English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 983
Total Views: 83 205 652
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 480
Share your best or worst experiences to help others out.

Weesgerus

replies: 23
views: 786
09 Mar 2020 @ 15:11:52 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

Tragies dat ek nie in my eie taal by Weesgerus gehelp kon word nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 16:05:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Tragies dat ek nie in my eie taal by Weesgerus gehelp kon word nie. 

Jy praat so. Ek skakel ATKV Klein Kariba en moes Engels praat want die persoon wat die foon antwoord se sy is nie Afrikaans magtig en verkies Engels. Moet nog Afrikaans baas raak ?

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 19:04:27 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4722
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ja alles gaan vir n bol

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:35:52 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1068
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Hoeveel van ons kan van die ander amptelike tale praat? Verwag ons nie te veel nie?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:50:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy praat so. Ek skakel ATKV Klein Kariba en moes Engels praat want die persoon wat die foon antwoord se sy is nie Afrikaans magtig en verkies Engels. Moet nog Afrikaans baas raak ?

En dit vir die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging.  Swak regtig Swak.

Wel Weesgerus is 'n algemene oord en so iets kan moontlik daar wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:55:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoeveel van ons kan van die ander amptelike tale praat? Verwag ons nie te veel nie?

Dit is waar wat jy sê.  Ons lewe tans in 'n amptelike Afrika Land waarvan die regering 'n amptelike afrika regering is.

Dis 'n kwessie van tyd dan sal Afrikaans en Engels nie meer erken word nie.  Dit sal seker nie heeltemal wegval nie maar dit gaan net so stadig maar seker weg "fade".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 08:05:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het nog nie en Sal ook nie daar gaan kamp nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 08:23:00 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Het nog nie en Sal ook nie daar gaan kamp nie.

 

Hoekom sê jy só Chuck?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 09:11:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Net my siening, hoef nie te verduidelik nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 09:18:49 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Selfde soos met n ander Oord, ek bespreek vrydag, kry gister oggend email ek moet voor 10 uur betaal of die bespreking word gekanselleer.

Ek bel hulle en sê ek is in die hospitaal besig met toetse en Sal later gister middag sodra ek by die huis kom betaal.

Kry dadelik n boodskap bespreking is gekanselleer.

Bel toe ek by huis kom, jammer ons is vol.

So nog n kamp wat ek nie by gaan kamp nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 10:03:55 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Net my siening, hoef nie te verduidelik nie.

 

????? Jammer dat dit my nie van hulp is om 'n opinie te vorm of besluit te maak ten opsigte van 'n moontlike besoek aan dié oord nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 16:45:23 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 401
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Wow, I never expected this matter to raise its head seriously on this very open forum, is this really still a problem ????

With regard to cancelling your booking  Jin,  If I new who the resort was I would be inclined to avoid them in future, this sort of treatment is just not acceptable.  Makes you wonder if there was anything under the table.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 15:04:03 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 783
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Afrikaans bly maar n koddige topic. Ek luister by die Woordfees hoe n kleurling-spreker (duidelik n geleerde persoon met goeie inbors) vertel dat SY kleurling-mense nie Afrikaans praat op die Kaapse vlakte nie. Hy sê hulle kan ook nie Engels praat nie! Selfs die HONDE ken nie Afrikaans nie en doen niks as jy VOERTSêK skree nie. Lekker gelag vir sy kwinkslae. As die Cape-ies nie Afrikaans kan praat nie, hoe verwag julle moet n Gauty Afrikaans praat?

Ek moet my swakheid erken : Wanneer ek n bespreking enige plek Noord van Bloemfontein per foon maak gooi ek dadelik die rooitaal want ek wil my boodskap duidelik, sonder om dit  oor en oor te herhaal, oordra aan wie ookal aan die anderkant sit. Ek gooi ook sommer n "shoe maar dis n mooi dag hier by ons" in boeretaal en as die nommertjie aan die ander kant nie reageer nie ... ROOITAAL!

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 17:26:31 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Danie - dalk word dit gesien as 'n swakheid van ons Kapenaars, maar ek het ook geen probleem om oor te slaan na Engels wanneer ek agterkom dat die persoon aan die anderkant van die lyn is nie gemaklik met Afrikaans nie. Ek weet ek begeef my nou op dun ys, maar ek het so ietwat van 'n broertjie dood aan die feit dat ek is Afrikaanssprekend en daarom verwag ek om in Afrikaans bedien te word.

Ek praat Afrikaans en is trots Afrikaans, maar Engels is die algemene besigheidstaal in bykans die hele wêreld. Praat die taal man, maar moenie jou mond op 'n knop trek as die ander persoon dit nie doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 17:51:28 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3429
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dit is soos jy sê Chris en ek maak ook maar so.  Maar as ek by die ATKV kom, verwag ek om in Afrikaans bedien te word.  Ek is 'n lid en as lid ondersteun ek die organisasie met my geld omdat hulle Afrikaans is en ek verwag dat hulle mense sal aanstel en met die publiek werk ook Afrikaans kan praat, nie noodwendig as eerste taal nie.  Ek sal beslis die saak opneem as die persoon met wie ek praat, nie instaat is om dit te doen nie.  As ek egter nie 'n lid sou wees nie, is ek  'n gas en moet my soos 'n goeie gas gedra en nie eise stel nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 18:19:47 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Persoonlik het ek nog nooit 'n probleem gehad by hetsy Hartenbos, Goudini Spa, Buffelspoort, Klein-Kariba of Eiland Spa om in Afrikaans bedien te word nie. Ook nie by ATKV hoofkantoor nie. By beide Goudini en Hartenbos is daar o.a. bruin dames wat uit die aard van die saak Afrikaans praat. By Klein- Kariba is daar o a. swart dames wat uitstekende Afrikaans praat en by Buffelspoort swart mans wat aan dieselfde standaarde voldoen. By Eiland Spa het ek nog net blanke dames gesien. 

Om op te som - ek is nog net in Afrikaans by genoemde ATKV oorde bedien. Ek kan nie getuig van Drakensville of Natalia nie, want ek was nog nooit daar nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 20:51:53 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Engliesh is my home tale and i spiek it werrie deliciously 🤣🤣🤣

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 10:37:11 am
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 401
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello "Grumpy",

It doesn't sound like there are much vat will upset you today, that's the way to go, have a good one.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 13:35:52 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3429
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Wat is 'tyre' nou weer in Engels?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 15:29:18 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Wat is 'tyre' nou weer in Engels?

Maar dit is die Engels. In Afrikaans is dit "taier".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 15:31:17 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3429
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dankie man, nou onthou ek!wink

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 20:47:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Maar dit is die Engels. In Afrikaans is dit "taier".

Taaier......surprised

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 22:23:39 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hoeveel van ons kan van die ander amptelike tale praat? Verwag ons nie te veel nie?

Dis seker so. Ek Kan myself bietjie help met Zulu. Maar Weesgerus en ATKV Klein Kariba sien ek nie as rural settlements. So ek verwag ek moet in my taal ontvang word.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 15:55:48 pm
Nacraza
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 04 Apr 2014
Experience: 50 years

My initial e-mail reservation response from Weesgerus was actually in English and Afrikaans, they only switched to English after I responded in English

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za