English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 930
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 736
Share your best or worst experiences to help others out.

Welgedaan SARS

replies: 11
views: 444
27 Jul 2017 @ 09:07:29 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Dinsdag in die ry gaan sit en my opname ingehandig. Toe ek uitstap SMS gekry dat geld terugbetaal sal word tussen 1/09/2017 en 30/09/2017.  Nou net SMS van bank gekry geld is in my rekening.

Welgedaan SARS en hulle amptenare. Wens die res van regering se afdelings kan dit ook doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 09:30:30 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Bly om te hoor dat iemand iets terrug kry...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 09:38:22 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Hier in Kimberley is SARS nie op dieselfde vlak nie, maar moet ook se dat die diens hier heel aanvaarbaar is.

As jy gaan na Binnelandse Sake hier, is die diens 110%. Lekker om te sien daar is plekke wat top diens gee, alhoewel hulle skaars is.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 09:59:09 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4737
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Bly om te hoor
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 11:23:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Tot hul geld op is dan moet jy n klomp verwysing en motiveerings gee om iets terug te kan kry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 20:07:12 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die E-Filing is baie doeltreffend. Nie nodig om in toue te staan nie. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 07:29:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die oggend toe die indien van die jaar se belasting oop maak het ek my goed op E-filing ingedien.

Het die eerste Saterdag daarna al die geld klaar "gespent."

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 07:59:25 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 994
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Die oggend toe die indien van die jaar se belasting oop maak het ek my goed op E-filing ingedien.

Het die eerste Saterdag daarna al die geld klaar "gespent."

Op die nuwe braai....lol

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 10:39:40 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek stem saam met die doeltreffendheid van SARS se e-filing.  Ek is egter nie so gelukkig met die invul van opgawes nie.  Ek vul beide my en my vrou s'n en probeer nie verneuk nie. Nogtans kom my vrou s'n telkens, en myne vroeër terug met die boodskap dat dit ge-oudit moet word.  Elke keer is dit na die oudit onveranderd.  Dit skep telkens kommer as so-iets gebeur.  Ook is die invul van die vorm nie so voor die handliggend as wat SARS wil glo nie en dit lyk of dit elke jaar bietjie ingewikkelder word- of word ek dalk elke jaar bietjie dommer?

Ek het elke jaar probleme om die resultaat te lees na ek ingevul het.  Die Acrobat programme werk net nie op alle rekenaars nie.   Nou sien ek SARS besef die probleem en gaan afstap van Acrobat na 'n ander program- ek hoop dit werk beter. 

In totaal is SARS steeds die enigste staatsinstelling wat goed tot baie goed werk- hou so aan!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 18:30:56 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2190
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ek dien myne ook met e filing in. Nogtans vra hulle elke jaar onmiddelik na die indien van my opgawe dat ek alle dokumente moet indien vir oudit. Dit het weer 2 weke gelede gebeur. Na ek die dokumente indien word dit binne so 14 dae verwerk en dan betaal hulle terug. Ek het vandag my terugbetaling gekry. Dit gaan blykbaar oor my mediese eise. n Deel word deur die werkgewer betaal en verskyn op die IRP 5 terwyl die mediese fonds n deel direk van my bankrekening verhaal. Omdat dit nie op die IRP 5 verskyn nie wil hulle jaarliks daardie bewys sien.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 15:21:28 pm
Anonymous

Ja nee as sars jouiets kan betaal sal ek ook se welgedaan... by my vat hulle net...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2017 @ 07:16:04 am
kamp lekker
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 16 Dec 2013
Experience: 26 years

Ek het verlede jaar erg met hulle gesukkel. Hulle het my ge oudit, en elke nou en dan dan soek hulle ander bewyse. Op een staduim toe trek hulle sommer my uitgawes af, en ek skuld hulle toe 'n hoop geld. My geld is meer as 'n jaar later eers uitbetaal, na 'n groot gesukkel. Hierdie jaar oudit hulle my weer, en ek hoop nie ek gaan weer deur al die slep moet gaan nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za