English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 766
topics: 11 429
replies: 137 609
views: 39 290 307
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wegbreek-tydskrif

replies: 4
views: 16247
31 May 2004
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Die tweede uitgawe van Wegbreek het pas op die winkelrakke verskyn.

Die redakteur, Bun Booyens en ek het per e-pos gesels en hy het die volgende genoem: "...ek so gou as moontlik 'n woonwa-element in so veel as moontlik van Wegbreek se afdelings -- motors, toerusting, nuus, "boffins", selfs boeke -- inbou."

Indien u nog nie Wegbreek beloer het nie, koop dit gerus en oordeel self oor die gehalte daarvan. Indien ons 'n behoefte kan bewys dat ons in Afrikaans wil lees oor woonwa- en kamperingsake, sal Wegbreek beslis meer spasie daaraan afstaan. Stuur 'n kort e-pos aan: redakteur@wegbreek.co.za of bbooyens@wegbreek.co.za.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2004
Anonymous
Ek het ingeteken op Wegbreek en ek is nie spyt nie. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel wat in Afrikaans wil rond reis. Ek is natuurlik nog steeds erg oor my Drive Out tydskrif.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2004
Anonymous
Prof Neels

Ek stem beslis saam met jou. Het die eerste gawe van Wegbreek in Windhoek raakgesien en dit dadelik gekoop. Ek kon nie vinnig genoeg dit deurlees nie.Ongelukkig kom hy tans mons net elke 2 de maand uit en kon ek nie vir die 2 de uitgawe wag nie. Vandag het ek toe die 2de uitgawe gekoop en regtig dit is n boek duisend.Baie inligting en baie goeie gehalte. Die artikels en fotos is vanuit die boonste rakke. Ek gaan beslis vir hulle n mail deurstuur.
Het u toe die koevert ontvang wat ek aan u gestuur het met die boek en brosjures. Ek sal graag wil weet wat u daarvan dink. U het nie dalk daar n pos vir Willie nie?
Groete
Luanda
Namibia
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2004
Anonymous
Hul webwerf lyk net so oulik - www.wegbreek.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2004
Anonymous
So pas die tydskrif gekoop, en dit is absoluut net fantasties dit is die eerste tydskrif wat ek van weet wat meer artikels as advertensie het,(baie min) puik gaan defnitief ander tydskrifte in die stof laat byt!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za