English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 301
topics: 718
replies: 5 792
views: 2 368 799

Weesgerus lang naweek staanplekke

replies: 10
views: 395
07 Sep 2018 @ 09:36:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het n groeps bespreking by Weesgerus vir die September lang naweek in die E=blok wat ons nie meer gaan gebruik nie. Dit werk uit op R450 per staanplek vir die hele langnaweek. Ek wil dit as n geheel oorplaas vir iemand wat belang stel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2018 @ 09:37:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het n groeps bespreking by Weesgerus vir die September lang naweek in die E=blok wat ons nie meer gaan gebruik nie. Dit werk uit op R450 per staanplek vir die hele langnaweek. Ek wil dit as n geheel oorplaas vir iemand wat belang stel

Dis 17x staanplekke langs mekaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2018 @ 09:56:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Shoe dit is vrek goedkoop vir die hele naweek. Dis nou nie 'n oord waaroor ek mal is nie maar teen so bedrag vir die hele naweek kan mens seker oë toe knyp.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2018 @ 14:23:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja..Leon...dis baie goedkoop....werk uit op R150 per nag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2018 @ 08:14:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bel Weesgerus so gou moontlik. Nou net met hulle gepraat...hulle gaan bespreking vir my hanteer....so jy moet hulle die R450 betaal...kry net eers verwysing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2018 @ 12:59:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hier is 'n kans vir mense om steed die langnaweek weg te kan kom met jou Wa.

En dit teen 'n redelike prys ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 07:54:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Alle staanplekke is verkoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 14:06:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Shoe hulle het geloop soos stroop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2018 @ 07:38:43 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Shoe hulle het geloop soos stroop.

Teen daai prys, moes hulle vinnig verkoop.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2018 @ 13:28:20 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Mens moet skep as dit pap reën!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 06:46:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het die mense hier by die werk daarvan vertel.  Van hulle wou nog bespreking maak by Geert toe siek ek die Onderwerp toon al die plekke is gevat.

"If you Snooze you loose"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required