Ons was Februarie in Weesgerus (die 2e keer) hulle het seker van die beste fasiliteite wat ons nog teegekom het - net jammer daar is geen reels nie - 1e keer raas dit tot 02:00, en die laaste keer 'n klomp skoolkinders wat 'n dronknes gehad het - 'n dogte
Kyk gerus na my kommentaar wat ek begin Januarie gelewer het (dink die onderwerp was Weesgerus - Desember 2005).ÿ Ek deel jou sentimente oor die toepassing van die reels.