English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 990
Total Replies: 243 427
Total Views: 82 951 202
topics: 4 475
replies: 30 406
views: 17 419 307
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 429
replies: 29
views: 17 352 871
topics: 9
replies: 81
views: 31 154
Weesgerus Holiday Resort
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
88
Total Ratings: 88
83   
5
Rated: 03 Mar 2020
Type of Resort:
Family with children: 4
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Weesgerus warmwater swembaddens

replies: 8
views: 1048
13 Jun 2017 @ 08:18:32 am
Merv&Aman
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 08 Oct 2013
Experience: 25 years

Hi ek wil net graag vir mense wat binnekort na Weesgerus toe gaan waarsku om alvorens hulle gaan eers uit te vind of die warmwater swembaddens al reggemaak is.  Ons was daar in Mei maand vir 10 dae en ons het n SMS gekry die Donderdag voordat ons moes vertrek om te se die warmwater swembaddens se temperatuur is nie wat dit moet wees nie maar dat die onderdakswembaddens se toegang gratis is, maar daardie swembaddens is ook nie warm nie!  Weesgerus is een van ons gunsteling plekke, maar die grootste aantrekkingskrag vir ons, veral in die winter, is die lekker warm swembaddens.  Gister weer navraag gedoen en swembaddens is nog nie herstel nie.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2017 @ 08:55:31 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Ons was daar laas jaar desember vir 'n naweek, en die een oggend oppad swembad toe, toe is die hekke oop van die boiler wat daai swembaddens warm maak.  Was dit nou vir jou iets om te aanskou.  Dis 'n kolosale swart boiler, dit lyk soos iets uit 'n riller fliek wat jou wil vang of iets.  Ek neem aan die ding het seker 'n probleem op, want hy lyk baaie oud, en ek vermoed om 'n fout op te tel sit seker nie in enige ou se broek nie.

Was baie interesant om hom te sien. Kom ons hoop hulle kry dit gou uit gesorteer.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2017 @ 11:40:50 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Ook een van die plekke wat ek nog wil besoek...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2017 @ 13:12:27 pm
Anonymous

Weesgerus, is nog altyd een van ons (baie) voorkeer oorde, dit is baie ordentlik van hulle om jou te laat weet dat daar fout is met van hul fasaliteite. Tien uit tien.

Edge, you wont regret going to Weesgerus, it is a lovely resort.

Weesgerus = Rest assured,.. true meaninglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2017 @ 14:04:34 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Die maatskappy wat verwarmers ens instand gehou het, is finansieel onderdeur. Die bestuur soek tans n maatskappy wat die verwarmers weer instand kan hou. Ons was die afgelope naweek daar en was deur bestuur van Weesgerus  twee weke vooraf in kennis gestel van probleem en ons kon ons verblyf uitstel indien ons wou. Ons was egter daar. Water is nie meer so koud as n maand gelede nie maar is ook nog nie op standaard nie.

Ek glo die probleem gaan binnekort opgelos wees. Dit bly n lekker oord.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2017 @ 16:39:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek was paas naweek daar...toe was die probleem ook daar, maar was gedurende die naweek toe weer aan die gang gesit. Miskien nie so winsgewend buite seisoen nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2017 @ 10:30:47 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
N oord wat ek nog wil besoek
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2017 @ 13:18:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Vriende van ons was heel laasweek by Weesgerus. Kontrakteurs was besig om die nuwe boilers te installeer...water is blykbaar nou lekker warm. Hulle het in sirkel 3 gestaan...langs die boiler. Hulle het Vrydag teruggekom en blykbaar was dit nogal n storie met die steenkool roet....hulle was gister die heel dag besig om hulle tente en kampeer toerusting te was wat swart geword van al die roet. Dis seker maar net vir n tydperk om die nuwe sisteem weer aan die gang te kry?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2017 @ 08:27:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Vriende van ons was heel laasweek by Weesgerus. Kontrakteurs was besig om die nuwe boilers te installeer...water is blykbaar nou lekker warm. Hulle het in sirkel 3 gestaan...langs die boiler. Hulle het Vrydag teruggekom en blykbaar was dit nogal n storie met die steenkool roet....hulle was gister die heel dag besig om hulle tente en kampeer toerusting te was wat swart geword van al die roet. Dis seker maar net vir n tydperk om die nuwe sisteem weer aan die gang te kry?

Sien op fotos die swembad was lekker vol mense😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First