English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 980
Total Replies: 225 424
Total Views: 82 175 498
topics: 4 331
replies: 29 049
views: 17 305 053
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 422
replies: 158
views: 7 335
topics: 9
replies: 78
views: 30 803
Weesgerus Holiday Resort
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
88
Total Ratings: 88
83   
5
Rated: 04 Jul 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Weesgerus Vakansie oord

replies: 31
views: 12145
22 Jun 2014 @ 18:43:13 pm
Daan Delport
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 22 Jun 2014
Ons het plek bespreek vir die Julie vakansie. Hoe is die weer in Julie maand en is daar genoeg om die kinders besig te hou?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
22 Jun 2014 @ 19:30:34 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4446
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Weesgerus is n puik plek baie om te doen gaan kyk my costomer feedback jy sal goeie inligting daar vind rondom weesgerus
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2014 @ 20:11:37 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3969
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

There is plenty for the kids to do.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 13:34:05 pm
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008
Lekker plek en baie vir almal om te doen. Julle sal dit baie geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 13:42:02 pm
Anonymous

Daan, julle gaan dit geniet daar, dis heelwat warmer is hier by my in die vrystaat, en daar is baie vir julle om te doen, net 1 tip,

Kyk of jy van Sirker 6 J en 1 P kan weg bly. Dis staal harde grond en penne buig daar.

Sirkel 6E is lekker baie koelte, maar jy kan ook in die winterson staan maak.

Het julle reeds staanplek bevestig?

Een van my baie gunsteling oorde.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 14:24:52 pm
Anonymous

Daan, as jy eers daar was ongeag in die winter of somer, jy sal altyd soontoe wil gaan. Ek stem saam met Johann, as jy by sirkels 1, 5 & 6 staan, neem maar vir jou 'n boor masjien saam met 'n lekker lang boor punt om gate te boor vir jou penne. Smokkel met Piet se kop by Weesgerus en vra vir sirkel E, dit is meer sentraal. Bly ook weg van sirkel 6 B & C, daai maroela boom is 'n kopseer.

Ek na-aap Johann nou, dit is ook een van my gunsteling oorde, eintlik moet ek sê dit is my vrou en my se ander huis.

As jy hou van vis vang, vang daar by die rondaweltjie oorkant die toilets, jy is dan ge-guarantee met elke ingooi het jy 'n vis.

Geniet dit, want ek raak nou jaloers.Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 14:27:13 pm
Anonymous

Dennis, nou is ek sommer lus en gaan kamp by WeesgerusLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 14:39:50 pm
Anonymous

Johann, kom ons vat siek verlof dan gaan ons, ons laat die dokter ons afboek vir StressLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
23 Jun 2014 @ 15:02:52 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek soek ook 'n brief asb. Johann

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 17:31:07 pm
Daan Delport
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 22 Jun 2014
Dankie vir al die advise.....

dk, wanneer was jy by 7 SAI Bn gewees?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 19:54:13 pm
Anonymous

David "DR DRAKE.."  ons soek almal briewe dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2014 @ 07:04:07 am
Anonymous

Dankie vir al die advise.....

dk, wanneer was jy by 7 SAI Bn gewees?

Daan, ek was in 1981 daar.Hard maar Lekker veral as 'n ou nou so sit terug dink.As jy na vandag se weermag kyk, glo ek daar is min wat dit daai tyd sou maak. Ons het nie geweet van TOI, TOI nie, ons het net Bosbussies geken.

Was jy ook daar en wanneer en in watter kompanie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2014 @ 19:20:41 pm
hermanus
Silver Member
29% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 14 Aug 2012
Weesgerus net buite Nylstroom kan heerlike sonskyn dae ervaar , maar die nagte is dikwels onder vriespunt Neem gerus daardie elektriese kombers ens. saam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2014 @ 19:57:38 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7365
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Ek gaan saam Weesgerus toe, sal die dokter ook vra vis siek brief.

dk.......... en Daan, ek was ook by 7 SAI Bn n staf lid vir 7 jr.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2014 @ 12:51:23 pm
Lionel
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 02 Dec 2013
Experience: 57 years
Weesgerus is die beste.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2014 @ 23:13:38 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Weesgerus is baie lekker, maar ek het deesdae na ander oorde in die gebied begin kyk en besoek en is beindruk met almal se vordering en die opkoms van nuwe oorde in die warmbad (bela bela) gebied... Ek wil deesdae sommer elke maand na ander oord gaan net om te ervaar wat elkeen bied ens.. Het vroeer BAIE weesgerus toe gegaan in die laat 90's en vroeg 2000's saam my ouers gekamp, was altyd in die winter lekker dae, geniet dit baie, maar deesdae soek ek en vroutjie die rustiger plekke, buite besige tye (hel en ons is maar nog in ons 20's), maar kamp lekkerder as dit rustiger is, seker as die kids nou groter raak sal ons seker maar weer anders begin dink??)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2014 @ 03:55:10 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Ons gaan vanaf die 20 - 27 Julie bietjie weer by Weesgerus kamp. Was jare laas daar. Sien nogal uit daarna.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2014 @ 06:07:35 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3969
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Hessie enjoy your camp at Weesgerus we were in Block E, not as crowded as the others.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2014 @ 12:24:53 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Thanks Brian and where you of to know?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2014 @ 16:42:27 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6346
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

7 SAI se troepe hardloop 1 keer n' week deur die dorp met klere wat hulle wil aantrek van hulle loop ander hardloop ander sit op die kant van die pad,Yell wat n' gesig om te sien elkeen met n' Coke in die hand

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2014 @ 16:59:43 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3969
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Thanks Brian and where you of to know?

We are down at PE but next month going up to PTA for christening of the grandchildren. Then we will spin the dial. Smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2014 @ 12:57:29 pm
Anonymous

7 SAI se troepe hardloop 1 keer n' week deur die dorp met klere wat hulle wil aantrek van hulle loop ander hardloop ander sit op die kant van die pad,Yell wat n' gesig om te sien elkeen met n' Coke in die hand

Jislaaik, oom Willem. Ek gaan nou deur al die topics toe sien ek herdie een terloops raak. Dit is werklik swak dissipline. In ons tyd het ons net geweet waar is die kerk en die rugby veld en natuurlik die pad Letaba toe.

Om eerlik te wees, ek was nog nooit eens in die dorp self nie. Sjoe, dan kry die ouens nog 'n coke ook, ek moet sê, dit wil vir my voorkom dit is nou 'n sirkus.

In my tyd, mag jy eers 'n slukkie water gevat het as die KPL so sê. Ek glo Chuck sal saam met my stem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2014 @ 14:04:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Weesgerus sien my nooit weer nie! ! ! ! ! Ek soek rustige kamp plekke wat stilte in die aan so vroeg as moontlik is. By weesgerus is dit eers 23H45. Dan moes dit al lankal stil gewees het.

Die arme hek wagte moet probeer om raasgatte stil te maak wat op hulle beurt weer probeer om die hek wagte met drank om te koop en so hou dit aan tot 01H00 02H00 in die oggende.

Julle moet die plek geniet ek's klaar met hom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2014 @ 14:16:42 pm
Anonymous

Leon, die eerste keer wat ek Weesgerus toe gegaan het, het ek binne seisoen gegaan en ek moet sê alhoewel Weesgerus my gunsteling oord is glo ek nie ek sal weer gedurende binne seisoen gaan nie.

My vrou en ek verkies Maart maand, dit is dan buite seisoen, jy is nie alleen nie, daar is kampers om jou, maar gelukkig die raas gatte is by hulle huise. Ons het 2 jaar terug ook oor Maart daar gekamp en oor die naweek het 'n klomp raas gatte by sirkel 4 gekamp. Ek moet nou krediet gee aan Weesgerus se sekuriteit, hulle het die klomp raas gatte vinnig uitsorteer.

Welgedaan Weesgerus se sekuriteit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2014 @ 07:13:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ek is David. Once bitten twice shy. Sorry daai plek sien my nooit weer nie.

Ek gaan kamp vir die rustigheid daarvan. Gelukkig is my kinders groot en is dit nie nodig om 'n oord te soek wat hulle hoef besig te hou nie.

Sterkte aan die mense wat dit nog moet doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2014 @ 07:51:41 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Weesgerus is een van die warmwaterbrone waar ons lekker kuier maar julle moet onthou dis lekker warm in die dag koud in die nag dis die bosveld daai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2014 @ 11:24:35 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ook nog geen probleem daar ondervind nie, net lekker kamp.

(miskien is dit omdat ons die raasgatte is ?) KLGA

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2014 @ 11:43:13 am
Anonymous

Wisur, al moet ek oor pluisies gebruik, niks sal my weghou van Weesgerus af nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2014 @ 13:09:28 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

LMGA

Ja dir raasgat was/is met tong in die kies.

Maar ek moet tog sê dit is nie 100% waar nie want lank terug was ons met een van WegSleep se Forum kamper wat ek deel van was daar en die een aand het die wagte ons kom vra om sagter te lag want dit is laat.  Die foto behoort niemand weg te gee wat daar was nie.

Weesgerus

WegSleep Weesgerus 14 Jun 2008 - 22-18

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2014 @ 09:19:58 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Sal julle terugvoer gee oor hoe ons weer Weesgerus ondervind het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2014 @ 14:18:34 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ons was laasjaar Augustus daar en dit was aan die koel kant in die skaduwee. Daai oord is absoluut tops en hy hou die kids besig.

Klaar weer bespreek vir Oktober!!!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2014 @ 22:43:40 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ek voel ook weer om bietjie daar uit te kom, was so 5 jaar terug daarso. Sal lekker wees, maar ek sukkel met die naweek ding, naweke is te kort, ek like eerder 3 - 4 dae op 'n slag... Nes ek my kry, kom Sondag, dan kan ek nie huis toe gaan nie, dan doen ons maandag en dinsdag.. ai ai. Hessie, laat weet maar, die koue het so vinnig kom moeilikheid maak, maar ek dink die dae sal steeds lekker wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required