.

Zim het blykbaar 172 sterftes aan Malaria gehad. ???

Wonder maar net.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 10:31:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kom agter onder my vriende kring hierdie lockdown begin nou lelik aan hul byt....veral die met eie besighede wat n verpligting het teenoor hul werkers. Al mag van ons essential werk doen....dis nie altyd genoeg om uitgawes te dek nie. Mens merk ook op dat nie essential besighede hul lyne drasties verander, net om hopenlik n cashflow in te kry om kop bo water te hou. In die kamp bedryf is daar ook besighede wat daai rigting beweeg. Ek dink aan plekke soos Canvas and alluminium Concepts wat maskers maak en sien vanoggend Campworld by Waterkloof maak sanitizing tonnels. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 11:02:57 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3247
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis 'n goeie ding.  Ons is eintlik maar in 'n oorlog-gelyke situasie en gedurende oorloë het baie fabrieke hulle produksie na oorlogsbehoeftes verskuif, vrywillig of gedwonge, maak nie saak nie.  Daardeur het van hulle baie geld gemaak.  Dink maar aan Krupps in Duitsland en Willeys in die VSA.  Na die oorlog kon hulle weer terugkeer na hulle normale bedrywighede, baiemaal veel sterker as wat hulle voor die oorlog was.  Dit sal goed wees as almeer van ons fabrieke dieselfde doen, nou dat hulle hopelik weer sal toegelaat word om te opereer.  Daar is wel al ook op hierdie Forum genoem dat ons sekere hindernisse in ons land het, maar dalk kom daar ook nuwe wysheid omdat werkers begin besef 'n werksgeleentheid is 'n voorreg en nie 'n reg nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 09:25:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kyk so nou en dan na die Covid syfers wereld wyd en dit vertel n baie interessante storie. 

Ek weet dit verander die heel tyd. Maar, as ek na die syfers  (van net n paar lande) kyk is daar twee goed wat my oog vang: Die een is hoe die "recovery" syfers in lande verskil.  Duitsland (66%), Australia (74%)  en NZ (71%) het n baie goeie recovery rate en die GROOTBEK nasies soos die VSA (10%)  en Engeland (0.277%) het n verskriklike lae recovery rate. Veral Engeland. 

SA is op 29%. Maar, die tweede ding wat my oog vang is n land soos Zimbabwe, hoe akkuraad is daardie syfers? 

 

Ja...ek loer nou so na UK se getalle op worldometers. Tans staan hulle met 148377 gevalle, waarvan 127714 nog aktief is en waarvan 20319 as sterftes aangemeld is. Dit wys dat hulle maar 344 recovery gevalle gehad het????

Dan met huidige 127714 aktiewe gevalle waarvan slegs 1559 tans aangeteken is as ernstige gevalle....hoekom is recovery dan so laag en sterftes so hoog?

As dit die volgende 3 weke nog so volgens hulle statistiek gaan, behoort daar binnekort nog 125000+ mense dood te gaan en slegs miskien so 2000 te oorleef. 

Met sulke getalle wonder mens watter ander getalle is nog geloofwaardig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 09:54:27 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3247
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink dis nogal 'n probleem om korrekte getalle te kry en die onbetroubaarheid daarvan is nie noodwendig omdat iets weggesteek word nie.  Ons het al gehoor hoe die owerhede sukkel om die regte getalle te kry by slegs een ernstige ongeluk soos 'n busongeluk. Hoeveel temeer nie met die Covid 19 nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 10:07:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As dit probleem is om regte getalle te kry....hoekom publiseer? Om getalle te publiseer wat jy nie kan bewys nie sien ek dan as dieselfde as fake nuus versprei...watse waarde hou dit buitendien dan in? Enige iemand kan sien daar is fout met daai getalle.....en dis nie van 10% uit wat miskien moontlik kon wees nie....sommer net plainweg - dit maak nie sin nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 10:58:37 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die vraag is of inperking werk is S.A.

Ek sou sê dit werk in sekere gebiede. In Port Elizabeth steur mense derduisende hulle egter glad nie daaraan nie.

Inteendeel, ons moet bepaal hoeveel van die bevolking hulle self blootstel deur nie die reels te handhaaf nie, en dan besluit of die kool die sous werd is.

Inperking is die een kant van die verhaal. Hongersnood, plundering en massa opstande is die ander kant. Miskien verduidelik dit waarom die totale weermag ontplooi is.

My vraag is of die balans tussen die ekonomie en gesondheid nie heeltemal skeefgetrek word nie. Dit help nie ons beveg 'n virus en baie minder mense as ons pad sterftesyfer gaan dood nie, terwyl hongersnood en die gepaardgaande onwettighede terselfdertyd derduisende se dood veroorsaak nie. Ons weet mos korrupsie is kospakkie verspreiding se grootste struikelblok.

Ek dink Piet Croucamp is heel waarskynlik reg - volgende week gaan derduisende heeltemal wettig die strate invaar op soek na werk. Heel wettig, gemasker en op pad werk toe. 

Dit help nie ons steek ons koppe in die grond soos 'n volstruis nie. Mense wat niks het om te verloor nie redeneer vanuit 'n desperate invalshoek. Ons moet die werklikheid daar buite in die informele nedersettings in die oë kyk. Om implementeerbare reels te maak vir gegoede mense is maklik. Om die massas te kry om onder hulle omstandighede daaraan gehoor te gee is 'n heel ander storie, en dit is nou die uitdaging. Reels moet eenvoudig, verstaanbaar en implementeerbaar wees, en dit is ons sin nie op die oomblik nie.

Lees gerus Netwerk24 se hoofberig.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 11:06:40 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3247
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Geert, sal jy geen getalle wou sien nie?  Ek dink dit is beter om getalle te sien wat naastenby 'n aanduiding gee van wat aangaan as om heeltemal in die duister gelaat te wees.  Dit is noodsaaklik vir die mense aan die bestuur van die krisis en dit bepaal ook die gedrag en samewerking van die bevolkings.  Sonder getalle sou ons hoor baie mense gaan dood maar geen idee hê oor hoe ernstig die probleem eintlik is nie. Ons sal ook nie weet hoe veilig of onveilig ons spesifieke dorp of streek is nie.  Ek verstaan jou frustrasie maar ons moet maar klaarkom met wat ons kan kry, dit wys darem 'n tendens op die minste.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 06:49:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja...ek loer nou so na UK se getalle op worldometers. Tans staan hulle met 148377 gevalle, waarvan 127714 nog aktief is en waarvan 20319 as sterftes aangemeld is. Dit wys dat hulle maar 344 recovery gevalle gehad het????

Dan met huidige 127714 aktiewe gevalle waarvan slegs 1559 tans aangeteken is as ernstige gevalle....hoekom is recovery dan so laag en sterftes so hoog?

As dit die volgende 3 weke nog so volgens hulle statistiek gaan, behoort daar binnekort nog 125000+ mense dood te gaan en slegs miskien so 2000 te oorleef. 

Met sulke getalle wonder mens watter ander getalle is nog geloofwaardig

Fred. Ja...ek sal hou van getalle, maar dan getalle wat betroubaar is. Maar getalle soos hierbo maak glad nie sin nie. Hoe moeilik is dit om aan te teken hoeveel mense positief getoets is en hoe moeilik is dit om te sien hoeveel mense het dood gegaan en hoeveel het gesond geword? Volgens UK word byna niemand gesond nie....byna almal gaan dood. Dan sê ek los liewer die statistieke want dis n klomp nonsens....ek glo niks meer van hulle getalle nie.....en daar is ook geen sin om dit te volg nie, wat word mens wys daaruit? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 07:10:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Fred. Ja...ek sal hou van getalle, maar dan getalle wat betroubaar is. Maar getalle soos hierbo maak glad nie sin nie. Hoe moeilik is dit om aan te teken hoeveel mense positief getoets is en hoe moeilik is dit om te sien hoeveel mense het dood gegaan en hoeveel het gesond geword? Volgens UK word byna niemand gesond nie....byna almal gaan dood. Dan sê ek los liewer die statistieke want dis n klomp nonsens....ek glo niks meer van hulle getalle nie.....en daar is ook geen sin om dit te volg nie, wat word mens wys daaruit? 

Ook lande soos Frankryk waar hul uitslae 45000 gesond geword het en 23000 dood....statistiek bewys hier dat sterftes meer as die helfte is as wat gesond geword het, maar hul lys wys dat van hul aktiewe positiewe gevalle wat 94341 is slegs 4682 kritiek is. Hoe kan jy meer as 50% sterftes kry uit 5% kritieke gevalle. Hulle uitslae kon net sin gemaak het sou kritieke gevalke hier by 50,000 gewees het.

Dieselfde met Italië. Uitslae wys amper 65000 herstel teenoor 27000 sterftes....neig na 50%. Maar van die 106000 aktiewe gevalle is slegs 2000 kritiek....minder as 2%. Met ander woorde van die ander 98% van sterftes moet dan kom uit mense wat nie kritiek is nie? Om daai sterfte/herstel verhouding te moet laat klop, moes daai 2000 ver oor die 50000 gewees het, want ook nie alle kritiekes sterf nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 11:40:29 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Werk die lockdown wel as almal gehoor gee ja as een groep by huis bly en ander maak wat hulle wil nee

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 12:34:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Op die dag wat hulle skole in Maart gesluit het, is daar 3x nuwe gevalle aangeteken. Gister is 354 nuwe gevalle aangeteken en daar word besluit om skole oop te maak. Hoofsaaklik eers net vir graad 7 en graad 12. Elke 2 weke wil hulle n graad bylas om skool by te woon....dit met die verwagtende stygende syfers, aangesien ons piek tydperk eers Augustes voorspel word. Met ander woorde soos syfers gaan styg, wil hulle skole voller prop. Dieselfde met vlakke......gevalle styg, maar vlakke daal. Werk dit nie in teenoorgestelde rigtings nie? Soos die getalle nou styg....mag al hoe meer mense nou werk en oopmaak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 15:51:55 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3247
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

En 'n maksimum van 40 leerlinge per klaskamer en nie meer as twee leerlinge per bank nie. Met ander woorde sosiale afstand van miskien 5 cm. Ek moet sê, soos ons aangaan, maak alles vir my net al minder sin.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 16:38:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle praat 16h30....sal sien wat nuutste planne is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 19:52:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle praat 16h30....sal sien wat nuutste planne is

Voorlegging wat hul aan kabinet wil maak is dat matrieks en graad 7 eers 1 Junie begin. Sal sien wat die maand Mei vir ons inhou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2020 @ 10:00:43 am
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 9 years

Snaaks dat apartheid nog nie die skuld gekry het nie

Have you ever followed the world, or self, or even Satan, and seen the death that comes forth from that pursuit? The death of a relationship, the death of trust, the death of character, the death of love–and on and on it goes
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2020 @ 10:19:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Snaaks dat apartheid nog nie die skuld gekry het nie

Luister na Dlamini Zuma se toespraak laasweek.....apartheid het die skuld gekry van ons land se toestand

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 11:41:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9437
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Luister na Dlamini Zuma se toespraak laasweek.....apartheid het die skuld gekry van ons land se toestand

Dit is by twee geleenthede genoem.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 11:48:25 am
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 9 years

Sit in Australia by familie, kry nie SA nuus

Have you ever followed the world, or self, or even Satan, and seen the death that comes forth from that pursuit? The death of a relationship, the death of trust, the death of character, the death of love–and on and on it goes
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 11:55:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9437
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sit in Australia by familie, kry nie SA nuus

Jy moet ons maar vra.......

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 17:04:47 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Hier is baie nuus.............net bietjie onbetroubaar. Dan mag jy dan mag jy nie. Verskil maar van uur tot uur hang af van wie praat!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 17:58:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9437
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier by my werk dit nie, Al wat n kind is, is in die straat.

Dan is hier tannies wat baie groot geword het wat ek nog nooit gesien het, wat nou stap 08h00.

Party gaan oor die tyd al is hul 100m van die huis af.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 18:03:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9437
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier by my werk dit nie, Al wat n kind is, is in die straat.

Dan is hier tannies wat baie groot geword het wat ek nog nooit gesien het, wat nou stap 08h00.

Party gaan oor die tyd al is hul 100m van die huis af.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 18:06:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek moes vanoggend ATM toe gaan....die een by garage het nie gewerk nie....het toe Menlyn Mall toe gegaan. Was ongelooflik om te sien hoe die toue voor die klere winkels gestaan het.....ook voor ander winkels en die langste ry seker voor iStore. Dit was regtig baaaaie besig in die mall en strate was soos normaal. Ek verstaan ons het af geskaal na vlak 4.....maar dit gedoen met stygende syfers. Builders warehouse was blykbaar ook n malhuis gewees. Is mense besig om voorraad op te bou....voorsiening te maak sou ons weer terug gaan na vlak 5?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 08:01:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek kyk hoe lyk dit vanoggend in die werksektore en lees van die rekord getalle gevalle die afgelope paar dae, kan ek nie help om te dink dat afgelope 5 weke n mislukking was en n mors van tyd nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 08:46:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 08:56:30 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ja, dit is mense met die regte attitude. Met sulke mense kan jy dinge maak gebuer. My vrou se broer bly nou al daar vir 30 jaar. A.g.v. die nuus in die buiteland oor SA, Bel hy elke week om te hoor hoe gaan dit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 11:13:22 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1318
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Have read an article sent out by professors at Groote Skuur hospital. As mentioned above the virus will spread but the lockdown is to reduce the upward curve of the spread and not to stop it. This is so hospitals and care facilities can cope with the rate of infection, the aim not being to contain infection spread alltogether.

I agree. It all depends on the rate of infection and the target rate of infection, I believe the objective is to delay the peak to September 2020. We can do nothing about the spread, we can only attempt to reduce the rate/tempo of the spread. Also for every recovery the number of active cases comes down which obviously also helps to reduce the number of infected persons. If 100 existing cases recover and there are a 100 new cases there is no additional impact on the Health systems. We must make sure that the number of people requiring hospitalization and/or respirators can be accommodated by what can be provided by our health system.

It all depends on how well the rules of lockdown work and how well we adhere to them. If we keep the rate low (withing the target rate)  we can move to the next level....at any time?

I also believe that any level change can not happen until at least the virus incubation period of 2-14 days has expired. So, earliest to move to level 3 is 14 May +++.

I also noticed that all the parking lots are full and all shops that sell any, I mean....ANY, essential items are open and ALL items are for sale.

There are hundreds of new joggers....my street is crowded by sudden new joggers and cyclists and dog runners...ai tog!. I desperately hope we don't see an explosion of infections in 14 days time!!! 

Keep safe and keep healthy. Stay at home!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
04 May 2020 @ 12:21:07 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek was nou net in 'n anderskleurige voorstad waar boumateriaal spot goedkoop is. Seker die lae huur wat hulle pryse so billik maak.

Ek het verby 'n klomp winkels gery. Daar was 'n ry mense van seker 150 meter lank wat gewag het om by 'n supermark in te gaan. Geen sprake van sosiale distansiëring nie. Almal staan styf teenaan mekaar. Ek twyfel of so veel as tien persent maskers opgehad het. 

Die voorstad is anderkant die spoorlyn. Raai waar is 'n yslike padblokkade met 'n menigte beamptes? Vier honderd meter aan hierdie kant van die spooroorgang. Wat sê dit vir my?

Wetstoepassingsbeamptes wil nie in sekere areas werk nie, waarskynlik as gevolg van burgerlike ongehoorsaamheid en onbeheerbare getalle. Indien hulle kans gesien het sou hulle mos die oortreders gaan aaspreek het, maar hulle sal waarskynlik onwelkome weerstand ervaar indien hulle sou probeer. 

Ek het 'n ruk gelede 'n verkeersbeampte gekonfronteer met die vraag waarom hy nie die onpadwaardige voertuie, selfs taxis sonder deure, oorkant die spoor gaan kaartjies skryf nie. Sy antwoord - "Daar mors ek my tyd. Hulle ignoreer mos wetgewing".

Nou vra jy my of die grendelstaat werk. Besluit maar self.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 07:43:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees dat SAB nou op die punt staan om 130miljoen liter bier weg te gooi....nader "sell by date"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 08:14:09 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3247
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek is nie oortuig dit is nodig nie.  Ek het al bier in die kas gehad en dit eers na tien maande gedrink en ek kon niks verkeerds proe nie.  Maar dan, ek is nie 'n geoefende bier of ander drinker nie, so ek sal nie weet of die alkahol dalk verslaan het nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 09:36:54 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die probleem is nie dat die goed af gaan nie, maar dat wetgewing toelaat dat net 'n sekere volume bier by 'n brouery opgegaar mag word, daarna moet die oorskot elders gestoor word, en Brouerye se tenks is nou tot oorlopens toe vol, maar volgens inperkingsregulasies mag die bier nie na hulle eie pakhuise verskuif word nie, want drank mag nie vervoer word nie. Nou gaan miljoene rand se belasting geld alweer in die rioolsloot af.

Indien daar nie vinnig opgetree gaan word nie gaan 2000 mense by brouerye werkloos wees.

As die logika agter regulasie besluite tog net verduidelik kan word.

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 10:24:02 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3247
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek sou sê meeste winkels kan veilig geopen word.  Ons was gister by 'n groot mall hier, en by aldrie kruidenierwinkels sowal as Game het honderde meter lang toue mense gestaan en daar was geen sprake van sosiale afstand nie.  Hoe kan winkels wat baie minder kliëente trek, nou 'n groter risiko as dit wees?  Netso kan veiligheidsmaatreëls makliker toegepas word in 'n vervaardigingsomgewing. Die maatreëls lyk nie vir my altyd goed deurdink nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 16:13:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 08:28:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die probleem is nie dat die goed af gaan nie, maar dat wetgewing toelaat dat net 'n sekere volume bier by 'n brouery opgegaar mag word, daarna moet die oorskot elders gestoor word, en Brouerye se tenks is nou tot oorlopens toe vol, maar volgens inperkingsregulasies mag die bier nie na hulle eie pakhuise verskuif word nie, want drank mag nie vervoer word nie. Nou gaan miljoene rand se belasting geld alweer in die rioolsloot af.

Indien daar nie vinnig opgetree gaan word nie gaan 2000 mense by brouerye werkloos wees.

As die logika agter regulasie besluite tog net verduidelik kan word.

 

Meanwhile in Germany.....

https://www.iol.co.za/news/eish/free-beer-german-brewery-gives-away-beverages-it-cant-sell-47715974

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 13:48:14 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Bier raak beslis steil en as ek reg onthou so drie maande dan raak jy ontslae van dit. Ek het al n warehouse vol bier by die SAB  brouery gesien wat weg gegooi gaan word. Die bottels word gehou, gesteriliseer en weer gebruik.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 20:22:03 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek lees vandag dat die bier toe darem gered kon word. 

Dit laat by dink aan die oorlede plaaswerker wat daar naby Goudini in 'n brandewyn tenk geval het. 

Volgens sy familie het hulle hom vyf keer uit gehaal, maar hy het elke keer weer ingeduik, totdat hy na die laaste duikslag versuip het.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2020 @ 06:55:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees op statistiek lys dat China se aktiewe getalle onder 100 gedaal het.....hulle staan tans op 91 aktiewe getalle vir die land

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2020 @ 20:20:15 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

I AM WHICH SOUTH AFRICAN. I AM ALSO GATVOL WITH THIS NONSENSICAL LOCKDOWN. EXCLUSIVE | Unscientific and nonsensical: Top scientist slams government’s lockdown strategy   06:54 16/05/2020   Azarrah Karrim and Sarah Evans Play Video  WATCH | Purpose of lockdown was to delay the spread of the virus - Ramaphosa  In his address to the nation on Wednesday evening President Cyril Ramaphosa reiterated that the lockdown has been necessary for curbing the spread of the coronavirus.  The government's phased exit from the lockdown is nonsensical and unscientific, says one of the top scientists advising it.    Dr Glenda Gray, a member of the Ministerial Advisory Committee (MAC) and chairperson of the South African Medical Research Council (SAMRC), said the lockdown should be eradicated completely, and that non-pharmaceutical interventions (NPI), such as handwashing, wearing masks, social distancing and prohibitions on gatherings, should be put in place.     According to Gray:   • Malnutrition cases were being seen in hospitals.  • The month-to-month phasing-out of the lockdown has no basis in science.  • Many lockdown regulations were seemingly thumb sucks.  The government needed to reflect on its decisions and admit it had made mistakes because the nature of the pandemic was always changing, she said.    "You also have to be nimble enough … you have to either balance saving your face, or saving your country, and which is more important?"  Gray is a specialist paediatrician and HIV vaccine researcher. She received South Africa's highest honour, the Order of Mapungubwe, and was named one of Time magazine's 100 most influential people in 2017.  "We are seeing children with malnutrition for the first time [at Chris Hani Baragwanath Academic Hospital]. We have not seen malnutrition for decades and so we are seeing it for the first time in the hospital," Gray told News24 this week. She was not speaking on behalf of the MAC.  EXPLAINER | Winter clothes, e-commerce, moving house: All the new lockdown Level 4 rules Apart from serving on the MAC, she is also campaigning for South Africa to be a part of Covid-19 vaccine trials.    Gray said the evidence behind certain lockdown regulations was uncompelling.  For example, open-toe shoes were not allowed to be bought or sold during the lockdown.   "This strategy is not based in science and is completely unmeasured. [It's] almost as if someone is sucking regulations out of their thumb and implementing rubbish, quite frankly.   "In the face of a young population, we refuse to let people out. We make them exercise for three hours a day and then complain that there's congestion in this time. We punish children and kick them out of school and we deny them education. For what? Where is the scientific evidence for that?"    PODCAST | ...ONE MORE THING: Western Cape ahead of curve, some areas are ready for Level 3 says Winde Initially, there was good reason to implement the lockdown to slow down the spread of the virus and buy time to ready the health system, and this was largely achieved, Gray said.   "One can argue whether the extension of the lockdown and these alert levels are justified, and I think we could argue that an additional two weeks in the lockdown may have supported the work that had been started and was critical.   "But the de-escalation, month on month, to various levels is nonsensical and unscientific."   Ignoring advice?   Questions have also been raised about whether the government is listening to the expert advice of the MAC's scientists.   The MAC's overall chairperson, Professor Salim Abdool Karim, said it was not true that the government had ignored advice on the issue.    Another member, associate professor at the clinical HIV Research Unit at Wits University and CEO of Right to Care, Dr Ian Sanne, said the committee was not asked whether the lockdown should downgrade to Level 3, or any broader questions related to the issue.    Beyond Covid-19: How the virus will shape South Africa's future  The committee was asked to advise on a risk-adjusted approach to focus on hotspots, a screening and testing strategy and, in turn, lockdown.    "We were asked about the approach, not the trigger levels and relationship to economic activity," Sanne said.     "We were informed that this would in future be utilised to determine the lockdown and economic activity in areas where the risk of Covid-19 is less. And that we agreed with," he added.   Gray questioned why the government appeared to be proceeding without seeking proper advice, especially regarding regulations.  "We believe, as scientists, that we can give and are giving the government good advice and why they decided not to take advice or engage readily with the scientists is unknown. Why have experts if you don't really care what they think?"   OPINION | South Africa's Covid-19 strategy needs updating: here's why and how Non-pharmaceutical interventions should include targeted strategies to protect the vulnerable while those who would not be affected by the virus should be allowed back into society, she said.   "With increasing knowledge of the virus, we now know that those most vulnerable are the elderly and those with comorbidities. However, people under 30, and school-going children are not," Gray added.   "So, then you deal with those people. You don't put the whole country into lockdown because you don't know how to deal with [the] elderly and the people who have vulnerabilities.  "South Africans bought in, and everyone tightened their belts and took the lockdown with grace. During that period, we failed to deliver water, we failed to deliver food parcels and we failed to make households on the brink of devastation safe.    "How can you continue to implement these restrictive levels when the data shows that the transmission of the virus will continue unless you implement non-pharmaceutical interventions [NPIs] to slow the transmission down or get a vaccine?  "We know what we have to do. We have to implement NPIs… I think the government has failed to understand the psyche of its populace," she said.    lockdown  A volunteer for the grassroots charity, Hope for Vrededorp, hands over a warm meal to a child at a daily food distribution in the impoverished district of Vrededorp in Johannesburg as the country remains under lockdown. (Marco Longari/AFP)  Negative impact of lockdown  Sanne said the extended lockdown was having a negative impact on the healthcare system.    He added that normal, non-Covid-related diseases were not receiving attention.  Sanne told News24 there had been an increase in missed appointments by HIV patients of between 40% and 60% since the lockdown, and a similar issue was expected for diabetes and other illnesses needing chronic medication.     There had been a substantive decline in childhood vaccination programmes, he said, which scientists believed would lead to a substantial outbreak of childhood diseases in the future.     Another example was semi-urgent surgeries, like spinal surgeries or early onset cancer treatments.  Covid-19 tracker: All the latest figures as the coronavirus spreads in SA Maternity screenings are also being affected, possibly leading to an increase in maternal and early childhood-related illnesses.     Hospital admissions had declined by 75% in the private sector, although the same data was not available for public sector hospitals.    "It may be because of the fear of Covid-19, we don't know, but elective procedures are not happening. While we don't have that many Covid-19 patients admitted, we should be using the opportunity to catch up on elective surgery," Sanne said.     He added that many clinics were empty because, although people were allowed to go, there was a perception they could not do so, and that it was not safe.     MAC member, Professor Marc Mendelson, who is the head of infectious diseases and HIV medicine at Groote Schuur Hospital, is also of the belief that phasing out the lockdown is not a science-led approach.   He said it was based on the experience of other countries' attempts to flatten the curve but the thinking still posed problems, adding the only countries which successfully flattened the curve through lockdown were those who were able to swiftly test, trace and quarantine on a mass scale.  "That has not been possible in South Africa, despite predictions of up to 36 000 tests per day by the end of April that have not manifested. The only way to reduce the rate of infection is through interventions such as social distancing, handwashing, mask wearing and cough etiquette.  "Infections are inevitable. Sixty percent or so of our country will become infected over the next two years, but limiting the rate of infection is not going to come through lockdown," Mendelson said.  He suggested a "rapid de-escalation" of the lockdown to Level 1.  While the central questions the government is asking are about balancing the impact of the lockdown with the rate of infections, Mendelson said he believed "that the evidence they are basing their assumptions on is wrong".  "Lockdown in its current form is doing more harm than good and, given the resource constraints of the country, we need to re-focus the central tenant of prevention on the non-therapeutic interventions already described, while opening up the economy quicker."  The stance by Gray and other MAC members has led to questions about whether the MAC's advice is being heeded by the government.  Department of Health spokesperson, Popo Maja, said the MAC had provided advice on the lockdown - that it had "achieved its objective and a further extension of the lockdown beyond the five weeks was unlikely to produce any further reduction in the spread of the infection".  "The argument that there is very good evidence about the measures to be taken and we should simply follow such a path, is simply inaccurate," Maja said, adding that the government takes the advice of the MAC seriously.  "The responsibility for implementation is government - not the MAC. Hence, we simply [can't] implement the advice of the MAC without interrogating the matter as government, since we are ultimately responsible and accountable."  Maja added that governments around the globe were using epidemiological data to inform the decisions, including South Africa - which had been singled out by the Word Health Organisation for the measures taken to constrain the virus.  "None of the members of [the] MAC have raised with the minister or the director general, that they are in disagreement with the path being taken by government," Maja said.i

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 12:19:21 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2199
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Waar lockdown werk is met gesinne. Het nog nooit soveel gesinne saam gesien stap/oefen in die strate nie. Is eintlik 'n belewenis en is goed om te sien en hoop dit sal so aanhou. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za