English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 870
topics: 986
replies: 15 406
views: 4 048 826
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Wegsleep handleiding

replies: 12
views: 5737
04 Nov 2015 @ 13:28:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek het hierdie boekie saam met my wegsleep tydskrif in 2012 ontvang.
Glo dit sal nog beskikbaar wees by die uitgewers.
Dit behandel al die vrae wat gereeld op die forum gevra word en dis nie bedoel om die forum vrae te vervang nie. Maar eerder om die persoon wat in besit is van die boekie n meer ingeligte antwoord te verskaf.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 16:09:14 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Johan, jy kan ook nie alles "koop" wat in daai handleiding geskryf is nie, net so terloops!





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 17:29:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Die 2012 uitgawe is die nuutste uitgawe...daar was geen ander uitgawes na dit nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 21:54:08 pm
Anonymous

Weeteens is ek skepties oor bieke se inligting, die nanne weet gewoonlik niks van die topucs nie en wil dan rubrieke en artikels skryf, en dan nog geld ook daarvoor kry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 21:59:22 pm
Anonymous

Ek is geneig om saam met jou te stem Pieter, die uitdrukking van "papier is geduldig om te dra wat daarop geskryf word" is nogal waar.

Maar mens kan dit lees, en dan self oordeel gebruik om te sif, nie alle artikels is verkoop foefies nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 06:44:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wegsleep maak baie gebruik van die inligting wat deur lede op die forum verskaf word en las dan ook hulle eie insette by. Daai forum gaan aan maar is glad nie meer so bedrywig soos hier nie. Dus is die inligting nou ook maar beperk en gaan 'n volgende uitgawe dalk nog langer vat as wat ons dink.

Die inligting in die handleiding is vir 'n gesoute kampeerder van geen waarde nie want ons pas dit toe sonder om daaroor te dink. 'n Persoon wat regtig niks weet van kamp nie kry groot waarde uit die boekie. Nadeel is net die by gelasde deel van die uitgewer vang die nuwe kampeerder om 'n klomp goed te koop wat ons as gesoute kampeerders weet na 'n tydjie op die rak gaan lê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 09:05:59 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dankie Leon
Ek konnie dit beter gestel het nie.
Die boekie is ve my as persoon geweldig interesant.. maar dit kan ve die nuwe kamper tot groot hulp wees. Maar ek hou van die nuwe kampers se vrae, dit gee ve my n lekker kick om te sien hoe begin iemand kamp. Al my gadgets het ek ook oor jare iewers gehoor en gesien en "gedroom " hoe om te verbeter en te vergemaklik daarop.

Ek sien n paar name in die boekie wat bekend is hier op die forum.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 09:19:10 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
In ons omswerwinge het ek en Elma ook "nou te veel" goete gehad maar ons moes leef daarmee. So byv. het ons n oondjie en n kenwood mixer in die karavaan gehad want om te werk vanaf n karavaan as blyplek en om te kamp ve plesier is twee verskillende dinge.
Ons het die elegance gekoop omrede dit makliker sou wees om vanuit hom na werk te gaan a.g.v. sy uitleg en arbeid om net op en af te slaan... ons moes bak en brou en klere het die kaste vol gestaan want konnie nog was en stryk ook nie.
Noudat ons die wn gebruik ve vakansie doeleindes geniet ons dit geweldig baie. Ruil di wa nie sommer nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 19:10:28 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 32 years

Die boek is nog beskikbaar op weg se webwerf onder Winkel en dan Spesiale Uitgawes vir R60

 

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 09:35:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal hom graag wou deur blaai maar ek wil regtig nie een hê nie. Ek leer sommer hier op die forum by mede lede.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 10:44:19 am
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 08 Oct 2014

I so wish there was an english version of this magazine 

Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 10:46:36 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Nyiko, don't worry about that, nothing beats personal experience and gaining knowledge with time.  There are also many English magazines for campers and do not forget the internet, you can get loads of information and tips there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2015 @ 08:52:15 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

I so wish there was an english version of this magazine 


Hehehe, start learning afrikaans.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za